Ek weet hy is nie op jou lys nie maar Berger 105gr VLD Hunting is 0.281 G7 on the dot.
Het hom tot 1400 yards op gonge mooi getoets.
Werklike BC van 6mm koeëls?
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Werklike BC van 6mm koeëls?
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Werklike BC van 6mm koeëls?
Kry my batch as 0.278 maar dink nie mens sal daai verskil somer sien nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Werklike BC van 6mm koeëls?
Ja maar as jy die sneller hard trek wen jy ekstra BCCapt. Oblivious wrote:Kry my batch as 0.278 maar dink nie mens sal daai verskil somer sien nie
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
