Page 2 of 2

Re: 5.56mm en 223Rem?

Posted: Wed Sep 01, 2010 6:20 pm
by Monrique (SJ)
KSV  jy lus om  bietjie te krap vir Songdaug? Lekker man. Die bang maak stories! Groetnis SJ

Re: 5.56mm en 223Rem?

Posted: Wed Sep 01, 2010 7:32 pm
by Christo
Izak H wrote: hein, ek het ook op 'n tyd R1 patrone so af gegrind & het met my 308 20mm groeperings geskiet op 100m. Izak
Draai hulle om en hulle skiet 'n pragtige gat deur 'n ou army valplaat. Ek dink 'n koei se kop kan oopbars met so skoot.

Re: 5.56mm en 223Rem?

Posted: Thu Sep 02, 2010 5:07 pm
by Boesman
As jy hulle omdraai, gaan jy jouself in die skouer skiet!! ;D

Re: 5.56mm en 223Rem?

Posted: Thu Sep 02, 2010 6:47 pm
by Christo
Boesman wrote: As jy hulle omdraai, gaan jy jouself in die skouer skiet!! ;D
Party ouens het lyk my meer as net 'n halwe woord nodig om te verstaan... TREK die PUNT (lees koe?l)uit en draai hom om en sit hom weer agterstevoor TREUG in die DOP ( aan die kant wat jy hom uitgetrek het)  ;D  :D  ;D

Toemaar.

Re: 5.56mm en 223Rem?

Posted: Fri Sep 03, 2010 12:22 pm
by Boesman
;D ;D Vir Boesman (en baie van sy vriende) moet julle  s t a d i g  verduidelik.  :-[ Lekker naweek.

Re: 5.56mm en 223Rem?

Posted: Fri Sep 03, 2010 8:51 pm
by Christo
Boesman wrote: ;D ;D Vir Boesman (en baie van sy vriende) moet julle  s t a d i g  verduidelik.  :-[ Lekker naweek.
Was besig om jou been te trek, seker jy het van die begin af verstaan. ;D ;D ;D

Re: 5.56mm en 223Rem?

Posted: Sun Sep 05, 2010 8:42 pm
by Boesman
Christo

Natuurlik. Skerts graag saam.