Page 2 of 2

Re: ALRHA Skiet dag 2 Junie 2018

Posted: Mon Jun 04, 2018 3:24 pm
by JacquesT (Stompe)
Nou ja manne, hiemee die resultate vir die naweek se shoot.

JacoV dit was baie lekker om jou en al die ander nuwe manne daar te hĂȘ. Ek hoop ons sien julle almal weer by ons volgende skiet dag. Om jou LA cherry sommer met 'n 7de plek te beklink is nie te versmaai nie.

Lang afstand is gesond in die sonskyn land van ons.

Long Range Varmint se uitslae

//uploads.tapatalk-cdn.com/20180604/1e6f9032a9490f2496fd6986dbff1367.jpg

Long range Hunter se uitslae

//uploads.tapatalk-cdn.com/20180604/2d9fe9fc11bb9c5ffb9e883a01936d23.jpg

Re: ALRHA Skiet dag 2 Junie 2018

Posted: Mon Jun 04, 2018 4:17 pm
by SakoTrippel2
Paar netjiese tellings daar! Ek weet dis verkeerd maar ek kry lekker as die 6mille so goed perform. 1ste in Varmint met 'n vol score! 1ste en 2de in LRH.

Ek was nie self daar nie en is nogal nuuskierig oor die kondisies in terme van wind veral.

Groete
Frans

Re: ALRHA Skiet dag 2 Junie 2018

Posted: Tue Jun 05, 2018 9:01 am
by Capt. Yoda
Wind was nie te sleg nie Frans hy het net sulke plukke gemaak nou en dan maar mens kom dit hoor kom. As hy gewaai het het hy mooi op 6 of 8mph gewaai