Het so rukkie terug die "nuwe" reeks van Leupold , die VX-R op die .308 gesit. Dit is die 4-12 x 40 met die 30mm tube. Die kruishaar is die Plex met die firedot, wat outomaties aan en af skakel. . Baie beindruk met die produk.Wouter Roets wrote: Marius
Dit is ook n uitstekend keuse wat jy daar voorstel, geen argument van my kant af nie. Ons almal stel maar voor die goed wat ons mee ondervinding het nie waar nie? Ek dink geensins daar gaan n verskil wees tussen die VX3 en Z3 in die reciol departement nie, beide het uitstekende reputasies. Eye relief is daar nie veel scopes wat by die VX3 kom nie. Helderheid en FOV gee ek vir die Z3.
Hierdie bly maar n persoonlike keuse.
Groetnis
Wouter
Hy lyk asof hy gebou is om te hou.




