Page 2 of 2
Re: Nuwe 6BR
Posted: Sun Mar 26, 2017 8:11 pm
by twinhunter
Ek kan ook darem getuig die roer skiet bitter lekker en baie akkuraat. Kallie gee darem so nou en dan ander ook kans om sy pragstuk te waardeer.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Nuwe 6BR
Posted: Sun Mar 26, 2017 8:30 pm
by Sean3006
Very nice Kallie
What will something like that se me back?
Re: Nuwe 6BR
Posted: Mon Mar 27, 2017 10:18 am
by Kallie Fernhout
Sean3006 wrote:Very nice Kallie
What will something like that se me back?
a quick gesture
Barrel R10 000
Action R 10 000
Stock R 7000
Trigger R3500
Bottom Metal R1500
Magazine R1300
Rail R2000
Rings R2500
Gunsmith+reamer R4500
+ Scope
R42000 without scope
Re: Nuwe 6BR
Posted: Mon Mar 27, 2017 11:04 am
by tau
Dammit Kallie Baie mooi. Jy moet die scope bietjie links stel....... 4 clicks en so 2 op jy wil nou nie die bosluis op die ooglid mis en die bok net in die kop skiet nie.
Re: Nuwe 6BR
Posted: Mon Mar 27, 2017 11:39 am
by Smous v.d. Vyver
Nee wat lyk my daai kan sukkel.Bring hom vir die van der Vyver lading ontwikkeling proses.
Riaan jy kan ook sommer kom met daai krom08!
Bye
Re: Nuwe 6BR
Posted: Mon Mar 27, 2017 11:43 am
by Smous v.d. Vyver
Kallie Fernhout wrote:Sean3006 wrote:Very nice Kallie
What will something like that se me back?
a quick gesture
Kallie 'n nice gesture (gebaar) is wanneer jy die bakkie se deur vir jou vrou oopmaak as wil inklim,net vir die rekord!

Re: Nuwe 6BR
Posted: Mon Mar 27, 2017 11:45 am
by twinhunter
Corné v.d. Vyver wrote:Nee wat lyk my daai kan sukkel.Bring hom vir die van der Vyver lading ontwikkeling proses.
Riaan jy kan ook sommer kom met daai krom08!
Bye
My liewe hel Van der Vyver,het vroulief jou halsband bietjie skiet gegee na die troue dat jy nou weer 'n slag mag skiet en jag?


Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Nuwe 6BR
Posted: Mon Mar 27, 2017 11:52 am
by Apie
Hi Kallie
Hoekom het jy op die BR besluit en nie BRdx of Dasher nie?
Ek leer graag!
Re: Nuwe 6BR
Posted: Mon Mar 27, 2017 1:07 pm
by Kallie Fernhout
Corné v.d. Vyver wrote:Kallie Fernhout wrote:Sean3006 wrote:Very nice Kallie
What will something like that se me back?
a quick gesture
Kallie 'n nice gesture (gebaar) is wanneer jy die bakkie se deur vir jou vrou oopmaak as wil inklim,net vir die rekord!
;D ;D ;D
Dankie vir die reghelp, nou skuld ek jou weer laat maar weet as jy weer vorentoe sukkel met jou somme dan help ek weer gou ;)
Re: Nuwe 6BR
Posted: Mon Mar 27, 2017 1:08 pm
by Kallie Fernhout
Apie wrote:Hi Kallie
Hoekom het jy op die BR besluit en nie BRdx of Dasher nie?
Ek leer graag!
Apie ek het net toevallig n BR reamer gehad en om alles net van die rak af standaard te kon koop was net makliker.
Re: Nuwe 6BR
Posted: Mon Apr 24, 2017 11:32 pm
by bokboran
Watse rest gebruik jy om vanaf te skiet
Re: Nuwe 6BR
Posted: Wed May 02, 2018 11:09 pm
by Kallie Fernhout
Het bietjie die BR se kolf "ge-upgrade"
20180420_172311.jpg
Re: Nuwe 6BR
Posted: Thu May 03, 2018 3:08 am
by Arnold
Mooi Kallie!
Hoe lyk die upgrade?
Watse spoed draf die 95gr?
Re: Nuwe 6BR
Posted: Thu May 03, 2018 10:14 am
by Armand Steenkamp
Wat het jy aan die kolf gemaak.. ek sal tevrede met so n groep op 50m... mooi!!!
Re: Nuwe 6BR
Posted: Thu May 03, 2018 4:17 pm
by SeeMoNsteR
Kom Kallie laat ons sien watse kolf nou aan daai br vas is
Sent from my BLA-L09 using Tapatalk
Re: Nuwe 6BR
Posted: Thu May 03, 2018 4:25 pm
by Arnold
SeeMoNsteR wrote:Kom Kallie laat ons sien watse kolf nou aan daai br vas is
Sent from my BLA-L09 using Tapatalk
Ja ja, ons weet mos nou eintlik dit is 'n B&C maar ons soek fotos

Re: Nuwe 6BR
Posted: Thu May 03, 2018 5:05 pm
by SeeMoNsteR
NIKS fout met daai Target Comp B&C nie jong.. Werk daagliks met hulle en sou nie omgee om so een op van my gunne vas te trek nie.
Sent from my BLA-L09 using Tapatalk
Re: Nuwe 6BR
Posted: Thu May 03, 2018 5:19 pm
by Smous v.d. Vyver
Arnold Kallie skiet die 95gr pitte so teen 2800 ft/s give or take dis die dat hulle so mooi skiet!
Re: Nuwe 6BR
Posted: Thu May 03, 2018 8:04 pm
by Kallie Fernhout
Skiet hul 2985 f/s met n Bell and Carlson Target Competition op die geweertjie. Sukkel bietjie met die fotos van my foon af.
Re: Nuwe 6BR
Posted: Thu May 03, 2018 8:36 pm
by Armand Steenkamp
Was jy nie tevrede met die bezerk nie?
Re: Nuwe 6BR
Posted: Thu May 03, 2018 8:37 pm
by joe rocket
Hier is Kallie se windgat nuwe kolf.
Re: Nuwe 6BR
Posted: Fri May 04, 2018 10:22 pm
by SeeMoNsteR
Haar tweeling suster

[IMG]
//uploads.tapatalk-cdn.com/201805 ... 47b155.jpg[/IMG]
Sent from my BLA-L09 using Tapatalk
Re: Nuwe 6BR
Posted: Sat May 05, 2018 9:41 am
by Capt. Yoda
Jy het darem die regte scope op daai meerkat gun, mooi setups al 2 die BRe