Page 2 of 2

Re: Help gou, .223 of 243!?!

Posted: Thu Oct 13, 2011 3:22 pm
by Nuweseun
Ek sal verseker die Tikka vat sonder om 2 keer te dink. Het hom in 270 en is by verre my gunsteling geweer.

Groete

Re: Help gou, .223 of 243!?!

Posted: Thu Oct 13, 2011 3:24 pm
by Vurkster
Hi Nuweseun'

Moet eerlik wees hy het my hart ook gesteel toe ek na hom gekyk het...het 'n poll begin, sal hoor hoe stem die ander manne

Re: Help gou, .223 of 243!?!

Posted: Thu Oct 13, 2011 4:43 pm
by Berg-Bewer
Koop wat jou hart s?. As jou hart in 'n roer is kan jy nie verkeerd gaan nie! My opinie. Ek het altwee, maar oes meestla met my 223 en nou en dan met lewendige wild, lang skote my 243.

Jou hart sal jou s?. As jy kan koop altwee soos Hein s?, jy sal nooit spyt wees nie.

Sterkte en groetnis!

Re: Help gou, .223 of 243!?!

Posted: Thu Oct 13, 2011 5:30 pm
by Nuweseun
Kerel, dis ma een van daai dinge, almal kan vir jou se wat hulle wil, maar as jy daai roer optel, praat hy met jou, dan sal jy weet!!

Oor die kwaliteit ens. dink ek die Tikka is die beter koop.

Groete

Re: Help gou, .223 of 243!?!

Posted: Thu Oct 13, 2011 6:49 pm
by Raakgeskiet
Jy sal nooit verkeerd gaan met 'n tikka nie. Het een en is baie baie tevrede met hom. Het nog een gekoop, wag net vir die lisensie.