Page 2 of 2

Re: My nuwe 'speelding'

Posted: Mon Sep 03, 2018 12:45 pm
by FHM
Dankie manne, nog geen skote geklap nie - ek is besig met spaar vir n glas, ons manne wat standaard salarisse verdien moet maar langer wag en meer geduld koop as julle wat 40 k net so kan neersit en als met een slag kan koop ;) Wil ook darem kyk of JPS nie my nommer wil raaktrek volg maand met daai Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 op raffle nie... ;)

Re: My nuwe 'speelding'

Posted: Mon Sep 03, 2018 2:58 pm
by Wouter Roets
FHM wrote:Dankie manne, nog geen skote geklap nie - ek is besig met spaar vir n glas, ons manne wat standaard salarisse verdien moet maar langer wag as jyulle wat 40 k net so kan neersit en als met een slag ka koop ;) Wil ook darem kyk of JPS nie my nommer wil raaktrek volg maand met daai Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 op raffle nie... ;)
Cois

Daai scope sal nou daai geweer perfek komplimenteer!

Re: My nuwe 'speelding'

Posted: Mon Sep 03, 2018 3:46 pm
by FHM
Wouter Roets wrote:
FHM wrote:Dankie manne, nog geen skote geklap nie - ek is besig met spaar vir n glas, ons manne wat standaard salarisse verdien moet maar langer wag as julle wat 40 k net so kan neersit en als met een slag kan koop ;) Wil ook darem kyk of JPS nie my nommer wil raaktrek volg maand met daai Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 op raffle nie... ;)
Cois

Daai scope sal nou daai geweer perfek komplimenteer!
Ai Wout ek weet...hoop die teleskoop-gode hoor my roep... ;)

Re: My nuwe 'speelding'

Posted: Tue Sep 04, 2018 2:56 pm
by airhunter
Baie mooi FHM. Geluk. Eks effe jaloers.
Net vir interesantheid hoe verskil dit van die Howa HCR?

Re: My nuwe 'speelding'

Posted: Tue Sep 04, 2018 3:58 pm
by FHM
airhunter wrote:Baie mooi FHM. Geluk. Eks effe jaloers.
Net vir interesantheid hoe verskil dit van die Howa HCR?
Yes maat, daar is nie vreeslik verskil nie, hier is die Howas HCR se spec sheet:
Features from Howa
Available in .223 Rem, .243 Win, 6.5 Creedmoor or .308 Win
Accepts AR-style furniture for customization
20” and 24” barrels, standard & heavy barrel options
26” available in 6.5 Creedmoor and .308 only
6061-T6 aluminum chassis made by Accurate-Mag w/ free-float M-LOK forend
LUTH-AR MBA-3 buttstock mounted on a 6-position buffer tube
Adjustable length-of-pull & comb
ERGO grip
10-round, AI-style, Accurate-Mag detachable, Teflon-coated, all-steel magazine
Available in threaded barrel options

Die WBY se spec sheet
Adjustable Match Quality, Two-stage Trigger
Fluted Bolt Body
One-piece Machined Bolt Body
Fully Enclosed Bolt Sleeve
3-Position Safety
Cold Hammer Forged Barrel
Integral Recoil Lug
Hinged Floorplate

STOCK:
CNC machined, hard anodized, 6061 aluminum chassis
Hole spacing for Magpul L5(11 slot) and L3 (7 slot) rails
Fully adjustable LUTH-AR MBA-1 buttstock.
Hogue Overmolded grip with finger grooves
Detachable polymer 10 round magazine

BARREL AND METALWORK:
Matte, bead blasted, blued finish
20-inch free floated, threaded barrel
Thread pattern:5/8-24 for 6.5 Creedmoor and 308 Win

Ek het nog glad nie met myne geskiet nie so wat akkuraatheid betref kan ek nog geen kommentaar lewer nie.

Re: My nuwe 'speelding'

Posted: Fri Nov 09, 2018 12:33 pm
by FHM
Manne,
31 Aug het ek julle laat weet ek het die lisensie gekry. Toe spaar ek nog so bietjie vir n glas - JPS wou my nie daai Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 op die raffle laat wen nie, so ek moes toe maar met my minimale budget tevrede wees met n Leopold VX1 3-9 x 40 wat ek by Skollie hier op die werf gekoop en ingevoer het. Ek besef dis nou seker nie die ideale glas op die geweer nie, maar sommiges van ons moet maar opsit wat jy kan bekostig op daai stadium. Ek sal vorentoe - indien die 3-9x40 nie lekker vir my werk nie, spaar vir n beter glas. Ek jag ieg nie verder as 300 m nie.

More-oggend ry ek WHK toe en gaan haal my virgin 6.5 met haar nuwe bene en oge
Sy het nog nie n koel deur die loop nie.
My gat jeuk nou behoorlik!!!

Sondag-oggend voor die mossies poep is dit skietbaan toe vir loop inbreek met Win Match 140 gr jhp
Sien aangehegde voorstel van Weatherby op die inbreek van die loop.
Wat dink julle hiervan - klink dit 'normaal'?
Weatherby break in procedure and AMMO .docx
Sal kom terugvoer gee oor die groeperings - ek hoop die fkn geld en wag was die moeite werd.

Re: My nuwe 'speelding'

Posted: Fri Nov 09, 2018 1:43 pm
by tripodmvr
Gebruik asetoon om alle olie uit die loop te haal alvorens jy skiet. Daardie inbreek prosedure stem baie ooreen met Howa. Hul manier is 10 enkelskote met deeglike skoonmaak tussenin en dan 5 maal 2 skote en skoonmaak. Een pak patrone vir inskiet.

Re: My nuwe 'speelding'

Posted: Fri Nov 09, 2018 5:20 pm
by JPS
Ai FRancois, dis die draw wat teen jou gewerk het man ;D

Baie geluk met die roer weereens, glad jy gaan baie gelukkig wees met die 6.5.