Kleur lyk maroen maar is meer rooi.Cherry red met blinkers in.
Groete
P
Re: Eerste custom bou proses-F/TR
Posted: Fri Oct 26, 2018 8:23 am
by .270 Man
Dit is pragtag baie geluk lyk baie goed en gaan n bars hou skiet.
Sent from my LM-G710 using Tapatalk
Re: Eerste custom bou proses-F/TR
Posted: Fri Oct 26, 2018 8:26 am
by Toyrsi
Pinkes daai geweer is iets besonders. Wag in spanning vir sy eers 5 skoot groepie.
Re: Eerste custom bou proses-F/TR
Posted: Fri Oct 26, 2018 8:28 am
by joe rocket
Appels soos Heinz altyd sê dit is n kom kyk my roer! Het sy saam met jou geslaap gestraand? Baie mooi baie geluk.
Re: Eerste custom bou proses-F/TR
Posted: Fri Oct 26, 2018 8:39 am
by swc-tr
Baie mooi uitgekom.
Hoop om jou eendag op die baan raak te loop.
Re: Eerste custom bou proses-F/TR
Posted: Fri Oct 26, 2018 8:52 am
by ruaanb
geniet!
Re: Eerste custom bou proses-F/TR
Posted: Fri Oct 26, 2018 9:09 am
by LoopSoosStroop
Baie baie mooi, geluk!
Re: Eerste custom bou proses-F/TR
Posted: Fri Oct 26, 2018 9:25 am
by LUAN
Baie mooi. Hoe lank is daardie loop?
Re: Eerste custom bou proses-F/TR
Posted: Fri Oct 26, 2018 2:18 pm
by Pinkes
Baie dankie manne...
looplengte is 30''
Re: Eerste custom bou proses-F/TR
Posted: Fri Oct 26, 2018 4:19 pm
by jankraay
Lyk baie mooi. Baie geluk met die nuwe roer.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Eerste custom bou proses-F/TR
Posted: Sat Oct 27, 2018 5:50 pm
by Chrisjan
Veels geluk Dirk.
Daai candy apple rooi en stainless lyk awsome. Met top klas komponente soos op jou geweer lê daar menigte V kolle vir jou voor.
Mag die goue medaljes jou herlaai kamer versier.
Sien uit daarna om skouer teen skouer saam jou op die skietpunt te lê
Re: Eerste custom bou proses-F/TR
Posted: Sat Oct 27, 2018 6:28 pm
by Heinz Petersen
Geluk Dirk. Netjies man netjies.
Ja, daai IS n komkykmygeweer
Re: Eerste custom bou proses-F/TR
Posted: Sun Oct 28, 2018 8:14 am
by Bigfoot
Dirk,
that Candy apple stock really looks good with the stainless steel ware. Chris has also done a first class job in putting the parts together. You have an excellent setup, we hope to see you on the range soon.
Re: Eerste custom bou proses-F/TR
Posted: Sun Oct 28, 2018 10:24 am
by JPS
Daai setup Skiet klaar BITTER mooi
Re: Eerste custom bou proses-F/TR
Posted: Mon Oct 29, 2018 8:27 am
by swc-tr
Jan, bou nou vir jou ook 'n .308 GEWEER............!!
Re: Eerste custom bou proses-F/TR
Posted: Mon Oct 29, 2018 8:44 am
by swc-tr
Chrisjan, hoekom het jy nie vir Pinkes reggehelp, en vir hom 'n stel gaatjievisiere gepas nie, dan kan hy mos leer SKIET?
Re: Eerste custom bou proses-F/TR
Posted: Mon Oct 29, 2018 9:12 am
by Pinkes
Manne
Haat dit as manne se hulle gaan laatweet hoe die geweer skiet en dit dan nooit doen nie,so
net so kort update
Ek het begin met ladingontwikkeling en dit lyk die ding wil skiet...
Het met n duimsuip lading loop ingebreek en sommer dadelik goeie skote op papier gesien..
40gr Varget 2410fps
links en regs was boresight verstellings..daarna 5skote!
http://i1287.photobucket.com/albums/a631/pinkes13/308.1_zpsb8o7gqix.jpg
Met inbreek(en n paar ekstra skoot) het ek gesien dat loop bietjie spoed optel en sommer 43.0gr gelaai om net bietjie te skiet en die geweer te leer ken asook
met hoeveel druk ek op geweer moet plaas ens.
Kry hom dat hy nou bitter lekker track!! Sien my impacts op 520m gong https://www.youtube.com/watch?v=Rx0dIHtdRG4
Het toe vanoggend gou gaan skiet om spoed te kry..
TPL 3.127'' 0.025'' jump
Het die volgende geskiet,2 per lading vanaf laag na hoog en dan weer hoog na laag
en die gemid gebruik van die 2 skote per lading.
42.6gr- 2657
42.8gr- 2661
43.0gr- 2665
43.2gr- 2675
43.4gr- 2681 primer begin druk wys
43.6gr- 2694 primer plat
43.8gr- nie geskiet want laer lading wys klaar druk.