Page 2 of 2
Re: Lands
Posted: Sat Feb 21, 2009 10:21 am
by projag
Hoe s? hulle: iemand wat nie 'n akkurate geweer kan waardeer nie kan ook nie die vroulike geslag waardeer nie
Re: Lands
Posted: Sat Feb 21, 2009 10:24 am
by Yalair
so bek moet jem kry

Re: Lands
Posted: Sat Feb 21, 2009 12:04 pm
by johan
Projag
Jys te slim vir my

n Geweer wat behoorlik gepak is op pilare of blok gee amper nie om wat jy hom voer nie.
Ek het gister dit weer waargeneem met die edele Sir se slingervel

...oorgeslaan van 65v-max na 75v-max sonder om te raak aan daai yster.........ongelooflik!
Pak of laat pak maar jou roer behoorlik....."konstante akuraatheid het n prys...Dirk"
Re: Lands
Posted: Sat Feb 21, 2009 1:05 pm
by projag
Johan
By jou kleiner kalibers moet dit so wees. By die groteres 7mm+ is dit nie altyd so maklik teen baie ho? spoed nie. Vibrasie impak groter. As jy gelukkig is om 'n positiewe loop te besit, pas hom mooi op.
Re: Lands
Posted: Sat Feb 21, 2009 2:33 pm
by johan
Projag
Ongelukkig is lope vir my soos ice cream......ek vreet hulle op......en dis te lekker

Re: Lands
Posted: Sat Feb 21, 2009 2:50 pm
by projag
Sal jou nog eendag oor 'n dop bewys dat jy heelwaarskynlik met minder spoed presies dieselfde kan doen en met groter sukses. Daar is 'n optimumpunt.
Geniet dit.
Re: Lands
Posted: Sun Feb 22, 2009 4:36 pm
by JACQUES BOTHA
PROJAG:
Nou maak jy my kopwurms weer teen topspoed rondhol..
jy sallie kan wag vir daai dop nie.....jy sal moet verduidelik...
Ek is honger vir daai info.....LAAT WAAI plz...
Re: Lands
Posted: Sun Feb 22, 2009 6:22 pm
by projag
Jacq
Let wel ek s?: heelwaarskynlik.
Verder verwys ek na optimum.
Die dop help met die oortuiging. Die ou wat sy dop die beste kan vat wen die argument.
Het jy al gewonder wanneer die kruit wat jy laai als uitgebrand is -- gebeur dit wanneer die koe?l nog in die loop is, of nie en hoe stel jy dit vas?
Watter effek het jou ladings op jou trajek? wat is die verskil?
Wat is jou produktiewe optimum?
Gee daai wurms werk

Re: Lands
Posted: Sun Feb 22, 2009 7:07 pm
by jaracal
Projag
Die program Quickload gee al daai antwoorde. Raynie gebruik dit en is dit nogal werklik finominaal hoe naby aan die snelheid ens die program kom met die insette wat jy invoer en die werklikheid. My dasher bv was die voorspelling binne enkele voet/sek akkuraat.
Groete
Heinrich
Re: Lands
Posted: Thu Feb 26, 2009 8:48 pm
by johan
Projag
"SPEED KILLS"
En hoe !!!
Het toe vir Swartekater gemeet, 3850fps, slegte weer ons wou nie groepe skiet nie.
Re: Lands
Posted: Fri Feb 27, 2009 12:26 pm
by jaracal
Johan
Wat se roer het ek nou die dag mee geskiet. Ek het bietjie harsingskudding opgedoen so ek kon nie werklik onthou nie.
Groete
Heinrich
Re: Lands
Posted: Sat Feb 28, 2009 8:57 am
by johan
Hein
Jou olifantjag kursus op Spitskop het jy suksesvol met die volgende bewapening voltooi;
.720 Pidersoli dubbel
1000gr koniese loodkoel
170gr Wano FFg swartkruit
Dis egter die edele Sir wat met lof geslaag het met n lading van 200gr Sannadex P

Sir het dit onmiddelik ontken maar ek en Hein het persoonlik waargeneem hoe die ou een en n half tree moes terugtree

......jy kan maar mooi groot en sterk ook wees.....daai ding druk jou terug....en jy moet klou vir al wat jy werd is anders is dit uit jou hande uit
Daar is reeds n opvolgkursus geboek en as ek reg verstaan sal daar n lemoenman ook teenwoordig wees.
Re: Lands
Posted: Sat Feb 28, 2009 9:27 am
by Christo
EINA !!!
Re: Lands
Posted: Sat Feb 28, 2009 11:47 am
by projag
o toe skiet die grootman ook 'n slag met 'n geweer --- het hy dan nie in die army sommer die russiese orrel in sy hand houvas nie.