Page 2 of 2

Re: Howa 1500 vs. Remington 700 ADL

Posted: Tue May 15, 2018 7:59 am
by Capt. Yoda
Ek wonder of Remington 5jaar terug gedink het die meeste mense gaan eder Japanese gewere koop as n Remington

Re: Howa 1500 vs. Remington 700 ADL

Posted: Tue May 15, 2018 8:43 am
by tau
Capt. Oblivious wrote:Ek wonder of Remington 5jaar terug gedink het die meeste mense gaan eder Japanese gewere koop as n Remington
EK het in 2012 'n Howa .375 Ruger bestel toe dit die craze of the day was. Toe ek by Safari instap en die geweer in my hande het was ek nie gelukkig met die slot aksie se gevoele n afwerking van die geweer nie. Ek het toe eerder 'n Ruger in die kaliber gekoop.

In 2016 se einde het pel met 'n varminter by my opgedaag en die kwaliteiet was vir my beter. Die laaste SS heavy barrel wat ek gekoop het se aksie en afwerking is baie netjies en glad. Dalk was die een in 2012 net grof omdat dit 'n lang aksie was ek weet nie, maar voel my die nuwe modelle is bietjie netjiese en gladder afgewerk.