Page 2 of 5
Re: 6mm Creedmoor Howa
Posted: Wed Jul 25, 2018 4:06 pm
by Steyr270
Hoekom n Howa koop as jy n Steyr of n Sauer kan koop?
Re: 6mm Creedmoor Howa
Posted: Wed Jul 25, 2018 4:14 pm
by Geno
Steyr270 wrote:Hoekom n Howa koop as jy n Steyr of n Sauer kan koop?
Maak Steyr en Sauer dan nou 6mm Creedmoors?
Re: 6mm Creedmoor Howa
Posted: Wed Jul 25, 2018 4:15 pm
by Steyr270
Ek weet nie, dit is hoekom ek vra..
Re: 6mm Creedmoor Howa
Posted: Wed Jul 25, 2018 4:25 pm
by Gian_dP
Gawie(13mm) wrote:Geno wrote:Nou toe. Ek het sopas n backorder geplaas vir 10x Howa 6mm Creedmoor gewere. Julle beter koop as hulle inkom!
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
Sonder grappies!
Ek staan eerste in die ry vir een.
Ek tweede. Stuur maar invoice vir deposito.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Re: 6mm Creedmoor Howa
Posted: Wed Jul 25, 2018 4:56 pm
by skollie
Ek is 3rde in die ry, sal ook deposito neersit indien nodig
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Re: 6mm Creedmoor Howa
Posted: Wed Jul 25, 2018 4:57 pm
by Gian_dP
Steyr270 wrote:Hoekom n Howa koop as jy n Steyr of n Sauer kan koop?
Rakgeweer in 6mm met 1:7.5 groefdraai.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Re: 6mm Creedmoor Howa
Posted: Wed Jul 25, 2018 5:05 pm
by Gawie(13mm)
Steyr270 wrote:Ek weet nie, dit is hoekom ek vra..
Het jy al ooit met 'n Howa geskiet?
Jy is mos in Stellenbosch? As die weer saamspeel gaan ek Saterdag skietbaan toe by Klapmuts. Jy is welkom om jou roer te bring en te kom saamspeel.
Re: 6mm Creedmoor Howa
Posted: Wed Jul 25, 2018 5:24 pm
by Capt. Yoda
Wate twist maak Howa die neemoors in?
Re: 6mm Creedmoor Howa
Posted: Wed Jul 25, 2018 5:29 pm
by SeeMoNsteR
26" 7.5 twist Howa Bravo in 6Creed en eks daaar
Sent from my BLA-L09 using Tapatalk
Re: 6mm Creedmoor Howa
Posted: Wed Jul 25, 2018 6:26 pm
by Rudie
Geno wrote:Geen idee oor prys en datum, maar dit help darm om al in die ry te staan!
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
Geno, jy kan my op sit vir twee asb
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Re: 6mm Creedmoor Howa
Posted: Wed Jul 25, 2018 6:36 pm
by geelslang
Ek is beslis in vir een!!
Re: 6mm Creedmoor Howa
Posted: Wed Jul 25, 2018 7:22 pm
by Jaco V
Hi Geno
Smaak my daai eerste 10 loop vinnig, maak my maar vas vir een asb.

Re: 6mm Creedmoor Howa
Posted: Wed Jul 25, 2018 7:37 pm
by WihandV
[quote="SeeMoNsteR"]26" 7.5 twist Howa Bravo in 6Creed en eks daaar
+1 veral in die FDE kleur!
Re: 6mm Creedmoor Howa
Posted: Thu Jul 26, 2018 8:07 am
by Geno
Manne,
Wat wel tans beskikbaar is, is Ruger Precision Rifle in 6mm Creedmoor teen R24,500.00
Groete
Re: 6mm Creedmoor Howa
Posted: Thu Jul 26, 2018 8:33 am
by LoopSoosStroop
Steyr270 wrote:Hoekom n Howa koop as jy n Steyr of n Sauer kan koop?
Want ons het goeie smaak.
Re: 6mm Creedmoor Howa
Posted: Thu Jul 26, 2018 8:46 am
by savage(P Coetzer)
En mens wil darm die loop relatief moeite vry kan vervang. Met n steyr is dit nie so eenvoudige taak nie.
Re: 6mm Creedmoor Howa
Posted: Thu Jul 26, 2018 9:10 am
by WihandV
Geno wrote:Manne,
Wat wel tans beskikbaar is, is Ruger Precision Rifle in 6mm Creedmoor teen R24,500.00
Groete
As dit 'n 26" loop gehad het het ek hom gekoop. Het die RPR Gen 1 wat skiet soos 'n droom, maar is opsoek na 'n bietjie langer loop vir die 6mm Creedmoor.
Groete
Re: 6mm Creedmoor Howa
Posted: Thu Jul 26, 2018 11:45 am
by henried
Geno wrote:Nou toe. Ek het sopas n backorder geplaas vir 10x Howa 6mm Creedmoor gewere. Julle beter koop as hulle inkom!
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
Geno, wat is die kans vir 'n "lefty"?
Ek kyk om iets vir Zander te koop
Re: 6mm Creedmoor Howa
Posted: Thu Jul 26, 2018 11:55 am
by Geno
henried wrote:Geno wrote:Nou toe. Ek het sopas n backorder geplaas vir 10x Howa 6mm Creedmoor gewere. Julle beter koop as hulle inkom!
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
Geno, wat is die kans vir 'n "lefty"?
Ek kyk om iets vir Zander te koop
Howa maak nie linkerhandse aksies nie.
Maar, ek stuur jou gou n Whatsapp...
Re: 6mm Creedmoor Howa
Posted: Thu Jul 26, 2018 12:21 pm
by henried
Geno wrote:
Howa maak nie linkerhandse aksies nie.
Maar, ek stuur jou gou n Whatsapp...
Dankie.
Re: 6mm Creedmoor Howa
Posted: Thu Jul 26, 2018 2:44 pm
by Hansieslim
Dink ek is ook in....wil maar kyk waaroor die bohaai vd 6mms gaan
Re: 6mm Creedmoor Howa
Posted: Thu Jul 26, 2018 10:12 pm
by WicusdP
Geno.....sit my op asb
Re: 6mm Creedmoor Howa
Posted: Thu Jul 26, 2018 11:49 pm
by Raditipa
Geno wrote:Nou toe. Ek het sopas n backorder geplaas vir 10x Howa 6mm Creedmoor gewere. Julle beter koop as hulle inkom!
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
Die back order, is dit die standaard 1500 Hogue of een van die ander modelle? Daai KRG Bravo lyk nogal windgat!
Re: 6mm Creedmoor Howa
Posted: Wed Aug 01, 2018 9:14 pm
by B Five
Bied die 6mm Creed iets wat n 6XC jou nie kan bied nie?
En hoekom kamer niemand die 6XC nie? Patente of iets?
Re: 6mm Creedmoor Howa
Posted: Wed Aug 01, 2018 9:53 pm
by Arnold
B Five wrote:Bied die 6mm Creed iets wat n 6XC jou nie kan bied nie?
En hoekom kamer niemand die 6XC nie? Patente of iets?
Jy gaan Lapua doppe kan kry