Page 2 of 2

Re: ALRHA Long Range shoot op 24 Junie 2017 te Parys

Posted: Mon Jul 31, 2017 11:46 am
by Morne Van Der Merwe
Manne kom neem deel aan die skiet dag, vreeslik lekker.

Re: ALRHA Long Range shoot op 24 Junie 2017 te Parys

Posted: Mon Jul 31, 2017 12:35 pm
by LoopSoosStroop
Weet nie of Mamma dit gaan like as ek ons kaap vakansie met 'n week uitstel nie, maar kom ons kyk maar... ;)

Re: ALRHA Long Range shoot op 24 Junie 2017 te Parys

Posted: Mon Jul 31, 2017 12:44 pm
by JacquesT (Stompe)
LoopSoosStroop wrote:Weet nie of Mamma dit gaan like as ek ons kaap vakansie met 'n week uitstel nie, maar kom ons kyk maar... ;)
Koop haar net iets kleins, of gee haar die krediet kaart en stuur haar Parys se strate in ;)

Re: ALRHA Long Range shoot op 24 Junie 2017 te Parys

Posted: Tue Aug 01, 2017 10:51 am
by Capt. Yoda
JacquesT (Stompe) wrote:
LoopSoosStroop wrote:Manne, wanneer is daar weer 'n skiet dag?
More LSP,

Die volgende en laaste amptelikke shoot vir die jaar is Saterdag 2 September by Ballistic Beast in Parys. Eugene sal binnekort die inskrywing form op die forum en op ons Facebook blad gaan post.

Groete
Jacques Theron

Kan nie wag nie!