Page 2 of 2
Re: Kolf Ontwerp - Amper klaar
Posted: Thu Oct 20, 2016 8:33 am
by JPS
F Ope is 10kg
Re: Kolf Ontwerp - Amper klaar
Posted: Thu Oct 20, 2016 8:39 am
by LoopSoosStroop
JPS wrote:F Ope is 10kg
Eish, ek is klaar oor, haha....
Sal moet gate boor.
Re: Kolf Ontwerp - Amper klaar
Posted: Thu Oct 20, 2016 8:40 am
by Witpietskiet
F-open is 10kg
F/TR is 8.25kg
http://sabisley.com/rules-regulations/rule-book/
Gaan loer daar van bl60 af
Mooi loop
Re: Kolf Ontwerp - Amper klaar
Posted: Mon Nov 07, 2016 8:33 pm
by LoopSoosStroop
DSC_1030.JPG
DSC_1034.JPG
DSC_1038.JPG
Verf werk is klaar.
Nou moet ek moed skep vir die magasyn ontwerp.
Re: Kolf Ontwerp - Amper klaar
Posted: Mon Nov 07, 2016 9:11 pm
by joe rocket
Appels dit lyk spikkeries. Gaan jy bestellings neem?

Re: Kolf Ontwerp - Amper klaar
Posted: Tue Nov 08, 2016 6:26 am
by Bigfoot
Re: Kolf Ontwerp - Amper klaar
Posted: Tue Nov 08, 2016 8:01 am
by LoopSoosStroop
joe rocket wrote:Appels dit lyk spikkeries. Gaan jy bestellings neem?

Ek dink die gewig sal meeste ouens afsit, maar mens sal maklik 'n paar kg afskud.
Re: Kolf Ontwerp - Amper klaar
Posted: Tue Nov 08, 2016 8:14 am
by Geno
Well done! Daardie kolf lyk sommer na besigheid!
Re: Kolf Ontwerp - Done
Posted: Tue Nov 08, 2016 1:43 pm
by Redox_187
Baie mooi
Re: Kolf Ontwerp - Done
Posted: Tue Nov 08, 2016 1:54 pm
by LoopSoosStroop
Thanks manne.
Nou moet ek nog gewere koop sodat ek nog kolwe kan bou, dis nogals lekker.
Of wil iemand my ruil vir 'n dikloop Howa .308?
Re: Kolf Ontwerp - Done
Posted: Sat Nov 12, 2016 8:24 am
by Thunderhead
Hoe skiet die geweer nou?
Re: Kolf Ontwerp - Done
Posted: Sat Nov 12, 2016 9:49 am
by DiscoBiscuit
Lyk great!
My projek het nooit verder as die hout "prototype" gehaal nie
Groete,
Herman.
Re: Kolf Ontwerp - Done
Posted: Sat Nov 12, 2016 5:22 pm
by LoopSoosStroop
.