Nog n watter scope om te koop draad!

User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Nog n watter scope om te koop draad!

Post by Arnold »

Daardie inligting is nou al bietjie oud en daar is nuwe scopes en modelle in die mark. Tog gee dit mens n goeie idee en kyk van waarna om te kyk as jy n scope soek.

Die toets het vir my gewys dat n NF NXS goeie waarde vir geld is.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13641
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Nog n watter scope om te koop draad!

Post by Capt. Yoda »

LouisC wrote:Capt.

Skuus, selfde prys as Razor Genii. Want dit is wat ek toe maar wou koop oor ek nie die kahles kon kry nie.


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro

Ek het amper my be11.1.11

Wildboer gaan kyk na die Delta dit is n baie goeie scope soos van die manne al reeds gese het
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Ranger
Hero Member
Hero Member
Posts: 889
Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am

Re: Nog n watter scope om te koop draad!

Post by Ranger »

I want to throw Bushnell's DMRii and their XRS scopes in to the mix. Not in the same class as the Razor but not in that price range either.
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Henna308
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 402
Joined: Wed Oct 01, 2014 9:50 am

Re: Nog n watter scope om te koop draad!

Post by Henna308 »

Arnold ek het 'n Gen 3 gehad.
Arnold wrote:
Henna308 wrote:Ek het 'n Kahles K624i gehad. Goeie scope, kan nie sê daar is iets fout met hom nie behalwe dat ek dink sy optiese kwaliteit is nie waar dit moet wees nie vir wat jy betaal vir hom. My pa het so paar maande terug 'n Delta Stryker 4.5-30x56 by Seemonster gekoop. Om 'n lang storei kort te maak, ek het onmiddelik my Kahles in die mark gesit en vir my presies net so Delta gekoop. Sy lense is definitief beter. Die kruis is vir my ook beter as die Kahles s'n. Enigste negatiewes teenoor die Delta is sy stelknoppe is nie so crisp soos die Kahles nie en sy parallaks is dalk te sensitief (as dit 'n negatief is). Teen amper helfte van die prys van die Kahles sal mens 'n baie goeie argument moet voer om my te oortuig dat die Kahles die ekstra geld werd is. Maar as jou hart die Kahles soek is dit nie verkeerd nie. Ek kan nie kommentaar lewer op die ander teleskope wat hier bespreek word nie.
Was jou Kahles 'n gen 1, 2 of 3?
Neels Louw
Full Member
Full Member
Posts: 148
Joined: Wed May 21, 2014 7:29 pm

Re: Nog n watter scope om te koop draad!

Post by Neels Louw »

Wie verkoop tans die Delta Stryker teleskope?
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Nog n watter scope om te koop draad!

Post by Kalahari »

Neels Louw wrote:Wie verkoop tans die Delta Stryker teleskope?
Neels kontak vir Schalk van Wyk in Otjiwarongo. Hy sal kan help.

Groete
Johan
470rigby
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am

Re: Nog n watter scope om te koop draad!

Post by 470rigby »

Wat van Weaver K4? Ek kan een goedkoop kry
TianEbersohn
Full Member
Full Member
Posts: 130
Joined: Thu Jul 07, 2016 3:33 pm

Re: Nog n watter scope om te koop draad!

Post by TianEbersohn »

Hoe vergelyk die "ou" Schmidt Bender PMII met die scopes wat julle in die draad na verwys?

Ek sê "ou" want sy ontwerp is seker meer as 10 jaar oud.
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Nog n watter scope om te koop draad!

Post by Hein M. »

470rigby wrote:Wat van Weaver K4? Ek kan een goedkoop kry
Is dit die een met die ingeboude rangefinder? 8)
470rigby
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am

Re: Nog n watter scope om te koop draad!

Post by 470rigby »

Hein M. wrote:
470rigby wrote:Wat van Weaver K4? Ek kan een goedkoop kry
Is dit die een met die ingeboude rangefinder? 8)
Bly om te sien iemand op die forum het 'n sin vir humor!
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1520
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: Nog n watter scope om te koop draad!

Post by swc-tr »

Hein M. wrote:
470rigby wrote:Wat van Weaver K4? Ek kan een goedkoop kry
Is dit die een met die ingeboude rangefinder? 8)
Einste!!! As die bok te ver lyk in die scope, dan is hy te ver. >:D
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13641
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Nog n watter scope om te koop draad!

Post by Capt. Yoda »

swc-tr wrote:
Hein M. wrote:
470rigby wrote:Wat van Weaver K4? Ek kan een goedkoop kry
Is dit die een met die ingeboude rangefinder? 8)
Einste!!! As die bok te ver lyk in die scope, dan is hy te ver. >:D

Lmga
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Rem
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 418
Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm

Re: Nog n watter scope om te koop draad!

Post by Rem »

Ranger wrote:I want to throw Bushnell's DMRii and their XRS scopes in to the mix. Not in the same class as the Razor but not in that price range either.
Ditto,

New world record shot with new XRS, that says a lot. I have a DMRii and Ill buy another one without thinking twice. Can buy 2 DMRii for the price of one Razor, It's a exceptional scope, but is it twice as good?
Rem
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 418
Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm

Re: Nog n watter scope om te koop draad!

Post by Rem »

User avatar
Steppenwolf
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 274
Joined: Sat Jun 21, 2014 5:52 pm

Re: Nog n watter scope om te koop draad!

Post by Steppenwolf »

Rem wrote:
Ranger wrote:I want to throw Bushnell's DMRii and their XRS scopes in to the mix. Not in the same class as the Razor but not in that price range either.
Ditto,

New world record shot with new XRS, that says a lot. I have a DMRii and Ill buy another one without thinking twice. Can buy 2 DMRii for the price of one Razor, It's a exceptional scope, but is it twice as good?
Good advice!
"the more I practice, the luckier I get'
jjmare
Newbie
Newbie
Posts: 37
Joined: Fri May 23, 2014 3:31 pm

Re: Nog n watter scope om te koop draad!

Post by jjmare »

LouisC, selfde prys as gen2 Razor...by my is die AMG onder 47k
Post Reply