Dasher behoort darem tot so 1400 meter supersonies te gaan?Arnold wrote:Ek sou die 6 Creedmoor vat. Jou 1200m is baie vêr en op daai afstand help elke bietjie wat jy kan gee.
Daai bietjie ekstra hou jou weer n paar meter verder supersonies.
Om die regte 6mm te kies?
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Om die regte 6mm te kies?
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8009
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Om die regte 6mm te kies?
Weetnie, het nie die somme gedoen nie. Ek kan net dink dat die groter dop effens meer gaan gee.Smitstertjies wrote:Dasher behoort darem tot so 1400 meter supersonies te gaan?Arnold wrote:Ek sou die 6 Creedmoor vat. Jou 1200m is baie vêr en op daai afstand help elke bietjie wat jy kan gee.
Daai bietjie ekstra hou jou weer n paar meter verder supersonies.
As jy hou van die Dasher, bou hom en moenie dat mense jou anders probeer ompraat nie!
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Om die regte 6mm te kies?
Wat is die verskil in spoed met n 95gr vld tussen die dasher en brdx? Die twee is darm maar amper identies?
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Om die regte 6mm te kies?
Dankie julle. Dink Dasher sal dit dan wees!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 903
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Om die regte 6mm te kies?
Smitstertjies, watter koel het jy gebruik vir hierdie tafel?Smitstertjies wrote:Dankie julle. Dink Dasher sal dit dan wees!
Ek kan dit nie simuleer met n 105gr koel in Strelok nie. Hulle BC is n bietjie te laag om so mooi spoed te hou...of ek doen iets verkeerd.
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Om die regte 6mm te kies?
Sommer Berger VLD Hunting 105gr G7 BC van 0.278 gebruik teen 2995vps.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 903
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Om die regte 6mm te kies?
Dink oor ek ons lugdruk hier op seevlak gebruik, en jy dan n bietjie hoer is dit.Smitstertjies wrote:Sommer Berger VLD Hunting 105gr G7 BC van 0.278 gebruik teen 2995vps.
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Om die regte 6mm te kies?
Jip, dit maak n groot verskil. Ek skiet darem nooit by seevlak nie. Ons kry ook makiliker koele gestabiliseer met twistrates wat dalk nie ideaal is nie.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Om die regte 6mm te kies?
Goeie keuse dis die beste kaliber volgens my wat die totale paket bied as jy loop leeftyd, kruid, spoed en akuraatheid betref. My ackley gister met die borescope beloer na 675 skote is daar lekker cracking in die loop, dink nie ek gaan 1700 skote sien nie en dis teen 55000psi druk wat maar mak is, 365 is n blacksam. Dasher ten minste 5000 skote.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 834
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Om die regte 6mm te kies?
Dasher al die pad.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8009
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Om die regte 6mm te kies?
Tyd vir 5 skoot groepe Simon 
Daai is darem awesome!
Daai is darem awesome!
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
- Smous v.d. Vyver
- Hero Member

- Posts: 662
- Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am
Re: Om die regte 6mm te kies?
Heinz watter gewig punt skiet jy as ek mag vra? 105gr?
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 834
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Om die regte 6mm te kies?
Die geweer sal dit dit doen. Dis net die drywer wat opgewonde word en droog maak.Arnold wrote:Tyd vir 5 skoot groepe Simon
Daai is darem awesome!
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Om die regte 6mm te kies?
105 Bergers en 87gr vmax.Corné v.d. Vyver wrote:Heinz watter gewig punt skiet jy as ek mag vra? 105gr?
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Om die regte 6mm te kies?
Smitster het jy toe daai Dasher gebou?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Jan Meiring
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Mon May 08, 2017 7:53 am
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Om die regte 6mm te kies?
Die ppc se asem heeltemal te min vir vêr skiet
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Om die regte 6mm te kies?
Hy is oppad! Wag vir liksens en vir Ralph!Capt. Oblivious wrote:Smitster het jy toe daai Dasher gebou?
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Om die regte 6mm te kies?
Ek sal my 6mm Creedmoor vir niks verruil nie. Het 'n hele ruk terug die projek begin en is baie gelukkig.
Hier is my baba: Howa kort aksie, 30 duim Bartlein 1 in 9 loop, GRS beserk kolf, Kahles K624i teleskoop.
Van al die gewere wat ek ooit besit het is dit die mees presisie kaliber wat ek het. Hy skiet kringe om my 6.5 Creedmoor, 6.5/284 en 22-250.
Gebruik Lapua 6.5 Creedmoor doppe afgenek en jy het die klein primer wat so gewild is.
95 gr Berger en Sierra asook 88 gr Bergers werk perfek vir my. Kry so 3300 met 95 en 3380 met 88 gr.
Dis byna die enigste geweer waarmee ek deesdae wil skiet!

I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Om die regte 6mm te kies?
Volgende jaar word my RPR ook n 6mm Creedmoor6.5/284Norma wrote:Ek sal my 6mm Creedmoor vir niks verruil nie. Het 'n hele ruk terug die projek begin en is baie gelukkig.
Hier is my baba: Howa kort aksie, 30 duim Bartlein 1 in 9 loop, GRS beserk kolf, Kahles K624i teleskoop.
Van al die gewere wat ek ooit besit het is dit die mees presisie kaliber wat ek het. Hy skiet kringe om my 6.5 Creedmoor, 6.5/284 en 22-250.
Gebruik Lapua 6.5 Creedmoor doppe afgenek en jy het die klein primer wat so gewild is.
95 gr Berger en Sierra asook 88 gr Bergers werk perfek vir my. Kry so 3300 met 95 en 3380 met 88 gr.
Dis byna die enigste geweer waarmee ek deesdae wil skiet!
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Om die regte 6mm te kies?
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Om die regte 6mm te kies?
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Om die regte 6mm te kies?
Daai Lapua'tjies is populêr..
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk