Ongelooflik hoe taai diere is.

User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Ongelooflik hoe taai diere is.

Post by DWB »

Ek herleef bietjie 'n ou draad.

Het die naweek weer gesien hoe taai diere is.

Ons het gaan bosvarke jag met honde om die boer se verliese te probeer beperk (Probleem dier beheer)

Ek het toe die sog geskiet en gesien haar hele wielneus is afgehaal deur wat ek vermoed net 'n strik kon wees.

Varke is gemaak om te skrop en ek wonder maar hoe het die dame oorleef, gelukkig het die mielies haar mooi gesond gehou!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Ongelooflik hoe taai diere is.

Post by DWB »

Het laas jaar hierdie beer geskiet met 'n strik om sy hele bek, agter die vratte in, ek vermoed darem ek het hom verlos voor hy te lank kon lei.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5028
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Ongelooflik hoe taai diere is.

Post by Frederik »

Gelukkig lees die bees toe nie Jaracal nie.
Een skoot amper reg van voor met die 375 en al wat ek met die recoil kon sien net 'n stert wat in die gras gaan lé. Nie een tree verder gegee nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1495
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Ongelooflik hoe taai diere is.

Post by Eduard Venter »

DWB, ek glo 'n vark het 'n besonderse wil om te bly lewe. Ek het al 3 vlakvarke by ons geskiet wat met 3 bene oor die weg kom en nie gelyk het of hulle binnekort sou vrek nie. Dan het ek ook laasjaar 'n mooi beer geskiet wat ek gesien het bietjie kreupel hardloop. Hy is toe 'n maand gelede gekwes voor op die blad. Alles was vol wurms gewees maar die vark het nog sterk gegaan. Ek het al baie varke se spoor gesny dat mens stukke pens optel maar daai vark hardloop maklik 300m. Varkjag is baie lekker maar vinnig vinnig wys hy jou hoe groot jou plaas is en sommer die buurman se plaas ook baie keer.



Groete
20170812_152803.jpeg
20180108_093944.jpeg
20160808_174551.jpeg
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1703
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: Ongelooflik hoe taai diere is.

Post by Vlakvark Soldaat »

Frederik wrote:Gelukkig lees die bees toe nie Jaracal nie.
Een skoot amper reg van voor met die 375 en al wat ek met die recoil kon sien net 'n stert wat in die gras gaan lé. Nie een tree verder gegee nie.
Daai geweer is so te se reg vir buffels se kjind!!
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5028
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Ongelooflik hoe taai diere is.

Post by Frederik »

Vlakvark Soldaat jy is reg koele getoets op 2 beeste en ek is gelukkig. Nog 5 weke oor om te gaan.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Ongelooflik hoe taai diere is.

Post by DWB »

Ongelooflik Eduard!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Post Reply