Page 2 of 2

Re: my 1ste behoorlike ekskursie

Posted: Mon Dec 19, 2016 12:11 pm
by alecjohnson
Ek is skoon jaloers! lekker man mooi geskiet!

Re: my 1ste behoorlike ekskursie

Posted: Mon Dec 19, 2016 12:55 pm
by neef
Mooi geskiet dit is baie netjies, as ek my 6.5 creed kry wil ek ook biekie kyk of hy verder as n klipgooi kan skiet.
Het darem n 600m baan so 30min se ry weg.

Re: my 1ste behoorlike ekskursie

Posted: Tue Dec 20, 2016 11:04 am
by ruaanb
Dankie manne dit help ongelooflik baie as jy n goeie spotter soos my vriend hier langs jou het vir vinnige aanpassings en opvolg skote.

Re: my 1ste behoorlike ekskursie

Posted: Tue Dec 20, 2016 12:00 pm
by Boesman10
Mooi Ruaan. Herinner my net om nie langs jou te sit op die skietbaan of agter op die bakkie met daai muzzle break op die .300 nie. :-).

Ek en my seun was gister (19 Dec) gou uit om Springbok te skiet. Hy (16) se hy wil met .300 skiet. Bokke maar wild en op 375 m skiet hy hom met die Burris en die 210 grein Berger. Vir jag glo ek daar is min scopes wat by hom kom.

Re: my 1ste behoorlike ekskursie

Posted: Tue Dec 20, 2016 4:27 pm
by ruaanb
Boesman ek sal maar versigtig met hom wees hy piets jou ore.

Re: my 1ste behoorlike ekskursie

Posted: Tue Dec 20, 2016 4:28 pm
by ruaanb
maar baie geluk aan jou seun! dit wil gedoen word.

Re: my 1ste behoorlike ekskursie

Posted: Thu Dec 29, 2016 12:10 pm
by tau
Netjies!!!