Page 2 of 2
Re: 270 Tikka
Posted: Mon Apr 16, 2018 8:20 am
by Bennie Bester
Le-grange,
Ek is bly om te hoor jou Tikka skiet weer netjies. Volgens jou mening, wat was die probleem. Die teleskoop of die kolf se boute wat te styf vas gedraai was?
Groete
Bennie
Re: 270 Tikka
Posted: Tue Apr 17, 2018 6:49 pm
by le-grange
Bennie Bester wrote:Le-grange,
Ek is bly om te hoor jou Tikka skiet weer netjies. Volgens jou mening, wat was die probleem. Die teleskoop of die kolf se boute wat te styf vas gedraai was?
Groete
Bennie
Naand Bennie
Ek dink dit was mar die scope gewees.Ekt hom voorheen op my 308 ok gehad wat ok 2keer of so zero geskuif het, so dit kon seker ok net help om aksie boude reg te torq,want ek dink dit speel defnitief ook n rol.
Groete
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Re: 270 Tikka
Posted: Tue Apr 17, 2018 6:54 pm
by le-grange
le-grange wrote:Bennie Bester wrote:Le-grange,
Ek is bly om te hoor jou Tikka skiet weer netjies. Volgens jou mening, wat was die probleem. Die teleskoop of die kolf se boute wat te styf vas gedraai was?
Groete
Bennie
Naand Bennie
Ek dink dit was mar die scope gewees.Ekt hom voorheen op my 308 ok gehad wat ok 2keer of so zero geskuif het, so dit kon seker ok net help om aksie boude reg te torq,want ek dink dit speel defnitief ook n rol.
Groete
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Weet enige iemand of jy n scope wat zero skuif kan regmaak of gooi jy hom weg?
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Re: 270 Tikka
Posted: Sat May 05, 2018 4:23 pm
by le-grange
le-grange wrote:le-grange wrote:Bennie Bester wrote:Le-grange,
Ek is bly om te hoor jou Tikka skiet weer netjies. Volgens jou mening, wat was die probleem. Die teleskoop of die kolf se boute wat te styf vas gedraai was?
Groete
Bennie
Naand Bennie
Ek dink dit was mar die scope gewees.Ekt hom voorheen op my 308 ok gehad wat ok 2keer of so zero geskuif het, so dit kon seker ok net help om aksie boude reg te torq,want ek dink dit speel defnitief ook n rol.
Groete
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Weet enige iemand of jy n scope wat zero skuif kan regmaak of gooi jy hom weg?
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Middag jul
Het iemand van jul al n silincer by custom rifles in bloem lat maak?As enige iemand dalk inligting het oor silincer sal dit gaaf wees.
Groete.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk