Boogjag so 3 jaar
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Boogjag so 3 jaar
Baie nice! Impressive specs daai.
Ek is nou weer mal oor 'n dun greep. Het my Hoyt se greep afgehaal en side plates opgesit, dit elimineer torque heeltemal, dus as ek 'n skoot links skiet, weet ek ek het die skoot getrek.
Daai ekstra 5 ponde is lekker, veral as mens die pyle wil swaarder maak. Met Slick Tricks sal jy lekker skiet.
Wat ek wel kan aanraai is om nie Rage te skiet met enigiets bo 70pond nie. Ek het time en again gesien dat Rage se ferrules en blades nie hou as mens boog bo 70pond skiet nie. Moenie my verkeerd verstaan nie, Rage is ongelooflike punt en ek het baie respek vir hulle. Selfs die titaniums het nie gehou uit my broer se 80pond invasion uit nie.
Kyk gerus na die G5T3. Dit is die enigste Mechanical wat ek uit my boog skiet wat baie sterk is (Setup toe ek BWB geskiet het met G5T3 was Maxxis 35 op 90pond, pyl was 530gr teen 310fps). Daai T3 het flawless perform (skootafstand was 50m). Daai BWB het net 50 gehaal toe is sy petrol op.
Baie sterk mechanical punt, ek reken hulle is die sterkste op die mark. Dus skiet ek nou G5T3 Mechanical (as ek mech wil skiet) of die 100gr ST. Is besig om met die 175gr X-bow tricks te speel en te kyk hoe beinvloed dit spine ens.
Lekker speel en tune Dec, laat weet hoe dit gaan!
Groete maat!

ek soek nog wapens...
- henried
- Hero Member

- Posts: 2353
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Boogjag so 3 jaar
Ek kyk juis na die T3, maar hy is net in 100gr beskikbaar...
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Boogjag so 3 jaar
Skiet jy 125's?
Ek het ook eers 125's geskiet, maar al die nice punte/BH's is in 100. Watse pyle skiet jy?
Ek het ook eers 125's geskiet, maar al die nice punte/BH's is in 100. Watse pyle skiet jy?
ek soek nog wapens...
- henried
- Hero Member

- Posts: 2353
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Boogjag so 3 jaar
Easton Axis Nono's
Ek het ook al gedink ek moet oorgaan 100 toe, maar wou grag die FOS gehad het...
Kan seker net 'n insert in sit en nog die FOC kry, maar ek weetnie og ek net vir myself werk gan maak nie.
Ek het ook al gedink ek moet oorgaan 100 toe, maar wou grag die FOS gehad het...
Kan seker net 'n insert in sit en nog die FOC kry, maar ek weetnie og ek net vir myself werk gan maak nie.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- henried
- Hero Member

- Posts: 2353
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Boogjag so 3 jaar
Ek is mal oor my Z7... 
Daar is nog dinge met my form wat nie konstand is nie, maar ek skiet lekker tot op 40y. Vir die eerste keer kan ek met 'n fix blade selfde plek as my FP skiet. Dink nie dit het iets te doen met die Z7 nie, het als omtrent my form verander...
21-23 April is dit ek en 'n takbok.
Daar is nog dinge met my form wat nie konstand is nie, maar ek skiet lekker tot op 40y. Vir die eerste keer kan ek met 'n fix blade selfde plek as my FP skiet. Dink nie dit het iets te doen met die Z7 nie, het als omtrent my form verander...
21-23 April is dit ek en 'n takbok.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Boogjag so 3 jaar
Roer hom Henrie. Ja, dit is goed as mens dinge verander sodat mens beter kan skiet.
ek soek nog wapens...
- henried
- Hero Member

- Posts: 2353
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Boogjag so 3 jaar
Nou ja, na al die werk s? dinge en ? kort vakansie op die Wes kus is dit nou tyd vir my en daai takbok. Ek ry m?re oggend en het 3 dae om hom te kry...
Sal so deur elke dag my ervarings vertel...
Sal so deur elke dag my ervarings vertel...
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- henried
- Hero Member

- Posts: 2353
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Boogjag so 3 jaar
Niks soos ? harde oggend se stap om jou aarde toe te bring nie..
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Boogjag so 3 jaar
Geniet dit ! Dis nog steeds baie beter as in die kantoor sit!
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Boogjag so 3 jaar
Ek straf my ook eerder in die veld, as om roomys in die kantoor te geniethenried wrote: Niks soos ? harde oggend se stap om jou aarde toe te bring nie..VdWalt wrote: Geniet dit ! Dis nog steeds baie beter as in die kantoor sit!
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- henried
- Hero Member

- Posts: 2353
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Boogjag so 3 jaar
Opvangs op die plaas is stadig, so ek kry ie fotos gelaai nie...SV MAD wrote: Waar is die fotos Henrie?
Baie sterkte hoor!
Dag 1
Ek het 2 ramme gesien, ek skat hulle so 20 duim, kon nooit naby kom nie. Een was teen die dam saam met 5 ooie, ander een was in die middle van ? land. Ek het darm ander wild gesien, rooibokke, ? mooi elandbul, Baie mooi rietbok, En ? klomp takbok ooie...
Dag 2
My Lada se dak was wit geryp. Heel oggend in ? bloekombos geloop, geen takbok ramme nie...
Laat middag teen die dam in rietbosse geloop, weer net takbok ooie gekry...
Ek is moeg en moedeloos, maar dis seker te veragte as jy na een dier soek...
M?re my laaste dag....
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- henried
- Hero Member

- Posts: 2353
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Boogjag so 3 jaar
Hier is ? paar fotos
Was so 30y van die rooibokke:
[img width=560 height=401]http://i464.photobucket.com/albums/rr5/ ... c4915f.jpg[/img]
Ek en hierdie Eland het mekaar op 10 tree ontmoet. Hy was agter ? ruigte. Ek dog die wegraping vind plaas...
[img width=414 height=480]http://i464.photobucket.com/albums/rr5/ ... 170820.jpg[/img]
Af-horing springbok
[img width=367 height=480]http://i464.photobucket.com/albums/rr5/ ... 38460a.jpg[/img]
Dit was Donderdag wit geryp. My Lada s? dak...
[img width=496 height=480]http://i464.photobucket.com/albums/rr5/ ... a8ce0f.jpg[/img]
Dag 3
Vroeg oggend ? ram op 35y gesien, die rut het hom nie goed gedoen nie, net een horing gehad. Ek het gekyk hoe hy en 8 ooie verby stap.
Laat oggend nog een op 20y gesien, hy het soos ? rietbok gelyk, Skerp reguit horingtjies. Weer nie ? keeper nie...
Dit was dit vir my 3 day W/S. Baie lekker, maar ek is lekker moeg.

Henrie, jinne, klink of jy baie baie moeg is. Ek kan dink, dit is nogals uitputtend.
Baie mooi foto's wat jy geneem het, ek het eendag so om 'n draai gekom toe staan daar paar buffelkoeie en groot bul in doringdraad kamp 20m van my af. Dis die eerste keer wat ek vragtag so stil soos 'n boom gestaan het en gesien het hoe klim ek 'n telefoon paal as die bul my storm!
Na so 10 Min het ek stadig voetjie vir voetjie agteruit geskuif (het gelyk soos bewegende bos met my ghillie suit) en op 'n ander deel van die plaas gaan jag.
Baie mooi foto's wat jy geneem het, ek het eendag so om 'n draai gekom toe staan daar paar buffelkoeie en groot bul in doringdraad kamp 20m van my af. Dis die eerste keer wat ek vragtag so stil soos 'n boom gestaan het en gesien het hoe klim ek 'n telefoon paal as die bul my storm!
Na so 10 Min het ek stadig voetjie vir voetjie agteruit geskuif (het gelyk soos bewegende bos met my ghillie suit) en op 'n ander deel van die plaas gaan jag.
ek soek nog wapens...
- henried
- Hero Member

- Posts: 2353
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Boogjag so 3 jaar
Ek voel nou al beter.... 
Dit was baie lekker, my ego is net so bietjie geduik...
Ek doen nog baie dinge verkeerd. Ek stap te vinning, is nie geduldig nie...
Dit was baie lekker, my ego is net so bietjie geduik...
Ek doen nog baie dinge verkeerd. Ek stap te vinning, is nie geduldig nie...
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Boogjag so 3 jaar
Jy het niks om oor skaam te voel nie man...
Boog jag oppi voete is beslus nie maklik nie.
So lank jy dit geniet het en geleer het uit jou glipsies gaan dit net lekkerder wees volgende keer...

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- henried
- Hero Member

- Posts: 2353
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Boogjag so 3 jaar
Ek het laat verlede jaar vir my ? Z7 gekoop, die 75 pond een...
Ek het ook my pyl van 455gr na 520 gevat...
...maar dan het ek ook my form verander, ALS omtrent dit. Ek skiet ook nou met twee o? oop in plaas van net die een oog. " dit was hierdie wat die probleem was met di? skoot".
Al die dinge het mooi gewerk, en vir die eerste keer kon ek konstant skiet to op 60y, selfs met my BH " slick tricks 125". Ek was erg in my skik.
Terug by die blesbok. A.g.v die waterbak wat dwars staan, was daar nie ? kans vir ? BS skoot nie, die bokke het ook vining in gekom, gedrink en weer beweeg. Drie groepe het dit gedoen en ek was ongeduldig...
Hierdie ooi het in gekom en op 20y gestaan en drink, sy was rusting en ek het besluit om die boog te span vir as sy daai. Sy het erg QT gestaan. Ek het die boog gespan gehou, vir so 2 min. In hierdie tyd het ek vir ? oomblik my een oog toe gemaak en soos altyd gekorrel.... Groot fout, sy het begin draai en routine het oor gevat en die pyl het gevlieg.
Die pyl is net Regs van die regter knop in...Erg QT!
Sy het op 100m gaan l? en ek was Baie dankbaar, maar het na so 15 min opgestaan en baie standing geloop. Ek het met die boer gesels en hy het ges? on moet haar so ? uur kans gee.
Sy het so 50m verder finaal gaan l?. Ons het haar met die .22 agter die oor geskiet om seker te maak, 2 ure later.
Die pyl is op haar regter blad in en onder by haar linker lies uit.
[img width=560 height=365]http://i464.photobucket.com/albums/rr5/ ... 9e3be0.jpg[/img]
Wat die Viking gedoen het...
[img width=512 height=480]http://i464.photobucket.com/albums/rr5/ ... 4f0613.jpg[/img]
[img width=560 height=414]http://i464.photobucket.com/albums/rr5/ ... f5c8ee.jpg[/img]

Daai QT skote kan groot wonde veroorsaak...
Ek het nou by n paar manne gehoor hulle is baie in hulle noppies oor die Viking BH.
Ek het nou by n paar manne gehoor hulle is baie in hulle noppies oor die Viking BH.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Boogjag so 3 jaar
Het jy met die Viking geskiet? Wat is jou overall impression gewees van die BH's?
Baie geluk met die bok, die biltong is aan die hak!
Baie geluk met die bok, die biltong is aan die hak!
ek soek nog wapens...
- henried
- Hero Member

- Posts: 2353
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Boogjag so 3 jaar
Henk, dit was 'n bollie skoot van begin af.... 
Ek het gister na die video gekyk en toetse gedoen met die 2 o? oop, teen een oog. Daar is so 'n 1 duim linkgs fout gewees in my toeste...op 20y.
Op die video kan jy sien sy het net haar kop gedraai, ek het aangeneem sy gaan heel te mal draai...
Ek gaan weer oor 2 weke skiet, 2 blesbook vir LCA, ek gaan weer met die Viking skiet. Ek het in oefen mooi tot op 30y geskiet, ek het nog nie verder getoets nie. Vir die swak skoot het sy baie vinnig gaan l?, sy het nie 150m gegaan nie, maar ek sal graag 'n mooi BS skoot wil vat om te sien hoe die bloed verlies vergelyk met die ST of Montec. Die BH het ook 'n slyp nodig, moes 'n klip getref het toe hy deur is.
Die BH het 'n suis geluit. Ek het verlede week my seun in lyn met my bud laat staan, sy opmerking was dat die suis en die klank as die pyl die but tref baie naby aan mekaar is. Op die video kon jy sien, die pyl was deur haar voor sy reageer het.
Ek sal ook einde Aug. dalk n geleentheid kry om te sien wat die Viking doen op 'n BWB.
Ek het gister na die video gekyk en toetse gedoen met die 2 o? oop, teen een oog. Daar is so 'n 1 duim linkgs fout gewees in my toeste...op 20y.
Op die video kan jy sien sy het net haar kop gedraai, ek het aangeneem sy gaan heel te mal draai...
Ek gaan weer oor 2 weke skiet, 2 blesbook vir LCA, ek gaan weer met die Viking skiet. Ek het in oefen mooi tot op 30y geskiet, ek het nog nie verder getoets nie. Vir die swak skoot het sy baie vinnig gaan l?, sy het nie 150m gegaan nie, maar ek sal graag 'n mooi BS skoot wil vat om te sien hoe die bloed verlies vergelyk met die ST of Montec. Die BH het ook 'n slyp nodig, moes 'n klip getref het toe hy deur is.
Die BH het 'n suis geluit. Ek het verlede week my seun in lyn met my bud laat staan, sy opmerking was dat die suis en die klank as die pyl die but tref baie naby aan mekaar is. Op die video kon jy sien, die pyl was deur haar voor sy reageer het.
Ek sal ook einde Aug. dalk n geleentheid kry om te sien wat die Viking doen op 'n BWB.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Boogjag so 3 jaar
Dankie Henrie, waardevolle inligting.
Man, jy weet mos dat mens partykeer sulke skote skiet, solank mens daaruit leer.
Het ook die 2 oge oop ding gedoen vir 'n ruk, maar ek konsentreer beter as ek net 1 oog oop het. Kan my spot beter kies.
oor die suis geluid, kan dit jou fletches wees? Ek het al gehoor dat daar fletches daar buite is wat klink soos n boeing wat kom land...
skiet met 'n FP laat jou seun hoor en dan BH, indien daar 'n verskil is sal mens dit baie gou hoor!
Bly om te sien daai 75ponde slaan amper deur 'n bok!

- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Boogjag so 3 jaar
Henrie hy hang darem.Soms loop dinge nooit presies nie.Laat weet hoe moeilik/maklik is dit om die Viking skerp te maak asb.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- henried
- Hero Member

- Posts: 2353
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Boogjag so 3 jaar
Ge, die slyp is nou weer 'n skill wat ek moet leer, sal jou op hoogte hou.
Henk, ek skiet die Z7 tans op 70, maar sal einde van die jaar kyk om hom vas te draai. Ek sal ook my pyl gewig dan na 600+ toe wil vat. Die 2 o? ding werk weer vir my, ek kan my pyl mooi sien vlieg na die skoot.
Henk, ek skiet die Z7 tans op 70, maar sal einde van die jaar kyk om hom vas te draai. Ek sal ook my pyl gewig dan na 600+ toe wil vat. Die 2 o? ding werk weer vir my, ek kan my pyl mooi sien vlieg na die skoot.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Boogjag so 3 jaar
Henrie, die 2 oe ding is heel lekker, het baie lank met die anchor point geskiet wat nogals baie nice is as mens met oop oe wil skiet. maar ek het gesien dat as mens op ver afstande begin speel (50m+) dit wel 'n bietjie begin lol met die mikkery.
Ek weet mens jag maar so op 20-30m afhangend van die dier wat jy gaan skiet, maar ek hou van lang afstande (en dan later ultra lang afstande) om mee te oefen...
Ek weet mens jag maar so op 20-30m afhangend van die dier wat jy gaan skiet, maar ek hou van lang afstande (en dan later ultra lang afstande) om mee te oefen...
ek soek nog wapens...
- henried
- Hero Member

- Posts: 2353
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Boogjag so 3 jaar
Henk, wat is die size van jou peep?
Op die XT het ek een met 'n groot opening gehad, die Z7 het saam met een gekom wat klein is. Ek het gesukkel met die fokus deur hom...