Page 2 of 2

Re: Koeël keuse 308 - Plank geweer

Posted: Sat Jul 14, 2018 1:01 pm
by Hein M.
Skollie, wat is jou lading agter daai 155gr CC's?
Ek sukkel om met S335 oor 2700vps te gaan sonder om rooi ligte te sien. Dink ek het die verkeerde poeier?

Mooi dag daar!

Re: Koeël keuse 308 - Plank geweer

Posted: Sat Jul 14, 2018 2:11 pm
by skollie
Hein M. wrote:Skollie, wat is jou lading agter daai 155gr CC's?
Ek sukkel om met S335 oor 2700vps te gaan sonder om rooi ligte te sien. Dink ek het die verkeerde poeier?

Mooi dag daar!
Hein, ek het 46.1gr N540 gelaai...... QL se voorspelde druk is 55k psi (dit is met die 27" loop)

Sent from my SM-G935F using Tapatalk

Re: Koeël keuse 308 - Plank geweer

Posted: Sat Jul 14, 2018 10:58 pm
by Arnold
Hein M. wrote:Skollie, wat is jou lading agter daai 155gr CC's?
Ek sukkel om met S335 oor 2700vps te gaan sonder om rooi ligte te sien. Dink ek het die verkeerde poeier?

Mooi dag daar!
Ek gebruik ook weer n530 met goeie resultate en kry maklik daai spoed uit n 24" loop sonder enige druk.