Page 2 of 2

Re: Stainless Steel Loop - Voor & Nadele

Posted: Thu Aug 24, 2017 9:16 am
by joe rocket
Ook maar versigtig vir die "ou man". :laugh:

Re: Stainless Steel Loop - Voor & Nadele

Posted: Thu Aug 24, 2017 9:19 am
by PWV
Smous v.d. Vyver wrote:So gedink dankie vir die duidelikheid Joe.Oom Pieter n Howa is seker maar so akuraat so stil soos n ou man hom kan hou of wat praat ek?
'n Ou man? Ja ek is oud in jare, my vriend, en verwonder my soms aan die oordeel wat snuiters aan die dag lê, of wat praat ek?

Re: Stainless Steel Loop - Voor & Nadele

Posted: Thu Aug 24, 2017 9:31 am
by Eugene
Smous v.d. Vyver wrote:Van n herverkope perspektief hou n Bruno .22 van 1960 meer sy waarde as n heedendaagse Howa.

Re: Stainless Steel Loop - Voor & Nadele

Posted: Thu Aug 24, 2017 9:45 am
by Ysterkat
Smous is darem baie hartseer op daai foto ++>:

Re: Stainless Steel Loop - Voor & Nadele

Posted: Thu Aug 24, 2017 9:45 am
by Smous v.d. Vyver
Eugene,heel moontlik ook deur n Howa eienaar daai prent gemaak maar ek vermoed as dit die geval dan moet n mens jou geweersmid fire!

Oom Pieter ek oordeel nie as Oom mooi lees het ek sommer oom se been getrek aangesien Oom ook like van uitdeel so nou en dan.

'N Snuiter is ek defnitief maar my ondervinding ruil ek vir niks.

Cheers ek moet gaan werk.Spaar vir nog n Sako.Hulle skiet mooi!

Re: Stainless Steel Loop - Voor & Nadele

Posted: Thu Aug 24, 2017 9:52 am
by PWV
Smous v.d. Vyver wrote:
Oom Pieter ek oordeel nie as Oom mooi lees het ek sommer oom se been getrek aangesien Oom ook like van uitdeel so nou en dan.

'N Snuiter is ek defnitief maar my ondervinding ruil ek vir niks.

Cheers ek moet gaan werk.Spaar vir nog n Sako.Hulle skiet mooi!
So trek ek ook maar jou been, as jy mooi lees!

Re: Stainless Steel Loop - Voor & Nadele

Posted: Thu Aug 24, 2017 9:58 am
by Eugene
Smous v.d. Vyver wrote:Eugene,heel moontlik ook deur n Howa eienaar daai prent gemaak maar ek vermoed as dit die geval dan moet n mens jou geweersmid fire!
Die beste geweer, gebou deur die beste geweersmid in die wereld, is in die verkeerde hande net 'n stuk yster en vice versa.... ;)

Tong in die kies gesê natuurlik! 8)

Re: Stainless Steel Loop - Voor & Nadele

Posted: Thu Aug 24, 2017 10:03 am
by Smous v.d. Vyver
Daai is nou waaheid!

Re: Stainless Steel Loop - Voor & Nadele

Posted: Thu Aug 24, 2017 10:28 am
by ruaanb
Ek het Sat gesien hoe iemand 'n geweer skiet waarvan die eienaar gedink het daar is fout....
9 uit die 10 keer is dit maar die drywer....fool behind the tool.

Re: Stainless Steel Loop - Voor & Nadele

Posted: Thu Aug 24, 2017 10:48 am
by Born2Late
My Howa het n SS loop. Ek het hom mooi ingeskiet en hy maak makliker skoon as my ander gewere. Soos met al die ander olie ek hom gereeld en pas hom maar goed op.

Re: Stainless Steel Loop - Voor & Nadele

Posted: Thu Aug 24, 2017 12:47 pm
by Capt. Yoda
Smous v.d. Vyver wrote: Cheers ek moet gaan werk.Spaar vir nog n Sako.Hulle skiet mooi!

Welkom seun!

Re: Stainless Steel Loop - Voor & Nadele

Posted: Thu Aug 24, 2017 1:50 pm
by Hein22
Capt. Oblivious wrote:
Smous v.d. Vyver wrote: Cheers ek moet gaan werk.Spaar vir nog n Sako.Hulle skiet mooi!

Welkom seun!
Totdat die wind waai soos die laaste paar dae en daar bietjie stof in die aksie kom. ;D

Re: Stainless Steel Loop - Voor & Nadele

Posted: Thu Aug 24, 2017 9:18 pm
by Capt. Yoda
Hein22 wrote:
Capt. Oblivious wrote:
Smous v.d. Vyver wrote: Cheers ek moet gaan werk.Spaar vir nog n Sako.Hulle skiet mooi!

Welkom seun!
Totdat die wind waai soos die laaste paar dae en daar bietjie stof in die aksie kom. ;D

Dae soos dit bly ons by die huis

Re: Stainless Steel Loop - Voor & Nadele

Posted: Fri Aug 25, 2017 10:30 am
by FHM
Gawie(13mm) wrote:Die roeswerende eienskappe van vlekvrye staal is te danke aan die hoeveelheid en verhouding van chroom,nikkel of mangaan in die staal. Dit bepaal die hardheid en "glans" van die staal.
Jy kry dus verskillende grade vlekvrye staal.
Hitte verander egter die samestelling van die metaal op die oppervlak en soos Joe Rocket meld, kan dit "roes" of oksidasie aanwakker. Buite op die loop sal hy soos 'n gladde treinspoor lyk, maar as jy hom mishandel gaan hy soos 'n opgedroogte modderdam lyk. Onthou dat koolstof in die loop higroskopies is en dus vog aantrek.
Fkt Mnr Loubser sit jy en skryf met n HAT???
Jy gooi mooi duidelik die moedertaal, lekker man! ;)

Re: Stainless Steel Loop - Voor & Nadele

Posted: Fri Aug 25, 2017 11:58 am
by Springkudu
Ja nee, hyt my verlooor by roeswerende

Re: Stainless Steel Loop - Voor & Nadele

Posted: Fri Aug 25, 2017 1:21 pm
by Gawie(13mm)
Springkudu wrote:Ja nee, hyt my verlooor by roeswerende
My Taal is my trots! ;D
Om my moersleutelswaaiende vriend uit Tulbagh te parafraseer:" Ek kan nie skiet nie maar ek kan skryf!" >:D

Re: Stainless Steel Loop - Voor & Nadele

Posted: Sat Sep 02, 2017 12:05 pm
by Kalaharihunter
Reading through the responses to Springkudu's question regarding "what are the advantages / disadvantages of a SS barrel" I did not determine any real advantages. The question then is should one endure the additional cost of a SS barrel?

Re: Stainless Steel Loop - Voor & Nadele

Posted: Sat Sep 02, 2017 12:49 pm
by Giepie
Baie van die lope deesdae is "chromemolly", wat ook klaar "minder" sal roes.

Hierdie raakgelees. Wat my pla is "It is also more expensive than chrome-moly steel, has lesser life and is more difficult to black." Die duurder en blueing verstaan ek, maar "lesser life"?

http://firearmshistory.blogspot.co.za/2 ... steel.html
Steel is used obviously, otherwise we wouldn't be discussing it in this chapter :). The steel used has to be able to withstand high pressures of over 50,000 psi (340,000 kpa) and special steels are needed to do this. There are two types of steel generally used in modern barrels:

The first type is an Chrome-Molybdenum steel alloy (called chrome-moly for short). This is the same steel alloy that is used to make truck axles, connecting rods and propeller shafts. In the US, such steels are designated by grades such as AISI 4140, AISI 4150, AISI 4340 and so on. The British equivalent of these steels is EN 19, EN 24 etc. These steels are generally used for military grade firearms as well as hunting rifles.

The other type is a stainless steel alloy such as 416 type stainless steel. This is not a true fully austenitic stainless steel such as the types used in making cutlery items like knives and forks. The 416 type stainless steel is a martensitic steel which can be hardened by heat treating, similar to carbon steel. It is more accurately a high chrome content (> 10%) steel having enough sulphur to give it good machining properties. This steel is generally used by target shooters and is considered to be easier to machine accurately than chrome-moly steels. It is also more expensive than chrome-moly steel, has lesser life and is more difficult to black. Hence, military and hunting rifles use chrome-moly steel while target shooters prefer stainless steel.