6mm Creedmoor Howa
-
Steyr270
- Full Member

- Posts: 233
- Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am
Re: 6mm Creedmoor Howa
Hoekom n Howa koop as jy n Steyr of n Sauer kan koop?
.270 Steyr Mannlicher Luxus
Ek weet nie so ek vra maar...
Ek weet nie so ek vra maar...
- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 6mm Creedmoor Howa
Maak Steyr en Sauer dan nou 6mm Creedmoors?Steyr270 wrote:Hoekom n Howa koop as jy n Steyr of n Sauer kan koop?
Goed, beter, 6millimeter!
-
Steyr270
- Full Member

- Posts: 233
- Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am
Re: 6mm Creedmoor Howa
Ek weet nie, dit is hoekom ek vra..
.270 Steyr Mannlicher Luxus
Ek weet nie so ek vra maar...
Ek weet nie so ek vra maar...
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: 6mm Creedmoor Howa
Ek tweede. Stuur maar invoice vir deposito.Gawie(13mm) wrote:Sonder grappies!Geno wrote:Nou toe. Ek het sopas n backorder geplaas vir 10x Howa 6mm Creedmoor gewere. Julle beter koop as hulle inkom!
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
Ek staan eerste in die ry vir een.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- skollie
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Fri Aug 19, 2016 1:53 pm
Re: 6mm Creedmoor Howa
Ek is 3rde in die ry, sal ook deposito neersit indien nodig
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: 6mm Creedmoor Howa
Rakgeweer in 6mm met 1:7.5 groefdraai.Steyr270 wrote:Hoekom n Howa koop as jy n Steyr of n Sauer kan koop?
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Last edited by Gian_dP on Wed Jul 25, 2018 6:17 pm, edited 1 time in total.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: 6mm Creedmoor Howa
Het jy al ooit met 'n Howa geskiet?Steyr270 wrote:Ek weet nie, dit is hoekom ek vra..
Jy is mos in Stellenbosch? As die weer saamspeel gaan ek Saterdag skietbaan toe by Klapmuts. Jy is welkom om jou roer te bring en te kom saamspeel.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6mm Creedmoor Howa
Wate twist maak Howa die neemoors in?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: 6mm Creedmoor Howa
26" 7.5 twist Howa Bravo in 6Creed en eks daaar
Sent from my BLA-L09 using Tapatalk
Sent from my BLA-L09 using Tapatalk
Sabatti Rover Tactical Gen2 7RSAUM
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Re: 6mm Creedmoor Howa
Geno, jy kan my op sit vir twee asbGeno wrote:Geen idee oor prys en datum, maar dit help darm om al in die ry te staan!
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
-
geelslang
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm
Re: 6mm Creedmoor Howa
Ek is beslis in vir een!!
- Jaco V
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Thu Jan 08, 2015 6:38 pm
Re: 6mm Creedmoor Howa
Hi Geno
Smaak my daai eerste 10 loop vinnig, maak my maar vas vir een asb.

Smaak my daai eerste 10 loop vinnig, maak my maar vas vir een asb.
Groete
Jaco
CZ 416 Rigby, Vektor 300H&H, Sako 222 Rem, Howa 6.5Creed, Walther KKM .22, Walther KK300 .22, Mauser Obendorf .22, Anschutz Mod54 .22, Beretta SV10 and Ruger Speedsix.357
Jaco
CZ 416 Rigby, Vektor 300H&H, Sako 222 Rem, Howa 6.5Creed, Walther KKM .22, Walther KK300 .22, Mauser Obendorf .22, Anschutz Mod54 .22, Beretta SV10 and Ruger Speedsix.357
-
WihandV
- Full Member

- Posts: 144
- Joined: Sun Jan 17, 2016 9:03 pm
Re: 6mm Creedmoor Howa
[quote="SeeMoNsteR"]26" 7.5 twist Howa Bravo in 6Creed en eks daaar
+1 veral in die FDE kleur!
+1 veral in die FDE kleur!
22-250 Savage VLP
243 Musgrave
6.5 Creedmoor Ruger Precision Rifle
30-06 Ruger
300WM Sako TRG 42
12Ga Benelli M2 SP
243 Musgrave
6.5 Creedmoor Ruger Precision Rifle
30-06 Ruger
300WM Sako TRG 42
12Ga Benelli M2 SP
- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 6mm Creedmoor Howa
Manne,
Wat wel tans beskikbaar is, is Ruger Precision Rifle in 6mm Creedmoor teen R24,500.00
Groete
Wat wel tans beskikbaar is, is Ruger Precision Rifle in 6mm Creedmoor teen R24,500.00
Groete
Goed, beter, 6millimeter!
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: 6mm Creedmoor Howa
Want ons het goeie smaak.Steyr270 wrote:Hoekom n Howa koop as jy n Steyr of n Sauer kan koop?
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: 6mm Creedmoor Howa
En mens wil darm die loop relatief moeite vry kan vervang. Met n steyr is dit nie so eenvoudige taak nie.
-
WihandV
- Full Member

- Posts: 144
- Joined: Sun Jan 17, 2016 9:03 pm
Re: 6mm Creedmoor Howa
As dit 'n 26" loop gehad het het ek hom gekoop. Het die RPR Gen 1 wat skiet soos 'n droom, maar is opsoek na 'n bietjie langer loop vir die 6mm Creedmoor.Geno wrote:Manne,
Wat wel tans beskikbaar is, is Ruger Precision Rifle in 6mm Creedmoor teen R24,500.00
Groete
Groete
22-250 Savage VLP
243 Musgrave
6.5 Creedmoor Ruger Precision Rifle
30-06 Ruger
300WM Sako TRG 42
12Ga Benelli M2 SP
243 Musgrave
6.5 Creedmoor Ruger Precision Rifle
30-06 Ruger
300WM Sako TRG 42
12Ga Benelli M2 SP
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: 6mm Creedmoor Howa
Geno wrote:Nou toe. Ek het sopas n backorder geplaas vir 10x Howa 6mm Creedmoor gewere. Julle beter koop as hulle inkom!
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
Geno, wat is die kans vir 'n "lefty"?
Ek kyk om iets vir Zander te koop
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 6mm Creedmoor Howa
henried wrote:Geno wrote:Nou toe. Ek het sopas n backorder geplaas vir 10x Howa 6mm Creedmoor gewere. Julle beter koop as hulle inkom!
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
Geno, wat is die kans vir 'n "lefty"?
Ek kyk om iets vir Zander te koop
Howa maak nie linkerhandse aksies nie.
Maar, ek stuur jou gou n Whatsapp...
Goed, beter, 6millimeter!
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: 6mm Creedmoor Howa
Dankie.Geno wrote: Howa maak nie linkerhandse aksies nie.
Maar, ek stuur jou gou n Whatsapp...
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: 6mm Creedmoor Howa
Dink ek is ook in....wil maar kyk waaroor die bohaai vd 6mms gaan
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- WicusdP
- Sr. Member

- Posts: 389
- Joined: Tue Jul 12, 2016 8:50 pm
Re: 6mm Creedmoor Howa
Geno.....sit my op asb
22-250 Musgrave
6 XC Krieger/Savage
243 Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint
6.5 Creed Tikka
6 XC Krieger/Savage
243 Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint
6.5 Creed Tikka
- Raditipa
- Jr. Member

- Posts: 87
- Joined: Wed Aug 03, 2016 4:44 pm
Re: 6mm Creedmoor Howa
Geno wrote:Nou toe. Ek het sopas n backorder geplaas vir 10x Howa 6mm Creedmoor gewere. Julle beter koop as hulle inkom!
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
Die back order, is dit die standaard 1500 Hogue of een van die ander modelle? Daai KRG Bravo lyk nogal windgat!
.22 Ruger 10-22
223 NEF Handi
223 MSR15 Recon
22-250 Rem Winchester
260 Rem Savage LRP
7x64 Musgrave
300WSM Tikka T3
375 H&H Ruger no1
357 Marlin 1894
44 Marlin 1894
44 Ruger Red Hawk
45-70 Govt Ruger no1
9mm M&P Shield
223 NEF Handi
223 MSR15 Recon
22-250 Rem Winchester
260 Rem Savage LRP
7x64 Musgrave
300WSM Tikka T3
375 H&H Ruger no1
357 Marlin 1894
44 Marlin 1894
44 Ruger Red Hawk
45-70 Govt Ruger no1
9mm M&P Shield
-
B Five
- Full Member

- Posts: 211
- Joined: Mon Jan 22, 2018 7:34 am
Re: 6mm Creedmoor Howa
Bied die 6mm Creed iets wat n 6XC jou nie kan bied nie?
En hoekom kamer niemand die 6XC nie? Patente of iets?
En hoekom kamer niemand die 6XC nie? Patente of iets?
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6mm Creedmoor Howa
Jy gaan Lapua doppe kan kryB Five wrote:Bied die 6mm Creed iets wat n 6XC jou nie kan bied nie?
En hoekom kamer niemand die 6XC nie? Patente of iets?