Page 2 of 2

Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe

Posted: Sat Sep 01, 2018 8:12 am
by BandK
Ek wil ook asseblief een hê. Stuur besonderhede dan doen ek betaling.

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe

Posted: Sat Sep 01, 2018 10:34 am
by Doepie
Hi Jan

Ek sal graag ook twee kaartjies neem asb....

Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe

Posted: Sat Sep 01, 2018 1:20 pm
by Apie
Gee my ook een

Kan ook nie pdf oopmaak

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe

Posted: Sat Sep 01, 2018 7:27 pm
by JPS
BandK wrote:Ek wil ook asseblief een hê. Stuur besonderhede dan doen ek betaling.

Sent from my iPhone using Tapatalk
Hi bandk, dit lyk my nie my Pm’s gaan deur na jou toe nie. Ek allokeer ‘n kaartjie vir jou jou.

Kontak my asb op my watsapp nommer 072 632 1153

Geoete
Jan

Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe

Posted: Sat Sep 01, 2018 7:37 pm
by JPS
Apie wrote:Gee my ook een

Kan ook nie pdf oopmaak

Sent from my iPhone using Tapatalk
Apie,

Dankie ek allokeer vir jou ook kaartjie, lyk my nie my Pm’s gaan deur na julle toe nie. Kontak my asb. Op die bogenoemde WA nommer,

Groete
Jan

Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe

Posted: Sun Sep 02, 2018 7:27 am
by Maroelas
Whatsapp gestuur

Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe

Posted: Sun Sep 02, 2018 8:15 am
by JPS
Maroela wrote:Whatsapp gestuur
Dankie Maroela.

Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe

Posted: Sun Sep 02, 2018 6:24 pm
by johans
jps as jy nog n kaartjie oor het sal ek een koop

Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe

Posted: Mon Sep 03, 2018 8:59 am
by JPS
Goeie dag almal,

As daar iemand dalk 'n kaartjie betaal het met reference O Augustyn kan jy my asb. kontak op my cell of per PM asb.

Groete
Jan

Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe

Posted: Mon Sep 03, 2018 1:27 pm
by Apie
Betaling gedoen

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe

Posted: Tue Sep 25, 2018 10:27 am
by JPS
JPS wrote:Goeie dag almal,

As daar iemand dalk 'n kaartjie betaal het met reference O Augustyn kan jy my asb. kontak op my cell of per PM asb.

Groete
Jan
Enigiemand wat met verwysing O Augustyn kaartjie betaal het??

Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe

Posted: Tue Sep 25, 2018 10:31 am
by JPS
Baie dankie vir Almal se ondersteuning weereens. Groot waardeering daarvoor. Al die kaartjies het base gekry, al die pad tot in Namibia van hulle.

Soos voorheen genoem die wenner word aangekondig op 13 Oktober 2018 by die ALRHA skiet dag. As als goed verloop sal Tristan self die prys oorhandig aan die wenner indien hulle by die skietdag is. Indien nie teenwoordig nie word die wenner telefonies gekontak.

Mooiloop
Jan

Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe

Posted: Tue Sep 25, 2018 12:05 pm
by Geno
JPS wrote:
JPS wrote:Goeie dag almal,

As daar iemand dalk 'n kaartjie betaal het met reference O Augustyn kan jy my asb. kontak op my cell of per PM asb.

Groete
Jan
Enigiemand wat met verwysing O Augustyn kaartjie betaal het??
Ockert is by Quenets in Worcester.

Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe

Posted: Tue Sep 25, 2018 3:29 pm
by JPS
Geno wrote:
JPS wrote:
JPS wrote:Goeie dag almal,

As daar iemand dalk 'n kaartjie betaal het met reference O Augustyn kan jy my asb. kontak op my cell of per PM asb.

Groete
Jan
Enigiemand wat met verwysing O Augustyn kaartjie betaal het??
Ockert is by Quenets in Worcester.
Dankie Geno,

Het reggekom.

groete
Jan

Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe

Posted: Tue Oct 09, 2018 11:47 am
by JPS
Net herinering aan almal wat kaartjies gekoop het - Die scope en ringe kry Baas die naweek by die ALRHA skietdag.

Mooiloop
Jan

Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe

Posted: Tue Oct 09, 2018 11:49 am
by ruaanb
Jy mag net my nommer trek!

Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe

Posted: Tue Oct 09, 2018 12:38 pm
by JPS
++>: ++>: ++>:

Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe

Posted: Tue Oct 09, 2018 2:13 pm
by .270 Man
Ons wag in spanning

Sent from my LM-G710 using Tapatalk

Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe

Posted: Sat Oct 13, 2018 6:46 pm
by Jackalsniper
So wie is die gelukkige eienaar van n nuwe
scope?

Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe

Posted: Sat Oct 13, 2018 6:50 pm
by JPS
Die scope en ringe het nuwe baas gekry.

Baie geluk aan oom Rob Lishman wat die scope gewen het. Die wen kaartjie nommer was
Nommer 22 gewees.

Weereens baie dankie aan almal se ondersteuning asook aan Safari Outdoor en CMH wat die pryse geborg het en die fondsinsameling moontlik gemaak het.

Tristan het self vir slag bietjie groot geweer by alrha geskiet en die prys oorhandig.

Groete en mooiloop