Page 2 of 2

Re: Makwepa Langafstand kompetisie

Posted: Mon Nov 28, 2016 12:46 pm
by Wouter Roets
Manne

Wil julle nou vir my se dat Cappie nie die kompitisie gewalk het nie? Wat het sy loop die keer losgekom?

Groetnis
Wouter

Re: Makwepa Langafstand kompetisie

Posted: Mon Nov 28, 2016 1:02 pm
by Supacow
Dink die molly was verkeerd om aangewend :angel:

Re: Makwepa Langafstand kompetisie

Posted: Mon Nov 28, 2016 1:33 pm
by Capt. Yoda
Nee wat party keer se n man maar net vir die ander manne geluk hulle was beter as jy

Re: Makwepa Langafstand kompetisie

Posted: Mon Nov 28, 2016 2:25 pm
by Wouter Roets
Aag Cappie, kom nou. Jy het seker net nie van die pryse gehou nie. Of was die ys dalk vrot die vorige aand?

Re: Makwepa Langafstand kompetisie

Posted: Mon Nov 28, 2016 3:28 pm
by LoopSoosStroop
Sit bietjie foties op manne, klink asof dit lekker was!

Re: Makwepa Langafstand kompetisie

Posted: Mon Nov 28, 2016 3:43 pm
by JacquesT (Stompe)
Ben met sy bobejaan. Toe ons geregistreer het was daar 'n oom wat aan Jan gesê het :"boetie, ons gaan mos daai bobjaan van sy ma se rug af skiet"
//uploads.tapatalk-cdn.com/20161128/b5195371a896994a1fae186b2179520c.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20161128/eefe0a60e396baa77d2c9b7ebecb33a4.jpg

En hier lê die manne op die 600m

//uploads.tapatalk-cdn.com/20161128/baa4daa9e4a77d3ae0dd1ccf275bdf78.jpg

Re: Makwepa Langafstand kompetisie

Posted: Mon Nov 28, 2016 3:54 pm
by Eugene
En daar sit Siebert al en staar verlore in die verkeerde rigting.....

Re: Makwepa Langafstand kompetisie

Posted: Mon Nov 28, 2016 3:57 pm
by Hein (Haan)
Hoe was die kondusies gewees ,die mirage het seker mooi geloop.

Re: Makwepa Langafstand kompetisie

Posted: Mon Nov 28, 2016 4:07 pm
by Supacow
Lyk of dit n voorsmakie was van hoe die strand Desember gaan voel.
Net beter HD teikens om na te kyk

Re: Makwepa Langafstand kompetisie

Posted: Mon Nov 28, 2016 4:18 pm
by JacquesT (Stompe)
Hein (Haan) wrote:Hoe was die kondusies gewees ,die mirage het seker mooi geloop.
Wind het wes na oos dwars oor die baan gewaai. Wind sterkte was so 5-6mph en 12h00 het ek die temperatuur gemeet op 35grade Celsius. Density altitude het van 1650m 9am die oggend gegaan na 1916m omtrent 13h00.

Die mirage was mooi, ons het so 0.25MOA minder gedail vir elevasie nadat Dirk ons getip het.

Ek dink vir my, Ben en Louis wat nog relatief nuut in die game is, het ons baie geleer.

Volgende naweek maak ons weer so.

Groete

Re: Makwepa Langafstand kompetisie

Posted: Mon Nov 28, 2016 4:45 pm
by Hein (Haan)
Dankie Stompe
Dis n lekker as mens verbetering sien, die skiet dae is altyd n lekker uitdaaging.

Re: Makwepa Langafstand kompetisie

Posted: Mon Nov 28, 2016 5:00 pm
by Geno
Gn wonder Cappie het uit die bus geval nie. Hy het agtertoe geskiet. Dis seker 'n Sako (Of is dit Suck-o) ding, ons sal nie verstaan nie!

Re: Makwepa Langafstand kompetisie

Posted: Mon Nov 28, 2016 8:10 pm
by Capt. Yoda
Eugene wrote:En daar sit Siebert al en staar verlore in die verkeerde rigting.....
Jis da het ek n boom of n bier of n dam al gesoek ++>:

Re: Makwepa Langafstand kompetisie

Posted: Tue Nov 29, 2016 8:28 am
by LoopSoosStroop
Ek sal vir my ook sulke tactical pants moet kry voor ek weer kom skiet.

Re: Makwepa Langafstand kompetisie

Posted: Tue Nov 29, 2016 8:40 am
by JPS
Lss,

Enige langbroek in daai son is 'n blessing. Die son eet jou op die sagte vleisies met korbroek...

Re: Makwepa Langafstand kompetisie

Posted: Tue Nov 29, 2016 8:44 am
by Supacow
LSS wees uniek en kry vir jou n Lesothokombers
Dan kan jy bekend staan as The Silent Mountain Assasin

Re: Makwepa Langafstand kompetisie

Posted: Tue Nov 29, 2016 10:11 am
by LoopSoosStroop
Hahaha

JPS ek en my vrou is so wit ons maak deurskynende kinders. Ek en die son verstaan mekaar en ek het al geleer om myself weg te steek.

Re: Makwepa Langafstand kompetisie

Posted: Tue Nov 29, 2016 10:36 am
by Apie
JPS wrote:Lss,

Enige langbroek in daai son is 'n blessing. Die son eet jou op die sagte vleisies met korbroek...
Is dit hoekom Dirk Pinkes heet......

Sent from my D5803 using Tapatalk