Kruit vir .22 Hornet

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1520
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: Kruit vir .22 Hornet

Post by swc-tr »

Armand, maks met S221 en 45gr koeels, is ongeveer 7.5gr vir 2400fps.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Kruit vir .22 Hornet

Post by Armand Steenkamp »

swc-tr wrote:Armand, maks met S221 en 45gr koeels, is ongeveer 7.5gr vir 2400fps.
Baie dankie! Ek brand nou behoorlik om met doe roertjoe te begin rondspeel. Ek beplan eintlik om doe 35gr Vmaxse te skiet maar hulle is hoendertande op die oomblik
minerva10210
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Wed Jan 06, 2016 12:12 pm

Re: Kruit vir .22 Hornet

Post by minerva10210 »

So, S&O het Lil'Gun ingekry...

Vir dié wat soek, ek reken julle sal moet wikkel. Die JHB tak het net 2 blikke gehad blykbaar... Nie seker wie die persoon is wat toe sommer albei blikke gekoop het nie!

Ek sal een of ander tyd so bietjie met die ladings speel... 2516fps teenoor 2787fps vir die 45gr is in my boek 'n helse verskil.

Sent from my Redmi Note 4 using Tapatalk
There are doorways I haven't opened, and windows I've yet to look through... Going forward may not be the answer, maybe I should go back!

Brno Fox Mod2 .22H|Enfield .303|Rossi M92 .357Mag|Howa M1500 .308
Baby Browning|Beretta Mod81 7.65mm|Sig P320 9mm
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Kruit vir .22 Hornet

Post by Armand Steenkamp »

Gaan nou hoor! Baie dankie vir die laat weet!!
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Kruit vir .22 Hornet

Post by Armand Steenkamp »

Raait manne, ek het te danka aan minerva10210 n blik lilgun in die hande gekry.
So op n ander noot S221 sal nie werk nie... ek het 6gr S221 met n dackron fuller agter n 45gr pit gebruik. Doppe het vasgesit en primers het duidelike druktekens getoon. Spoed was maar 2170fps.
Reloader270
Hero Member
Hero Member
Posts: 1051
Joined: Wed Nov 06, 2013 8:44 pm

Re: Kruit vir .22 Hornet

Post by Reloader270 »

Armand Steenkamp wrote:Raait manne, ek het te danka aan minerva10210 n blik lilgun in die hande gekry.
So op n ander noot S221 sal nie werk nie... ek het 6gr S221 met n dackron fuller agter n 45gr pit gebruik. Doppe het vasgesit en primers het duidelike druktekens getoon. Spoed was maar 2170fps.
S221 maak gou pressure spikes. Het dit in my .357Mag Marlin geweer probeer, maar dit gee nie dieselfde spoed as S265 nie.

Die nuwe prys vir S265 is nou R550 as jy kan kry. Lill Gun nou ook by Dave Sheerer beskikbaar (R670) / Safari Oudoor R660.

Skuus ek is nou van die Hornet draad af, maar met my .357Mag behaal die Lill Gun kruit 300fps meer op 158gr koeëls en geen druk tekens nie. Dit brand baie skoon in my geweer.
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Kruit vir .22 Hornet

Post by Armand Steenkamp »

Lilgung werk ook soos n droom in die hornet. Ek het nou n benchrest hornet! Kleinste groep is met 12.5gr lilgun agter n 40gr Vmax. Groep het 7.98mm gemeet op 100m. Ek was verstom
minerva10210
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Wed Jan 06, 2016 12:12 pm

Re: Kruit vir .22 Hornet

Post by minerva10210 »

So as 'n ander vraag, watse doppe gebruik julle manne?

Ek het meerendeels PPU doppe, maar as ek die H2O kapasiteit so kyk, is die kapasiteit dalk aan die lae kant volgens quickload.

Ek het 20 S&B wat ek wel nog nie probeer het nie, maar 20 is bietjie min vir die hoeveelheid lood wat ek gewoonlik met haar gooi :)

Sent from my Redmi Note 4 using Tapatalk
There are doorways I haven't opened, and windows I've yet to look through... Going forward may not be the answer, maybe I should go back!

Brno Fox Mod2 .22H|Enfield .303|Rossi M92 .357Mag|Howa M1500 .308
Baby Browning|Beretta Mod81 7.65mm|Sig P320 9mm
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Kruit vir .22 Hornet

Post by Armand Steenkamp »

minerva10210 wrote:So as 'n ander vraag, watse doppe gebruik julle manne?

Ek het meerendeels PPU doppe, maar as ek die H2O kapasiteit so kyk, is die kapasiteit dalk aan die lae kant volgens quickload.

Ek het 20 S&B wat ek wel nog nie probeer het nie, maar 20 is bietjie min vir die hoeveelheid lood wat ek gewoonlik met haar gooi :)

Sent from my Redmi Note 4 using Tapatalk
Ek het seker so 300 SnB doppe waarme ek skiet. Ek het so n paar wincherster ook maar dis net n handjie vol. My ladings is sommer goed gekompakteer met Lilgun maar hy skiet bitter mooi so en ek glo dot help met n lae ES.
Al ding van die SnB doppe is hulle flash hole is baie kleiner as normaak. So nou rek jou decapping pin hom en druk so n ten aan die onderkand. Dan moet jy elke liewe dop met die primer pocket uniformer bykom..... ek het toe van daar af al doe doppe se flash holes groter geboor en al my probleme was op n einde

Groetnis
User avatar
thys308
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 75
Joined: Fri Aug 17, 2012 8:13 pm

Re: Kruit vir .22 Hornet

Post by thys308 »

Hi naand manne, ek wil weet of iemand al S321 gebruik her vir Hornet en na watse ladings kyk ñ man.
Thys

Sent from my SM-A520F using Tapatalk
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Kruit vir .22 Hornet

Post by Armand Steenkamp »

Thys, nee los maar. Ek het vir intresandhyd dit probeer. Ek het 12gr gelaai en rondom 2000fps gekry. Probeer maar lilgun in die hande kry!
User avatar
thys308
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 75
Joined: Fri Aug 17, 2012 8:13 pm

Re: Kruit vir .22 Hornet

Post by thys308 »

Armand die spoed mk nie saak vir my nie, hoe was die groeperings gewees. My dogter van 10jr gn begin skiet mt geweertjie.

Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Dale SH
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm

Re: Kruit vir .22 Hornet

Post by Dale SH »

A 100% case fill load of S321 behind a 45 grain bullet will generate maybe 21000 psi (half of max pressure) and will give you maybe 56% powder burn. You will literally be shooting unburned powder and flames.
You may also be a candidate for a secondary explosion.
It is simply too slow for the Hornet.
Buy some Hodgdon Lil Gun.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Kruit vir .22 Hornet

Post by tripodmvr »

Gaan loer gerus op ander plekke as julle nie Lil Gun kan bekom nie. Sien dat Lovex se S040 en D060 darem so by 2650vps uitkom. Dit sal darem jou geweer aan die skiet hou.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Reloader270
Hero Member
Hero Member
Posts: 1051
Joined: Wed Nov 06, 2013 8:44 pm

Re: Kruit vir .22 Hornet

Post by Reloader270 »

Vir die manne wat nog S265 soek - ek kan dalk help. Ek gebruik dit nie meer in my .357Mag nie.
User avatar
thys308
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 75
Joined: Fri Aug 17, 2012 8:13 pm

Re: Kruit vir .22 Hornet

Post by thys308 »

Môre manne, ek leer mr nog erinstig en ek verstaan nog nie mooi nie. My vriend skiet .204 en hy gebruik S335 wat almal glo gebruik volgens hom. So vêr ek weet is dt 243 en 308 springstof. Kan die S321 dan so gevaarlik wees in die Hornet.
Enige komentaar is welkom.

Sent from my SM-A520F using Tapatalk
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Kruit vir .22 Hornet

Post by tripodmvr »

Bedoel jy hy gebruik S335 in die Hornet, of in die 204?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
thys308
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 75
Joined: Fri Aug 17, 2012 8:13 pm

Re: Kruit vir .22 Hornet

Post by thys308 »

Hy gebruik dit in die 204

Sent from my SM-A520F using Tapatalk
User avatar
thys308
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 75
Joined: Fri Aug 17, 2012 8:13 pm

Re: Kruit vir .22 Hornet

Post by thys308 »

Nou ht niemand andwoorde vir my oor die S321 vir die Hornet nie en die gevaare rondom dt nie of sal S335 beter werk.
Asb ek wil nie net begin met eie ekspremente nie.

Sent from my SM-A520F using Tapatalk
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Kruit vir .22 Hornet

Post by Armand Steenkamp »

thys308, ons het al boetjie bokand toe gese moet dit nie probeer nie. Dale het hier bo ook genoem dat dit gevaarlik kan wees. Sekondere onploffing gebeur as jy n te stadige kruit vir die klaliber gebruik in kort. Ek twyfel of dit sal gebeur maar ek sou nie kanse vat nie.
Watse kruit het jy? As jy gladnoe oor spoed gepla is noe kan jy eerder na die vinniger kruite kyk en hulle genoegsaam verminder met n dackron fuller. Dis baaie veiliger. Daar kan ek jou met S221 en MP200 ladings help vir die hornet.
As ek jy was dan sou ek moete doen om n geskikte kruit in doe hande te kry. Dan is dit dam meer die moeite werd
User avatar
thys308
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 75
Joined: Fri Aug 17, 2012 8:13 pm

Re: Kruit vir .22 Hornet

Post by thys308 »

Armand dankie. Ek ht Ms200 en die S321 naaste ,mr ek sal ry en gn koop die regte goed. Sal weer vra as ek reggekom ht.

Sent from my SM-A520F using Tapatalk
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Kruit vir .22 Hornet

Post by Armand Steenkamp »

Dis maar die heel beste. Kruite met die hornet os maar reedelik beperk. Probeer maar S265, hodgedon lilgun in die hande kry
User avatar
thys308
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 75
Joined: Fri Aug 17, 2012 8:13 pm

Re: Kruit vir .22 Hornet

Post by thys308 »

Hi nou nog ñ vraag ,ek sien op papier targets dat my 45g puntjies v hornet die papier dwars tref(lengte).
Dws die patroon tuimel in sy vaart as ek reg is,is daar nog mense wat dt ondervind het?
Vriend sê die punt is te swaar vir die twist van die geweer.
Kan iemand raad gee.
Lil gun kruit 10g en Sierra 45g punte
2630fts

Sent from my SM-A505F using Tapatalk
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Kruit vir .22 Hornet

Post by tripodmvr »

Wat is die nommer van die koeëls wat op die boks is. Die 45gr Sierra vir 22 Hornet is nommer 2220 - die het 'n baie kort ogief om die koeël kort te hou.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
thys308
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 75
Joined: Fri Aug 17, 2012 8:13 pm

Re: Kruit vir .22 Hornet

Post by thys308 »

Dis wat ek gekoop het.//uploads.tapatalk-cdn.com/20190915/17e6ef017d81e5d9c06da1505672f335.jpg

Sent from my SM-A505F using Tapatalk
Post Reply