Page 2 of 2

Re: ALRHA Skiet dag 10 Maart 2018

Posted: Tue Mar 20, 2018 1:01 pm
by swc-tr
Jip, .308 skiet gereeld minder as 20 ES vir 10 skote.......met Somchem drek. :o

Re: ALRHA Skiet dag 10 Maart 2018

Posted: Tue Mar 20, 2018 1:17 pm
by Supacow
308 is immers somchem se oogappel
so hy beter. Die kruit word dan doelgemaak vir hom.