Page 2 of 2
Re: Roepklanke
Posted: Fri Sep 25, 2009 10:12 pm
by Ambessa
Hallo Raven / en ander ouens uit die land met die baie hoofstede
Raven wrote:...Ek mis daai wereld... groot geraak daar in die duineĀ

Is dit waarna jy verlang?
Ambessa
Re: Roepklanke
Posted: Fri Sep 25, 2009 10:15 pm
by Christo
Uncle Am
23km rivierkant's lank nie droeeee ie
Re: Roepklanke
Posted: Fri Sep 25, 2009 10:19 pm
by Ambessa
Hallo Christo
Christo wrote:...23km rivierkant's lank nie droeeee ie
...

yep, net solank 'n ou naby die groot rivier is of bly...
Ambessa
Re: Roepklanke
Posted: Wed Sep 30, 2009 7:12 pm
by tafjak
Sien Tewis het hier 'n deftige cd vol klanke. 21 van hulle. Locator en nog 'n span van die nare geskrouery. Wonder van waar kom darie groot springbok. Hier kom 'n paar pakke slae.
Re: Roepklanke
Posted: Wed Sep 30, 2009 11:10 pm
by WillJak
21?? Ek sien dan die man se daars 27 wat net die jakkalse gebruik om mee te kommunikeer(of het Landbou weekblad verkeerd aangehaal???) en mens moet weet wat om hulle wanneer mee te antwoord.... Nou hoe nou?
Re: Roepklanke
Posted: Thu Oct 01, 2009 9:19 am
by tafjak
Willjak
WillJak wrote:
21?? Ek sien dan die man se daars 27 wat net die jakkalse gebruik om mee te kommunikeer(of het Landbou weekblad verkeerd aangehaal???) en mens moet weet wat om hulle wanneer mee te antwoord.... Nou hoe nou?
Gelukkig is die jakkalse in die Ooskaap nie so ge"cultivated" nie. Kan nog net inkom, vloek en weghol.
Re: Roepklanke
Posted: Thu Oct 01, 2009 10:48 am
by WillJak
Gelukkig is die jakkalse in die Ooskaap nie so ge"cultivated" nie. Kan nog net inkom, vloek en weghol.
Ja nee, as ek eers met die man moet redekawel praat ek nou nou my bek verby "kom hier, broer, ek is besig om lam te slag, kom eet 'n stukkie... en ignoreer ma daai ou Landy wat daaaaaar langs die bos staan, hulle het hom daar gelos oor hy nie wil start nie...... en daai liggie wat jy so nou en dan sien is 'n optiese illusie...kom nader, kom nader swaer"
Nou trek hy skoon vannie plaas af....