Re: OBT vs Suppressors en Muzzle Brakes
Posted: Mon May 28, 2018 11:48 am
Hoekom sal jy lading ontwikkeling doen op n ander manier as hoe jy met die roer gaan skiet? As jy n KD gebruik werk jou ladings uit met jou KD op.
Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
https://jaracal.com/
CaptCapt. Oblivious wrote:Hoekom sal jy lading ontwikkeling doen op n ander manier as hoe jy met die roer gaan skiet? As jy n KD gebruik werk jou ladings uit met jou KD op.
WouterWouter Roets wrote: So die vraag bly nou watter van die drie faktore het die grootste invloed op akkuraadheid?
Die node self sal nie skyf nie, dit is 'n wiskundige formule wat bloot werk op interne ballistiek en loop lengte.Hansieslim wrote:
As ek iets mag byvra by Messor se goeie vraag en denkwyse (ek stem saam dat die nodeband groter word, maar ek dink selfs hy skuif).
Soos meer mense Supressors gebruik begin die nadele ook deur kom. Die van sagte material wear uit so jy het nou nog 'n consumable. Dan ook vrae wat ontstaan oor hoe die baffles wat onegalig uit brand akkuraatheid affekteer. Sekere make wat druk tekens veroorsaak ten spyte van matige spoed ens ens. Ek skiet glad nie die goed af nie, ek het self maar ons moet oopkop wees en al die addisionele variables in ag neem. Kyk nou maar byvoorbeeld die Freebore boost effek waarvan Wouter praat. Dit is fataal vir lang afstand skutte wat 'n paar skote op 'n slag moet skiet. Nou het piete brand x met 'n groot effek en jannie brand y met minimale effek en daar spring die honde aan mekaar want niemand weet rerig wat aan die gang is. Ons moet bly gesels en inligting deel. Ek sal graag ook van ons mede forum lede wil hoor, spesifiek die wat probleme gehad het sodat ons ontwerpe kan begin identifiseer wat geneig is tot sekere probleme.Messor wrote:WouterWouter Roets wrote: So die vraag bly nou watter van die drie faktore het die grootste invloed op akkuraadheid?
My gevoel is dat indien die KD baie recoil wegvat, dit in groter kalibers die nommer een invloed op akkuraatheid sal hê.
Hoekom ek so sê is nie baie mense skiet presies op node nie, so hulle baat meer met die geweer en loop wat minder beweeg tydens die skoot.
Hierdie aspek is dalk meer verwant aan die oscillation en verwringing van die loop self, wat die aksus lyn insluit.
Die verwringing van die kroon sal tien teen een 'n groot rol speel met iemand wat presies op node is volgens OBT, of heel weg van node af is, en hier sal dit dalk meer sigbaar wees in kleiner kalibers met dun profiel lope.
Ek dink wat mense nou hier leer is die voordele van 'n KD is baie meer as wat die gewone ou op straat dink, en hierdie klein tegniese debatte doen wondere om sommige toonbank praatjies reg te maak. Want as ek jou moet verduidelik wat ek al van 'n verkoopsman gehoor het agter 'n toonbank oor 'n suppressor aan 'n klient dan kry ek so koue rilling.
Ek het nie duur suppressors nie, eintlik oor ek maar net arm is, maar hulle werk soos 'n bom.dehacked wrote: Soos meer mense Supressors gebruik begin die nadele ook deur kom. Die van sagte material wear uit so jy het nou nog 'n consumable. Dan ook vrae wat ontstaan oor hoe die baffles wat onegalig uit brand akkuraatheid affekteer. Sekere make wat druk tekens veroorsaak ten spyte van matige spoed ens ens. Ek skiet glad nie die goed af nie, ek het self maar ons moet oopkop wees en al die addisionele variables in ag neem. Kyk nou maar byvoorbeeld die Freebore boost effek waarvan Wouter praat. Dit is fataal vir lang afstand skutte wat 'n paar skote op 'n slag moet skiet. Nou het piete brand x met 'n groot effek en jannie brand y met minimale effek en daar spring die honde aan mekaar want niemand weet rerig wat aan die gang is. Ons moet bly gesels en inligting deel. Ek sal graag ook van ons mede forum lede wil hoor, spesifiek die wat probleme gehad het sodat ons ontwerpe kan begin identifiseer wat geneig is tot sekere probleme.