22-250 COUNTACH
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: 22-250 COUNTACH
The issue here Swede is the length of the barrel (28 inch).
Contrary to popular belief, a longer barrel is not more accurate, in fact because there is more flex in the barrel, it is my opinion that the accurate band becomes narrower as the length of the barrel increases.
In other words it is my belief that it is of utmost importance to minimize your ES and try achieve as close as possible to the predicted node speed, when using the "longer" than average barrels.
The node speed is determined by the optimal barrel time which is a fixed and known entity.

C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 22-250 COUNTACH
Kan werk as jy die straps afhaal en met twee cab ties vas trek .Gian_dP wrote:Kan dalk werk om hulle 90 of 180 grade tov mekaar op te sit. Net met n dowel/skoonmaakstok seker maak jy skiet nie bayonette raak nie.Diesel Dog wrote:Marius dit is juis my probleem met QL as ek die selde komponente gebruik en jy kalibreer die data en gee n aanbeveling dan klop ons somme redelik goed .Maar as van die data onbetroubaar is dan val die stelsel plat .Waar QL wel van onskatbare waarde is met die voorspelling van gevaarlike druk (commonsense)al gebruik mens net die verstek waardes.tripodmvr wrote:Kan jy albei die Magnetos op een slag aansit en hulle vergelyk. Voorheen het my berekeninge en jou bevindinge baie goed geklop. Die verhoging van 0,3gr by die 70RDF behoort so 30vps by te voeg en nie 70vps nie.
Op n ligter noot , nee ek kan nie die magnetos op een slag aansit nie,dit is nie n dubbel loop nie maar ek gaan probeer om hulle na mekaar te toets![]()
![]()
DD
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: 22-250 COUNTACH
Just as a matter of interest DD
I trust you are not trying to shoot a grouping with the magnetospeed attached
I trust you are not trying to shoot a grouping with the magnetospeed attached
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 22-250 COUNTACH
WithoutDale SH wrote:Just as a matter of interest DD
I trust you are not trying to shoot a grouping with the magnetospeed attached
-
J P
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Tue Jun 12, 2012 11:10 am
Re: 22-250 COUNTACH
DD, ek het al twee V3's op my geweer gehad, 180 grade uitmekaar, elkeen met sy eie strap. Een sit net so effens agter die ander een.
Groete
Johan //uploads.tapatalk-cdn.com/20171105/c699ccafed5c367944c7c6861490467e.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20171105/ba989ee01c4774745b1ea28287cea28b.jpg
Sent from my SM-N920C using Tapatalk
Groete
Johan //uploads.tapatalk-cdn.com/20171105/c699ccafed5c367944c7c6861490467e.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20171105/ba989ee01c4774745b1ea28287cea28b.jpg
Sent from my SM-N920C using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 22-250 COUNTACH
'n Ander ding wat die QL berekeninge kan beinvloed is die moontlike verhoging van spoed deur die gebruik van die knaldemper. Die beste sal wees om spoed te kry met die demper af en dan ook die groeperings te skiet. Na ladings verfyn is kan die demper dan aangebring word.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 22-250 COUNTACH
More Johan
Bleddie interessant wat jy daar gedoen het met die Magneto's. Weet jy dalk watter een die hoer en laer spoed gelewer het? Maw was dit die nader of die verder een van die kroon af? Highjack af!
Groetnis
Wouter

Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: 22-250 COUNTACH
Ek dink mens moet ook nie buite rekening laat dat hulle magneetvelde mekaar ook effens kan beinvloed nieWouter Roets wrote:More Johan
Bleddie interessant wat jy daar gedoen het met die Magneto's. Weet jy dalk watter een die hoer en laer spoed gelewer het? Maw was dit die nader of die verder een van die kroon af? Highjack af!
Groetnis
Wouter
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: 22-250 COUNTACH
I understand that the POI will merely alter if using the magnetospeed, i have seen shooters online in america shooting gongs out to 600 yards with it attached to the muzzle.Dale SH wrote:Just as a matter of interest DD
I trust you are not trying to shoot a grouping with the magnetospeed attached
And as thy days, so shall thy strength be
-
J P
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Tue Jun 12, 2012 11:10 am
Re: 22-250 COUNTACH
Hallo Wouter, die een naaste aan die kroon het die hoër lesings gegee. Ek het nogal gewonder of die koeël werklik soveel spoed sal verloor oor 2 duim!Wouter Roets wrote:More Johan
Bleddie interessant wat jy daar gedoen het met die Magneto's. Weet jy dalk watter een die hoer en laer spoed gelewer het? Maw was dit die nader of die verder een van die kroon af? Highjack af!
Groetnis
Wouter
Groete
Johan
Sent from my SM-N920C using Tapatalk
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 22-250 COUNTACH
Dankie JohanJ P wrote:Hallo Wouter, die een naaste aan die kroon het die hoër lesings gegee. Ek het nogal gewonder of die koeël werklik soveel spoed sal verloor oor 2 duim!Wouter Roets wrote:More Johan
Bleddie interessant wat jy daar gedoen het met die Magneto's. Weet jy dalk watter een die hoer en laer spoed gelewer het? Maw was dit die nader of die verder een van die kroon af? Highjack af!
Groetnis
Wouter
Groete
Johan
Sent from my SM-N920C using Tapatalk
Ja dit is ongelukkig baie moeilik om aflydings te maak as jy nie presies weet of die twee eenders meet nie. Onthou daar word beweer dat die koeel eintlik nog so bietjie spoed optel die oomblik as hy die kroon verlaat agv die verbygaande gasse wat addisionele versnelling teweeg bring. Indien hierdie twee nou identies gemeet het kon n mens dit vir jouself toets. Oor die spoed verloor kan n mens ballistiese programme inspan om n indikasie te kry, soms soos baie ouense se vrouens al vir hulle gese het, kon twee duim net sowel n rugbyveld gewees het!
Groetnis
Wouter
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: 22-250 COUNTACH
In daai geval moet man maar oor die breedte van die veld speel
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 22-250 COUNTACH
Daardie verskil van 7vps is maar 0,3% afwyking, wat ver binne die foutgrens van 1% is wat gewoonlik vir chrony's genoem word. Dit neem daardie 2 duim in ag nie!!!!!!!!!!!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 22-250 COUNTACH
Oom Driepoot
Nie dat Oom met n tekort sit nie, maar daai wiskundige syfers gaan net mooi sweat blow bogger all vir die man doen wat wel in daai situasie sit!
Groetnis
Wouter
Nie dat Oom met n tekort sit nie, maar daai wiskundige syfers gaan net mooi sweat blow bogger all vir die man doen wat wel in daai situasie sit!
Groetnis
Wouter
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: 22-250 COUNTACH
Daai Magnetos lyk heel konstant en aanvaarbaar vir my teenoor wat ek al gesien het in ander chronys as ons oor 2 gelyk skiet.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 22-250 COUNTACH
Smithers saggies ou maat...
Dit is nie wat sekere adverteerders hier op die forum wil hoor nie...
Dit is nie wat sekere adverteerders hier op die forum wil hoor nie...
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 22-250 COUNTACH
Kon nie die toets met die twee magnetos doen nie want die sporter wou geen spoed lesing gee nie,het toe maar net die v3 gebruik.
Die wind het 30mph vol-waarde gewaai en ek het nie vir groepe geskiet nie slegs vir spoed op 616m 300mm gong.Albei ladings het die gong getref met 6 uit 8 skote met 2.2mil wind hold.
77grcc
3410fps sd 8.2
36.8gr n550
TPL 62mm
70gr Hornady HPBT
3467fps sd 14.6
36.9gr n550
TPL62mm
Wat se die QL manne van die ladings?
DD
Die wind het 30mph vol-waarde gewaai en ek het nie vir groepe geskiet nie slegs vir spoed op 616m 300mm gong.Albei ladings het die gong getref met 6 uit 8 skote met 2.2mil wind hold.
77grcc
3410fps sd 8.2
36.8gr n550
TPL 62mm
70gr Hornady HPBT
3467fps sd 14.6
36.9gr n550
TPL62mm
Wat se die QL manne van die ladings?
DD
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 22-250 COUNTACH
Node vir die 77gr CC is by 3373vps en 36,4/5gr dryfmiddel. Druk sal afneem van 62K na 60K psi.
Ek kry nie 'n 70 Hornady HPBT in my databasis nie?
Ek kry nie 'n 70 Hornady HPBT in my databasis nie?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 22-250 COUNTACH
Jammer dis los koeëls wat ek as 70gr gekoop het maar ek het nou een geweeg en hy is 68grtripodmvr wrote:Node vir die 77gr CC is by 3373vps en 36,4/5gr dryfmiddel. Druk sal afneem van 62K na 60K psi.
Ek kry nie 'n 70 Hornady HPBT in my databasis nie?
DD
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 22-250 COUNTACH
68 Horn HPBT
3443vps en 36,6gr. Druk by 53K psi
3443vps en 36,6gr. Druk by 53K psi
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 22-250 COUNTACH
Dankie Marius ek sal hom so probeer .tripodmvr wrote:68 Horn HPBT
3443vps en 36,6gr. Druk by 53K psi
DD
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 22-250 COUNTACH
Iets is nie lekker Halaal met die ladings ,kom ons gestel die sporter se lesing is reg hoe gaan dit die node beïnvloed .
77gr CC
35.5gr N550
tpl 62mm
spoed 3326fps
36.4gr n550
spoed 3458fps
DD
77gr CC
35.5gr N550
tpl 62mm
spoed 3326fps
36.4gr n550
spoed 3458fps
DD
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 22-250 COUNTACH
Met daardie syfers gaan ons na 3368vps en 36gr (Druk 60K psi). Ek sien dat die brandtempo baie toeneem bo 60K psi. Kom ons kyk hoe maak 36gr. Laat weet hoe die groepe lyk.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 22-250 COUNTACH
36gr is die lading wat ek met ladder geselekteer het ek hoop hy werk want die blik kruit is op.tripodmvr wrote:Met daardie syfers gaan ons na 3368vps en 36gr (Druk 60K psi). Ek sien dat die brandtempo baie toeneem bo 60K psi. Kom ons kyk hoe maak 36gr. Laat weet hoe die groepe lyk.
DD
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 22-250 COUNTACH
as ek die storie so kyk moet jy nie n 22-250 hê nie.
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Sent from my SM-G900F using Tapatalk