Re: Die 30-06 spottery?
Posted: Mon Sep 18, 2017 1:34 pm
Hoe lyk dit my nou.... dat die 30-0kwes manne so biekie stil raak oordat die "all rounder" nie kan kers vas hou by die 270's se veelsydigheid nie

Ek wou 'n Ruger No.1 in 7x57 kry, maar toe ek by VLT besoek was hulle uitverkoop, toe kry ek ook 'n No.1 in 30-06tripodmvr wrote: My wens was om 'n Ruger No. 1 in 223 te kry. Ek het VLT in Pta besoek, maar die 223's was uitverkoop en 'n lang wag indien daar ooit weer ingevoer sou word. Ek is meegedeel dat 'n persoon net voor my 'n No. 1 in 30-06 kom haal het, maar dat hy nie die geweer wou he nie. Dit was sy pa se aankoop en die het intussen in 'n rystoel beland weens beroerte. Die res is geskiedenis en vandag het ek "die" lekkerste bosroer in 30-06. Met 150 TSX skiet hy lekker plat en kan ook oor die langer afstande parremantig raak.
Stem 120% saam met oom Tripodtripodmvr wrote:Met moderne koele is 'n 150gr Barnes meer as genoeg vir duiker tot eland. Met die ligte No. 1 help die 150gr as dit by terugslag kom. Die enkeskoot aksie is ook nie 'n las nie - een skoot doodskoot is al wat nodig is.
Andre308 wrote:As 'n man eers so begin praat van 'n "allrounder" dan gaan die liggies af in my oë en kry ek net so dowwe uit drukking op my gesig. My vrou sê en moet maar net my kop skut en so smile.Capt. Oblivious wrote:En natuurlik is die "kenner" agter die toonbank ook altyd vinnig om 'n 30-06 aan te beveel as 'n all rounder vir die man wat net een keer per jaar gaan jag en so 20 skote per jaar skiet. Ek het nie self 'n 30-06 nie en net nog nooit iets teen een gehad nie, maar het wel 'n 308 of 2. Daarom luister ek altyd met 'n glimlag as die manne vertel 'n 30-06 kwes die meeste bokke in SA. Gelukkig vir die 30-06 manne, gaan daai titel een van die dae oorgaan na 'n 6.5Creedmoor toe, want daai kaliber is nou soos aambuie.....JacquesT (Stompe) wrote:![]()
Nou ja, ek het 'n fris sambreel, laat die klippe maar reen op my!![]()
![]()
[/quote]Jy karring nou naby aan my hart...Eugene wrote:En natuurlik is die "kenner" agter die toonbank ook altyd vinnig om 'n 30-06 aan te beveel as 'n all rounder vir die man wat net een keer per jaar gaan jag en so 20 skote per jaar skiet. Ek het nie self 'n 30-06 nie en net nog nooit iets teen een gehad nie, maar het wel 'n 308 of 2. Daarom luister ek altyd met 'n glimlag as die manne vertel 'n 30-06 kwes die meeste bokke in SA. Gelukkig vir die 30-06 manne, gaan daai titel een van die dae oorgaan na 'n 6.5Creedmoor toe, want daai kaliber is nou soos aambuie.....Frikkie Coetzee wrote:
Die ander groot probleem was natuurlik die ou wat een maal n jaar genooi word vir n jag en of springbok en of koedoe wou skiet en Net een geweer vir alles wou he. Hy het n 30-06 gekoop en die resultaat was voorspelbaar. Kwesskote. Ek dink die oom lewe nog so ek wil nie name noem nie maar daai jare was die Dominee die prokureur en die Dokter genooi vir die jag. Soms die skoolhoof ook. As jy wou he jou seun moes hoofseun wees.
![]()
Nou ja, ek het 'n fris sambreel, laat die klippe maar reen op my!![]()
![]()

.300 WM met n dunloop...Capt. Oblivious wrote:JacquesT (Stompe) wrote:As 'n man eers so begin praat van 'n "allrounder" dan gaan die liggies af in my oë en kry ek net so dowwe uit drukking op my gesig. My vrou sê en moet maar net my kop skut en so smile.Eugene wrote: En natuurlik is die "kenner" agter die toonbank ook altyd vinnig om 'n 30-06 aan te beveel as 'n all rounder vir die man wat net een keer per jaar gaan jag en so 20 skote per jaar skiet. Ek het nie self 'n 30-06 nie en net nog nooit iets teen een gehad nie, maar het wel 'n 308 of 2. Daarom luister ek altyd met 'n glimlag as die manne vertel 'n 30-06 kwes die meeste bokke in SA. Gelukkig vir die 30-06 manne, gaan daai titel een van die dae oorgaan na 'n 6.5Creedmoor toe, want daai kaliber is nou soos aambuie.....![]()
Nou ja, ek het 'n fris sambreel, laat die klippe maar reen op my!![]()
![]()
Ou Stompe ou brother ou partner, se jy n 30.06 is nie n allrounder nie? Wat beskou jy as allrounder? N geweer wat op 100m een gat kan skiet, koedoe in zeerust kan stamp,gemsbokke in die kalahari, blesbok op 800y en dan staal tot anderkant 1000y ? Dit alles met een koel/lading?


1994Leon Crous wrote:Ai ou Frikkie, jy's seker 'n geswore .270 man![]()
En sê gou ...... watter jaar was jy Marlow se hoofseun![]()
Ai, moet tog nou nie stress nie, ek joke net.
.30-06 is een van die bestes ooit en steeds 'n groot staatmaker!!!
Feite balistiese feite kan nie daarmee stry.James Wilson wrote:As n 270 en n 308 nie genoeg geweer is nie, gaan n 30-06 jou nie teverede stel. Wees nou n man en vat klaar n 300magnum. Met die nuwe kruit op die mark kom die 300Wby en RUM lekker tot hulle reg. 30-06 kan nie werklik as die allrounder roem, as jy dit met n 300mag vergelyk nie. Moenie eers praat dat n 300mag vleiskade maak nie. Laai n lekker swaar koeel(220grn plus) en laai vir laer spoed.
As ons vandag eers begin het om kalibers te ontwerp, maar ons het reeds alles geweet wat ons nou weet, sal niemand die moeite gedoen het om n 30-06 te ontwerp nie.
lekker stir ek nou![]()
JaJames Wilson wrote:
As ons vandag eers begin het om kalibers te ontwerp, maar ons het reeds alles geweet wat ons nou weet, sal niemand die moeite gedoen het om n 30-06 te ontwerp nie.
SkerpJohanvanZyl wrote:Spot maar spot maar. Een van die dae verkoop almal hulle ballisties superior guns met gerekte primerpocket doppe saam as n pakket.. prys verlaag...... bump.... prys verlaag....bump
Ek is bang om die kolf korter te maak. Dink net hoe gaan hy my dan skop!!Supacow wrote:Mnr van Zyl is jou kolf al korter?
Watse ballisties superior saag het jy gebruik?