Page 2 of 11
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Tue Dec 25, 2018 12:52 pm
by Spanner
Mensig, dis heerlik om te sien as iemand tools, verstaan !
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Wed Dec 26, 2018 1:14 pm
by Diesel Dog
Het nou al 30 skote met die 300WSM en die DIY ringe geskiet ,ek was verbaas dat ek net 1mill elevasie en .6mill wind moes stel om weer op zero te kom van die vorige verstelings met gekoopte ringe.Die ringe vertoon net te groot vir die scope en kon heelwat nouer gewees het maar ek wou''takticool '' ringe maak.
http://oi64.tinypic.com/kagxh1.jpg
Ek het nou die moeite gedoen om n skaal tekening en n 3d model te maak van my volgende probeer slag.
http://oi64.tinypic.com/2ywa628.jpg
DD
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Wed Dec 26, 2018 1:21 pm
by .270 Man
Baie nice
Sent from my LM-G710 using Tapatalk
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Wed Dec 26, 2018 3:41 pm
by Capt. Yoda
Netjies DD, is lekker as n man iets met jou hande kan doen.
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Thu Dec 27, 2018 6:40 pm
by Diesel Dog
Hierdie ontwerp is baie makliker om te maak die buite profiel is op die draaibank gesny en slegs die plat kante is gevrees,daar is ook minder skerp hoeke om af te rond.
Moet nog die skroewe se koppe kleiner maak.
http://oi63.tinypic.com/e8sh3p.jpg
DD
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Fri Dec 28, 2018 5:32 pm
by Diesel Dog
Die ringe se verhouding teenoor die scoppe is vir my beter en die monteering op die 20moa passende basis met versteekte skroewe lyk vir my ook beter .
http://oi67.tinypic.com/2rg1k5u.jpg
http://oi66.tinypic.com/4sclxf.jpg
Terwyl ek nou besig is het ek sommer n staal floor plaat vir my tikka gemaak.
http://oi63.tinypic.com/24wbpqo.jpg
http://oi64.tinypic.com/xbvad.jpg
Die vakansie moet nou klaarmaak ek is nou meer by die werk as die res van die jaar.
DD
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Sat Dec 29, 2018 5:34 pm
by Diesel Dog
Fluit fluit my ring bou storie is uit ! Daai eerste stel het my te veel aan die donkie laat dink
http://oi68.tinypic.com/xomyqx.jpg
DD
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Sat Dec 29, 2018 5:59 pm
by Nico Harris
Lyk net soos tier one ringe!
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Sat Dec 29, 2018 6:36 pm
by Diesel Dog
Nico Harris wrote:Lyk net soos tier one ringe!
Vir my lyk dit meer na Try Two!Ek het die Leupold mk4 as basis gebruik .
https://cdn.shopify.com/s/files/1/1517/7676/products/120181_2000x.jpg?v=1515506700
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Sat Dec 29, 2018 9:24 pm
by Apie
Nico Harris wrote:Lyk net soos tier one ringe!
Vir my ook so gelyk!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Wed Jan 02, 2019 8:14 am
by Morkel
DD, mooi werk, op jou scope het jy iets wat lyk soos n “ lever” wat jou maklik die vergroting last verstel. Swarovski het een by Huntex gehad maar teen n belaglike prys. Wat is op jou scope en is dit “ uni” Tx
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Wed Jan 02, 2019 11:08 am
by Diesel Dog
Blazer wrote:DD, mooi werk, op jou scope het jy iets wat lyk soos n “ lever” wat jou maklik die vergroting last verstel. Swarovski het een by Huntex gehad maar teen n belaglike prys. Wat is op jou scope en is dit “ uni” Tx
Sent from my iPhone using Tapatalk
Dit het saam met die Leupold gekom maar is eenvoudig om te maak.Het jou Swaro[female] draad om iets in te skroef.
DD
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Wed Jan 02, 2019 2:14 pm
by tau
DD baie netjiese werk!!!
Ek draai ook so bietjie growwe goed vir trokke en jou werk is bitter netjies en fyn gedoen.
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Thu Jan 03, 2019 4:52 pm
by Diesel Dog
Opgeskaal na 34mm,wil hulle op n 10 mill basis monteer.
http://oi63.tinypic.com/swy42b.jpg
DD
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Fri Jan 04, 2019 6:38 am
by vossie1
Baie goeie werk DD
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Fri Jan 04, 2019 8:17 am
by Armand Steenkamp
Moerse netjies wens ek was so handig
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Fri Jan 04, 2019 8:30 am
by Basie2
Netjiese vakmanskap
Sent from my iPad using Tapatalk
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Fri Jan 04, 2019 9:53 am
by LoopSoosStroop
Uitstekend!
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Tue Jan 08, 2019 8:35 pm
by Diesel Dog
Nou kan daai Sabbati maar kom ,ek is reg vir hom.
http://oi68.tinypic.com/1zodsf6.jpg
DD
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Tue Jan 08, 2019 8:41 pm
by ruaanb
stunning!
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Wed Jan 09, 2019 9:30 am
by Vlakvark Soldaat
DD, welgedaan, ek wil net se, daai onafgeronde werk van jou lyk baie beter as my attempt op afwerking ooit sal lyk!
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Fri Jan 11, 2019 8:14 pm
by Diesel Dog
Vandag die '' Tombstone '' gemaak om drie kante van die ringe te bewerk. Die een een opstel maak my moeg.
http://oi63.tinypic.com/zksr36.jpg
http://oi66.tinypic.com/2s8fy12.jpg
DD
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Sat Jan 12, 2019 2:08 am
by Vlakvark Soldaat
Kyk, as ek nou so stel ringe en n blikkie olive green spray in die hande gehad het...
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Sat Jan 12, 2019 3:18 pm
by Gawie(13mm)
Dit is nou wraggies 'n veertjie in jou hoed maat!!!
Smaak my jou hande en grysstof is redelik goed aan mekaar bedraad!

Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Sat Jan 12, 2019 5:35 pm
by Pappabeer
Diesel Dog. Dit is uitstekend gedoen. Dis altyd lekker om te sien hoe iemand goed is met sy trade.
Sal jy omgee om stap vir stap te verduidelik hoe jy die ring maak en waarmee jy hulle swart gemaak het? Sal jy hulle nog lap op die geweer of is dit nie nodig nie?