Ek voel net ons sit nie meer sulke goed op skrif nie en ons verloor kontak met praktiese uitkomste deur die information overload wat mens vandag kry.Flip nel wrote:Baie intresant dankie dat jy gedeel het.
Scopes het nie meer kruishare nie - hulle het Kersfees bome... Probeer n jakkals skiet met n fyn kruis in die aand...
Die woord BC word baie rondgeswaai maar tot en met 300m is n 0.35BC bo 2400fps voldoende vir jag tot en met 300m...
Ons verloor kontak met wat werk en jaag teorie...
