Musgrave model 80 langafstand geweer

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13582
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Musgrave model 80 langafstand geweer

Post by Capt. Yoda »

Die aksie gaan jou R3500 kos, Loop R9000+, GS werk, R3500+, Kolf R6000+ en dan n hele klomp maande se gesukkel en wag vir die liksens. Sit n paar rand by en koop n Remington Long Range en skiet hom of vir wat dit jou gaan kos om die roer te bou of dalk bq minder kan jy n Sako Roughteck ook kry wat orals op special is in 300wm met n 26" loop. Die Sako se twist kan dalk net bq stadig wees vir die regte lang koels
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Pinkes
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am

Re: Musgrave model 80 langafstand geweer

Post by Pinkes »

Capt. Oblivious wrote:Die aksie gaan jou R3500 kos, Loop R9000+, GS werk, R3500+, Kolf R6000+ en dan n hele klomp maande se gesukkel en wag vir die liksens. Sit n paar rand by en koop n Remington Long Range en skiet hom of vir wat dit jou gaan kos om die roer te bou of dalk bq minder kan jy n Sako Roughteck ook kry wat orals op special is in 300wm met n 26" loop. Die Sako se twist kan dalk net bq stadig wees vir die regte lang koels
Goeie raad!!
Post Reply