Page 2 of 5

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Wed Apr 26, 2017 1:33 pm
by Jake1
Armand Steenkamp wrote:Kan een van die Groot manne nie bietjie die scopes vir ons toets nie? Soos ons dourie tyd met die Nikon en die Rudolph gemaak het nie?

Groetnis
Ek stem saam en volg hierdie draad

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Wed Apr 26, 2017 1:51 pm
by Tat
Volg ook

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Wed Apr 26, 2017 2:29 pm
by Andre308
Geno wrote:
Arnold wrote:Wat weeg die teleskope Geno?
3-12×56 weeg 629gr
2.5-10×50 weeg 564gr
Grein (gr) of gram (g)?
Image Image Image

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Wed Apr 26, 2017 2:37 pm
by Geno
Gram.

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Sat Apr 29, 2017 9:23 pm
by vossie1
Dit lyk amper soos n " hyundi" geval!! die mense was maar skepties maar nou boks Hyundi saam die groot manne. G&G varminting sal nie hulle balle op n blok sit vir R2 profyt nie. Sal lekker werk vir n rowwe bos scope soos genoem.

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Sat Apr 29, 2017 10:08 pm
by Ranger
Any 1-6x24?

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Sun Apr 30, 2017 6:40 pm
by jankraay
Ek gaan een by Geno vat en hom vir julle toets.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Sun Apr 30, 2017 7:53 pm
by NicoSmit
Ek het deur hom gekyk en is heel impress gewees as ek nou moeilikheid optel met my jakkals geweer se scope koop ek so een

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Wed May 03, 2017 9:25 am
by Travelant
Hi Geno kan jy dalk sê wat is die eye relief op die teleskope


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Thu May 11, 2017 3:42 pm
by Geno
Jis manne.

Ek het hierdie gekry. Die scopes verkoop teen R5850.00 in Europa, so hierdie is verseker 'n goeie prys!
http://www.normark.dk/?id=37007&p2579id=15322&w=2579

Eye relief is as volg wat ek sopas self gemeet het:
90 - 120mm afhangend van vergroting.

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Mon May 22, 2017 7:19 am
by Geno
More manne.
'n Paar van die manne wat die scopes al gekoop het, het sommer nog 'n scope of 2 gekoop nadat hulle die eerstes gekry het, so dit sê vir my hulle is almal tevrede.

Jacques Botha het die volgende laat weet nadat ek vir hom een van elk gestuur het om te besluit watse een van die 2 vergrotings hy wil koop:
8x56 Swartwors afgehaal en Wildgame opgesit. Niks fout met hierdie wilgame se glas nie. Ek is impress gan hom donderdag vir klein nag oes toets op springbokke .. 'n Hele paar ouens wag vir jou... Hulle hou van wat hulle sien in die scope
Sonder enige stel en sonder paralaks van 300 tot 100 meter. Ek dink die scopes is uitstekende waarde vir geld. Skielik is Burris nie meer beste waarde vir geld scope nie..
Op 300 meter is swartwors se field of view so 2 meter wyer.. Onthou ek vergelyk hom nou met seker een van die heel beste 8x56 wat jy kan kry. Met helderheid van glas staan hy niks terug nie

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Mon May 22, 2017 8:29 am
by Arnold
Watse een kies hy toe?

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Mon May 22, 2017 8:31 am
by Geno
Jacques het die 3-12x56 op sy geweer gesit.

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Mon May 22, 2017 8:52 am
by Kotze .204R
Klink baie goed hier.

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Mon May 22, 2017 9:24 am
by Swede
Wat is 'n swart wors?

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Mon May 22, 2017 9:25 am
by Geno
Swede wrote:Wat is 'n swart wors?
Dis Jacques se manier om Swarovski uit te spreek.

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Mon May 22, 2017 9:35 am
by Swede
Geno wrote:
Swede wrote:Wat is 'n swart wors?
Dis Jacques se manier om Swarovski uit te spreek.
Dankie nou verstaan ek ook ;D

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Mon May 22, 2017 9:44 am
by andre007
Kyk as JB tevrede is met hom kan julle maar koop

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Mon May 22, 2017 11:52 am
by Malan123
Geno, het jy nog van die 3-12x56 scopes oor?

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Mon May 22, 2017 11:54 am
by Geno
Daar is nog voorraad Malan.
Groete

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Mon May 22, 2017 12:47 pm
by Malan123
Thanks Geno

Ek stuur vir jou 'n pm. Ek sal een van jou hande af neem

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Sat May 27, 2017 8:29 am
by Geno
Lyk my Jacques is tevrede!
Hy het sopas laat weet:
Scope gou deur eerste nagskiet gevat...impressive is 'n understatement. Alles tussen 180 en 380 werk perfek ...stel perfek op en af ..ek sal my swarovski weer terugsit as die een breek..
So jy kry sommer intrapslag in Bloem geld. Ek koop daai scope met 'n geruste hart. Thanks vir die kans om te toets...waardeer.
Ek het sonder illumination geskiet.
Image

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Sat May 27, 2017 8:50 am
by Wanna
More Geno Ek pm jou oor die 3-12x56

Groete

BB

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Sat May 27, 2017 8:36 pm
by shanenel
Geno daar is even in die reeks met n 40/42 bell nie.

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Sun May 28, 2017 8:01 am
by Geno
shanenel wrote:Geno daar is even in die reeks met n 40/42 bell nie.
Nee. 50mm objective is die kleinste.
Die scopes is spesifiek ontwikkel as budget lae lig scope, so die 50 en 56mm objectives is 'n vereiste daarvoor.