.243 Lading

User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: .243 Lading

Post by Jagtersdok »

Gebruik jy die spreadsheet wat ek jou gestuur het?
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: .243 Lading

Post by Jagtersdok »

En ja onthou om nie die max TPL te gebruik nie maar so 1mm korter
Want as jy teen die lands laai moet jy jou startup pressure met 7200PSI verhoog
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: .243 Lading

Post by Vlakvark »

Hi
Ja ek gebruik hom node 10 is 1.5801 maar op grafiek is dit maar so 2390f/s bietjie stadig
Image
Image
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: .243 Lading

Post by Jagtersdok »

tik bo 22.44 in en enter

Die node wat jy na gaan kyk gaan node 5 wees wat 1.1492ms is die spoed om dan te slaan is 2973ft/sec
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: .243 Lading

Post by Vlakvark »

Neels waar of hoe gebruik jy die node
Image
Image
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: .243 Lading

Post by Vlakvark »

Neels baie dankie vir jou hulp en geduld
Nou het ek hom
Ek sal jou hulp seker weer nodig kry as ek begin rondspeel op die res van die program
Dankie
Gerhardt
Image
Image
Post Reply