Re: .458 Socom 14" AR
Posted: Tue May 08, 2018 6:19 pm
Dankie vir jou Johan!Daai koels is baie netjies gemaak.Sal laat weet oor die feeding.Het die twee diere met die eerste ontwerp koel geskiet.Aceofspads wrote:Dankie Gé. Ek waardeer die terugvoering. Ek hoop daardie ander paartjies wat ek gestuur het sal die feed probleem laat uitsterf.
Kriek