Page 2 of 3
Re: Bakkie geweer.
Posted: Fri Jul 06, 2018 10:00 am
by jdpretorius
FHM wrote:jdpretorius wrote:Supacow wrote:enigiets in 270 want kwes is nie mooi nie
So 'n bek mag 'n knertsie kry
303, 308, 7mm, 270, 30-0kws, almal sal die job doen, mar asb. net nie 'n verdomde 6.5 CM nie, jy kan in elkgeval nie rak ammo vir hom in die hande kry nie

As jy n BAIE goeie pel het wat Nam toe reis en terug reis, Safari Den in Windhoek het...

Ek hoor die pelle hier by ons kan nerens in Pretoria of Jo-burg 6.5CM rak ammo kry nie
Een ou moes toe maar met sy 30-0kws gaan springbokke en blessies oes in die Vrystaat
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Re: Bakkie geweer.
Posted: Fri Jul 06, 2018 10:03 am
by Supacow
Bedekte seen

Re: Bakkie geweer.
Posted: Fri Jul 06, 2018 11:26 am
by Stefan Fourie
Dit hang ook af wat jy wil skiet van die bakkie af. Vir biltong jagters of nag-oes is elke man se gunsteling jaggeweer die beste opsie. Ek verkies my LM as dit by varkjag kom waar daar gejaag moet word en die terrein meestal baie sleg is.
Re: Bakkie geweer.
Posted: Fri Jul 06, 2018 12:29 pm
by geelslang
Wat is die duimreel wat die verlies aan spoed betref per duim wat die loop korter gemaak word? Ek wil my keuse maak tussen 'n 22-250 en 53gr vmax of 243 met 70gr Varmageddons uit 'n 20" loop.
Re: Bakkie geweer.
Posted: Fri Jul 06, 2018 12:30 pm
by alecjohnson
geelslang wrote:Wat is die duimreel wat die verlies aan spoed betref per duim wat die loop korter gemaak word? Ek wil my keuse maak tussen 'n 22-250 en 53gr vmax of 243 met 70gr Varmageddons uit 'n 20" loop.
ongeveer 25fps per duim
gou op ql rondgespeel en sien dis nie so eenvooudig nie verskille was tussen 20 en 55fps.
Re: Bakkie geweer.
Posted: Fri Jul 06, 2018 12:44 pm
by Supacow
Ek dink 100gr min
dus 110gr vmaxe uit n 270
Re: Bakkie geweer.
Posted: Fri Jul 06, 2018 3:39 pm
by Henrie_270
Lekkerste bakkie geweer wat ek teegekom het is my pa se CZ 7x64 wie se loop na omtrent 21 duim verkort is. Skiet enigiets van jakkals, bobbejaan en selfs koedoe wat oor die pad kom.
My voorkeur sal definitief iets soos n Howa 243 of 25-06 met n kort loop en kd wees. Want speed skills....
Mooiloop.
Re: Bakkie geweer.
Posted: Fri Jul 06, 2018 4:48 pm
by Hercules Louw
Geelslang, met die 20" loop in 243 en 70gr koeëls kan jy so 3350ft/s verwag.
Die 22-250 gee maklik 3500ft/s met 53gr koeëls teen 'n laer druk as die 243. Jy behoort sonder 'n probleem die 22-250 te kry om mooi te groepeer met 50gr tot 55gr koeëls in die 3500ft/s omgewing.
Jy kan altyd 55gr Nosler BT ook in die 243 skiet, en dan verander die prentjie 'n bietjie.
Maar ek persoonlik dink jy het 'n beter kans om makliker die 22-250 te kry om mooi te groepeer, nie al die 243's hou van die heel ligte koeëls nie.
Re: Bakkie geweer.
Posted: Fri Jul 06, 2018 4:59 pm
by JJV
Ek dink my Marlin 336 lever action in 30-30 met ‘n 6x scope op is lekker bakkie geweer, ok jy wil nie verder as 200meter skiet met hom nie maar nader as 200meter gaan hy die job doen.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Bakkie geweer.
Posted: Sun Jul 08, 2018 6:38 pm
by vbd
Ek skiet met ‘n 6x45 gelaai met 70gr blitzkings teen om en by 3000fps. Hys gebou op n mini 98 aksie met n 21” loop.
Dis n ongelooflike lekker bakkie geweer met min terugskop en enige iets van ‘n jakkals tot ‘n vark is nie veilig nie!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Bakkie geweer.
Posted: Sun Jul 08, 2018 7:14 pm
by HunterB
Myne is die 23" 223ackley, 73gr ELD-m teen so 3000fps. Met silencer amper geen klank en maak maklik dood tot op 400m
Re: Bakkie geweer.
Posted: Sun Jul 08, 2018 7:44 pm
by Mellies
geelslang wrote:Ja kyk as ek nou in Natal moes bly sou ek niks minder as as 'n LM4 my bakkie geweer gemaak het nie. Backup vir dit wat jy daar noem sal die 416 seker werk! Hier by ons in die karoo gaan die 416 bitjie fris wees. Die 243 en 223 klink goed. Slaan mooi tussen die twee en koop weer 'n 22-250 met 22" loop. Reflex silencer met die bogenoemde Lynx en jy is uitgesort....
Die honde in die Oos-Kaap storm gelukkig nie soos daai in KZN nie.
308 met n 20” loop!!
Met n vleisie...
Re: Bakkie geweer.
Posted: Sun Jul 08, 2018 9:44 pm
by Pappabeer
Mellies wrote:geelslang wrote:Ja kyk as ek nou in Natal moes bly sou ek niks minder as as 'n LM4 my bakkie geweer gemaak het nie. Backup vir dit wat jy daar noem sal die 416 seker werk! Hier by ons in die karoo gaan die 416 bitjie fris wees. Die 243 en 223 klink goed. Slaan mooi tussen die twee en koop weer 'n 22-250 met 22" loop. Reflex silencer met die bogenoemde Lynx en jy is uitgesort....
Die honde in die Oos-Kaap storm gelukkig nie soos daai in KZN nie.
308 met n 20” loop!!
Met n vleisie...
Maar wat van die honde se baas?
Re: Bakkie geweer.
Posted: Mon Jul 09, 2018 7:55 am
by Armand Steenkamp
Manne die is n baie lekker onderwerp. Vir elke ou gaan iets anders werk. Hier by my is nie groot goette nie. So my bakkie geweer word op kraaie, jakke en nou en dan n springbok gebruik. Ek het altyd my 243Howa varmint met demoer gebruik met 75gr Vmaxse teen 3340fps gebruik. Toe kry ek die 204Rugertjie ook in n Howa varmint. Ek gebruik om nou met 40gr Vmaxse teen 3500fps of 32gr Vmaxse teen 4000fps. Werk bitterlik lekker hier by my en ek het niks groter nodig gehad nie.
Maaaar ek dink n lekker bakkie geweer sal n howa varmint 243 wees watse loop jy op 20 afsny. Dan skiet jy 58gr Vmaxse met S321 teen n lekker spoed. Glo hy sal lekker loop!!
Re: Bakkie geweer.
Posted: Mon Jul 09, 2018 9:35 am
by Capt. Yoda
Ek dink ek gaan vir my laaitie n 6.5 grendel koop vir jag met 100 of 120gr Ballistic tips en n lekker klein silincer. Vir speel sal ek hom 107gr Sierras voer en dan vir koppe kap 85gr Sierras. Wou eers vir hom n Tikka SV in 223 koop maar ek dink die 6.5grendel met n 20" loop gaan baie lekker werk vir hom en die 6.5 koel het darem n bq meer krag agter hom, dink dit sal ook n baie lekker bakkie roer maak.
Re: Bakkie geweer.
Posted: Mon Jul 09, 2018 9:46 am
by andre007
Siebert, Basjan123 oppie forum het 1, hys skiet n koekhou. Hy skiet 120gr Sierra Pro hunter en Scenar, het hom mooi op nodes gekry met albei. n Ander maat skiet 123gr SST teen 2400 ft/s - 2.5'' hoog op 100m en 'dead on' op 200m.
Re: Bakkie geweer.
Posted: Mon Jul 09, 2018 12:10 pm
by Mellies
Capt. Oblivious wrote:Ek dink ek gaan vir my laaitie n 6.5 grendel koop vir jag met 100 of 120gr Ballistic tips en n lekker klein silincer. Vir speel sal ek hom 107gr Sierras voer en dan vir koppe kap 85gr Sierras. Wou eers vir hom n Tikka SV in 223 koop maar ek dink die 6.5grendel met n 20" loop gaan baie lekker werk vir hom en die 6.5 koel het darem n bq meer krag agter hom, dink dit sal ook n baie lekker bakkie roer maak.
Cappie,
Jy nog nie van die 6.5CM gehoor nie? Gebruik die search funksie. Seker jy sal erens inligting kry...
Met `n vleisie...
Re: Bakkie geweer.
Posted: Mon Jul 09, 2018 12:23 pm
by LoopSoosStroop
vbd wrote:Ek skiet met ‘n 6x45 gelaai met 70gr blitzkings teen om en by 3000fps. Hys gebou op n mini 98 aksie met n 21” loop.
Dis n ongelooflike lekker bakkie geweer met min terugskop en enige iets van ‘n jakkals tot ‘n vark is nie veilig nie!
Ek dink hier het jy 'n wenner.
Re: Bakkie geweer.
Posted: Mon Jul 09, 2018 12:35 pm
by Capt. Yoda
Mellies wrote:Capt. Oblivious wrote:Ek dink ek gaan vir my laaitie n 6.5 grendel koop vir jag met 100 of 120gr Ballistic tips en n lekker klein silincer. Vir speel sal ek hom 107gr Sierras voer en dan vir koppe kap 85gr Sierras. Wou eers vir hom n Tikka SV in 223 koop maar ek dink die 6.5grendel met n 20" loop gaan baie lekker werk vir hom en die 6.5 koel het darem n bq meer krag agter hom, dink dit sal ook n baie lekker bakkie roer maak.
Cappie,
Jy nog nie van die 6.5CM gehoor nie? Gebruik die search funksie. Seker jy sal erens inligting kry...
Met `n vleisie...
Stadig jong, dit is moontlik die beter koop want jy kan hom altyd teen die selfde spoed laai as die grendel maar eks mos bq anders
Re: Bakkie geweer.
Posted: Mon Jul 09, 2018 2:45 pm
by vbd
[IMG]
//uploads.tapatalk-cdn.com/201807 ... 2803bd.jpg[/IMG]
Hy werk mooi!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Bakkie geweer.
Posted: Mon Jul 09, 2018 2:47 pm
by ruaanb
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180709/1b843b311716b219faa9824e332803bd.jpg
Re: Bakkie geweer.
Posted: Mon Jul 09, 2018 8:53 pm
by johans
Supacow wrote:enigiets in 270 want kwes is nie mooi nie
net so
Re: Bakkie geweer.
Posted: Mon Jul 09, 2018 10:27 pm
by jankraay
.243 AI is ook een om aan te dink.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Bakkie geweer.
Posted: Tue Jul 10, 2018 12:12 am
by SakoTrippel2
AS ek nou 'n Boer was wat 90% van die tyd in my bakkie ry na my bees,skaap en landerye of tussen plase sal ek dit so eenvoudig as moontlik hou. Dus sal my bakkie geweertjie 'n straight 243WIN Howa wees met die Tupperware kolf omdat hy maar shots gaan vat agter die seats, op die dash, langs die ratte ens.. En natuurlik 'n WildGame Scopie ge-zero op 150m (3-12 weergawe) voer hom 87 of 75 Vmaxe en as koele opraak en daars nie tyd vir laai nie. Stop gou by Koöperasie en haak 'n pak of 2 PMP 80gr Rondtes. 3 skote vir re-zero en daar gaat jy.
Ek sit en droom nou lekker, maar dit sal my werks of bakkie geweer wees. VAN Finjas se Hond tussen die skaap tot 'n siek Bees in die kraal en alles tussen in hy sal alles kan doen.
Die min wat ek op die plaas kom ry my 222tjie huidiglik altyd saam in die knak van my arm, gereed vir 'n skoot oor die spieëltjie.
Groete
Frans
Re: Bakkie geweer.
Posted: Tue Jul 10, 2018 8:34 am
by Trompie
Mooi roer daai!
Sent from my LG-H870 using Tapatalk