Re: Just my luck
Posted: Thu Nov 10, 2016 3:17 pm
Nico die veld is so kort met die droogte die bliksempies wou nie gaan le nie toe moes ek maar! As ek dalk my tokse aan gehad het en nie my safetys nie was dit dalk n ander storie, of n geskeerde hamstring
!
Haha janee jakman en jy wil nie weet hoe dit gelyk het toe ek die jonges eers in die pad probeer raak ry het nie. Die mense gaan dink iemand het kom donuts gooi soos my merke ini pad le
Haha janee jakman en jy wil nie weet hoe dit gelyk het toe ek die jonges eers in die pad probeer raak ry het nie. Die mense gaan dink iemand het kom donuts gooi soos my merke ini pad le