Page 2 of 2
Re: Groep koop. BRNO 2 /CZ 452 455 YODAVE TRIGGER KIT
Posted: Fri Apr 07, 2017 10:10 pm
by Jacques van Eeden
Meteor wrote:Honderd persent.
Ek self is nog bang vir die sear tube ruil maar ek sal binnekort die regte gereedskap he dan doen ek dit.
Jacques ek het vir twee manne n tikka spring gestuur, ek sal hulle pm en vra om jou te kontak. Vir my is dit bietjie n verrassing hoe klein hy is.
Baie dankie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Groep koop. BRNO 2 /CZ 452 455 YODAVE TRIGGER KIT
Posted: Tue Apr 11, 2017 11:53 am
by Swede
Shaker wrote:Hi, my BRNO se nuwe vere is in, wat 'n verskil!
Uit en uit die moeite werd, dankie Meteor
Het jy net die vere verander en nie die sear tube nie
Re: Groep koop. BRNO 2 /CZ 452 455 YODAVE TRIGGER KIT
Posted: Tue Apr 11, 2017 11:59 am
by Shaker
Hi, het albei verander
Re: Groep koop. BRNO 2 /CZ 452 455 YODAVE TRIGGER KIT
Posted: Tue Apr 11, 2017 12:15 pm
by Swede
Shaker wrote:Hi, het albei verander
Dankie
Re: Groep koop. BRNO 2 /CZ 452 455 YODAVE TRIGGER KIT
Posted: Tue Apr 11, 2017 6:39 pm
by Meteor
Wees net versigtig met die sear pin. Daar is n hele paar manne wat hom kon uithaal met n punch maar dit gebeur soms dat hy die sneller breek.
My advise is nie goed beproef maar ek gaan of bietjie skuur met n vyl aan een kant van die pin of ek gaan n spyker vat ek hom inslaan dat die rante invou.
hoe anders stel julle voor?
Re: Groep koop. BRNO 2 /CZ 452 455 YODAVE TRIGGER KIT
Posted: Tue Oct 03, 2017 9:52 am
by Swede
Wie het nou almal die kit geinstalleer en wat is die terugvoer?
Re: Groep koop. BRNO 2 /CZ 452 455 YODAVE TRIGGER KIT
Posted: Tue Oct 03, 2017 10:56 am
by Jacques van Eeden
Ek het myne vervang. Jy kan nie die twee vergelyk nie. Die Yodave is die moeite werd. Ek sal ook net voorstel om eers die sear pin bietjie te vyl voordat jy hom probeer uit haal soos Meteor sê. En passop vir die ball bearing. Jy gaan lank vir hom soek.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Groep koop. BRNO 2 /CZ 452 455 YODAVE TRIGGER KIT
Posted: Tue Oct 03, 2017 11:10 am
by Swede
Jacques van Eeden wrote:Ek het myne vervang. Jy kan nie die twee vergelyk nie. Die Yodave is die moeite werd. Ek sal ook net voorstel om eers die sear pin bietjie te vyl voordat jy hom probeer uit haal soos Meteor sê. En passop vir die ball bearing. Jy gaan lank vir hom soek.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Jacques watter shim tube het jy gebruik?
Re: Groep koop. BRNO 2 /CZ 452 455 YODAVE TRIGGER KIT
Posted: Thu Oct 12, 2017 11:27 am
by Jacques van Eeden
Swede wrote:Jacques van Eeden wrote:Ek het myne vervang. Jy kan nie die twee vergelyk nie. Die Yodave is die moeite werd. Ek sal ook net voorstel om eers die sear pin bietjie te vyl voordat jy hom probeer uit haal soos Meteor sê. En passop vir die ball bearing. Jy gaan lank vir hom soek.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Jacques watter shim tube het jy gebruik?
Goeie middag Swede
Ek het nou baie gesoek vir die shims wat oor was.
Die sneller het so ekstra stukkie metaal bo die vlak wat op die sear sluit. Die stukkie keer dat die slot oorhaal met die shims in omdat die hoek verander word en dit dan in die pad is.
Ek wou nie die ekstra metaal verwyder nie en het maar net die rollpin ingesit en toe die spring vervang.
Groete
Jacques
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Groep koop. BRNO 2 /CZ 452 455 YODAVE TRIGGER KIT
Posted: Thu Oct 12, 2017 11:38 am
by Swede
Jacques van Eeden wrote:Swede wrote:Jacques van Eeden wrote:Ek het myne vervang. Jy kan nie die twee vergelyk nie. Die Yodave is die moeite werd. Ek sal ook net voorstel om eers die sear pin bietjie te vyl voordat jy hom probeer uit haal soos Meteor sê. En passop vir die ball bearing. Jy gaan lank vir hom soek.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Jacques watter shim tube het jy gebruik?
Goeie middag Swede
Ek het nou baie gesoek vir die shims wat oor was.
Die sneller het so ekstra stukkie metaal bo die vlak wat op die sear sluit. Die stukkie keer dat die slot oorhaal met die shims in omdat die hoek verander word en dit dan in die pad is.
Ek wou nie die ekstra metaal verwyder nie en het maar net die rollpin ingesit en toe die spring vervang.
Groete
Jacques
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek het myne die naweek gedoen, het die blou shim en die tweede sagste spring gebruik. Dit is nou baie lig maar as ek die kolf agter slaan dan gaan hy af. Ek het ook ervaar dat die slot stywe voel, jy het nou dit vir my uitgeklaar. Ek wil dit kry dat dit nie so maklik afgaan nie, daar is ten minste geen slam fires nie