Kan iemand asb help met lading .308 168gr SMK

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
User avatar
kragvark
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 51
Joined: Sun Aug 14, 2016 7:31 am

Re: Kan iemand asb help met lading .308 168gr SMK

Post by kragvark »

//uploads.tapatalk-cdn.com/20160829/a8de5dff882554a296512b1dfcec1363.jpg

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
kragvark
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 51
Joined: Sun Aug 14, 2016 7:31 am

Re: Kan iemand asb help met lading .308 168gr SMK

Post by kragvark »

5 skote op 100m

Sent from my iPhone using Tapatalk
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2335
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Kan iemand asb help met lading .308 168gr SMK

Post by Diesel Dog »

kragvark wrote:5 skote op 100m

Sent from my iPhone using Tapatalk
Mooi geskiet dit lyk sommer baie ervare .

DD
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Kan iemand asb help met lading .308 168gr SMK

Post by Gawie(13mm) »

Dit lyk sommer heel spoggerig.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160829/a8de5dff882554a296512b1dfcec1363.jpg
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Kan iemand asb help met lading .308 168gr SMK

Post by tripodmvr »

Kragvark, QL gee antwoorde volgens data verskaf. Ek is dus uitgelewer aan die inligting wat ek van julle kry. Wil jy nie nou 'n finale opsomming maak van hierdie lading wat die goeie groep geskiet het nie. Ek sal dit dan deur QL jaag en dan kan ek jou beter inligting gee.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
VrystaatKrippe
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Mon Oct 27, 2014 2:17 pm

Re: Kan iemand asb help met lading .308 168gr SMK

Post by VrystaatKrippe »

Gawie(13mm) wrote:
kragvark wrote://uploads.tapatalk-cdn.com/20160822/6dcb53128a865c933839debd6e19c1ee.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160822/dfb88154ae5fbf5eb9d327f4da9b7568.jpg

Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek het nie ervaring met 168gr nie, maar met Lapua Scenar 155gr het ek al groepering van 8.95mm groepering geskiet op 100m en met Barnes TTSX 150gr 12.19mm groepering op 200m. Ek gebruik Lapua doppe Barnes TPL 71mm en Lapua in die Lande 72.68mm. My S335 werk op 42.6gr vir als. Ek kry nie beter groepering met ander lading nie, maak nie saak tipe of grein punt nie 150/155. Spoed op Barnes is 2952vps en met ander 2810vps. Ek het ook al met nek en full size gespeel. Kry baie beter groepering met nek size doppe.

Sent from my SM-N920C using Tapatalk
Ruger M77 L/H, 6XC, IOR Bucuresti 4-28x50
Ruger M77 L/H, .308, Leupold VX3L, 4.5-14×56
Ruger .22, 10/22, semi-outomaties, bull barrel
Glock 17 Gen 4, 9mm Parrabellum
12 Br Finto pompaksie.
Weihrauch HW77 .20 Windbuks
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Kan iemand asb help met lading .308 168gr SMK

Post by tripodmvr »

Vrystaat, jy het lank gevat om iets te seg. Die spoed wat jy bo noem klink na gevaarlike drukvlak se kant toe as dit met 'n 308W is. Jy noem nie looplengte nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
kragvark
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 51
Joined: Sun Aug 14, 2016 7:31 am

Kan iemand asb help met lading .308 168gr SMK

Post by kragvark »

Opsomming:

Howa .308 varmitter twist 1:10 bull barrel
Loop lengte 608mm
Lapua doppe
Ave case volume 55.42gr
Ave case length 51mm
Primers winchestor
168gr Sierra Match King
Max col 73mm
Working col 72,25mm
S335 lot 713 40,2gr
Ave speed= 2594f/s (26'C)

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
VrystaatKrippe
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Mon Oct 27, 2014 2:17 pm

Re: Kan iemand asb help met lading .308 168gr SMK

Post by VrystaatKrippe »

tripodmvr wrote:Vrystaat, jy het lank gevat om iets te seg. Die spoed wat jy bo noem klink na gevaarlike drukvlak se kant toe as dit met 'n 308W is. Jy noem nie looplengte nie.
26" die Barnes her ringe op wat gasseël vorm anders as ander punte en dus bietjie vinniger as ander punte a.g.v. minder weerstand. Volgens QL is my druk veilig het nog nie druk probleme gehad nie. Kan laai tot 44gr

Sent from my SM-N920C using Tapatalk
Ruger M77 L/H, 6XC, IOR Bucuresti 4-28x50
Ruger M77 L/H, .308, Leupold VX3L, 4.5-14×56
Ruger .22, 10/22, semi-outomaties, bull barrel
Glock 17 Gen 4, 9mm Parrabellum
12 Br Finto pompaksie.
Weihrauch HW77 .20 Windbuks
User avatar
VrystaatKrippe
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Mon Oct 27, 2014 2:17 pm

Re: Kan iemand asb help met lading .308 168gr SMK

Post by VrystaatKrippe »

Aksie darm sterk Ruger pasmaak L/H geweer met Pac Nor 26" loop op.

Sent from my SM-N920C using Tapatalk
Ruger M77 L/H, 6XC, IOR Bucuresti 4-28x50
Ruger M77 L/H, .308, Leupold VX3L, 4.5-14×56
Ruger .22, 10/22, semi-outomaties, bull barrel
Glock 17 Gen 4, 9mm Parrabellum
12 Br Finto pompaksie.
Weihrauch HW77 .20 Windbuks
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Kan iemand asb help met lading .308 168gr SMK

Post by tripodmvr »

VrystaatKrippe wrote:Aksie darm sterk Ruger pasmaak L/H geweer met Pac Nor 26" loop op.

Sent from my SM-N920C using Tapatalk
Vrystaat, kan jy 'n uitdruk van jou QL berekening van die 150TTSX hier plaas asseblief.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
VrystaatKrippe
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Mon Oct 27, 2014 2:17 pm

Re: Kan iemand asb help met lading .308 168gr SMK

Post by VrystaatKrippe »

Maak so sal die week dit plaas.

Sent from my SM-N920C using Tapatalk
Ruger M77 L/H, 6XC, IOR Bucuresti 4-28x50
Ruger M77 L/H, .308, Leupold VX3L, 4.5-14×56
Ruger .22, 10/22, semi-outomaties, bull barrel
Glock 17 Gen 4, 9mm Parrabellum
12 Br Finto pompaksie.
Weihrauch HW77 .20 Windbuks
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Kan iemand asb help met lading .308 168gr SMK

Post by tripodmvr »

Kragvark, hier is my berekening vir die nodespoed met jou laaste gegewens. Jy het 'n lang sprong na die lande met jou geweer en ek dink dit is wat die QL berekening beinvloed. As jou geweer so goed skiet met die lading soos nou, hou dan daarby. As jy lus het om te speel, beproef dan net die lading soos nou gegee. Onthou dat jy 15vps moet aftrek van die spoed soos bereken om die chrony lesing op 5m te kry. Vergeet ook van die 0,03grein en laai 39,7gr.

Kragvark 308W 168SMK Node 5.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
VrystaatKrippe
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Mon Oct 27, 2014 2:17 pm

Re: Kan iemand asb help met lading .308 168gr SMK

Post by VrystaatKrippe »

//uploads.tapatalk-cdn.com/20160903/4c07e0d34417be2e5cda0355d8d33461.jpg

Sent from my SM-N920C using Tapatalk
Ruger M77 L/H, 6XC, IOR Bucuresti 4-28x50
Ruger M77 L/H, .308, Leupold VX3L, 4.5-14×56
Ruger .22, 10/22, semi-outomaties, bull barrel
Glock 17 Gen 4, 9mm Parrabellum
12 Br Finto pompaksie.
Weihrauch HW77 .20 Windbuks
User avatar
VrystaatKrippe
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Mon Oct 27, 2014 2:17 pm

Re: Kan iemand asb help met lading .308 168gr SMK

Post by VrystaatKrippe »

//uploads.tapatalk-cdn.com/20160903/41eec7a2a0ad1b253c5f9f8a09f73863.jpg

Sent from my SM-N920C using Tapatalk
Ruger M77 L/H, 6XC, IOR Bucuresti 4-28x50
Ruger M77 L/H, .308, Leupold VX3L, 4.5-14×56
Ruger .22, 10/22, semi-outomaties, bull barrel
Glock 17 Gen 4, 9mm Parrabellum
12 Br Finto pompaksie.
Weihrauch HW77 .20 Windbuks
User avatar
VrystaatKrippe
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Mon Oct 27, 2014 2:17 pm

Re: Kan iemand asb help met lading .308 168gr SMK

Post by VrystaatKrippe »

//uploads.tapatalk-cdn.com/20160903/e521b10ec69371e30db8573be81c3e61.jpg

Sent from my SM-N920C using Tapatalk
Ruger M77 L/H, 6XC, IOR Bucuresti 4-28x50
Ruger M77 L/H, .308, Leupold VX3L, 4.5-14×56
Ruger .22, 10/22, semi-outomaties, bull barrel
Glock 17 Gen 4, 9mm Parrabellum
12 Br Finto pompaksie.
Weihrauch HW77 .20 Windbuks
User avatar
VrystaatKrippe
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Mon Oct 27, 2014 2:17 pm

Re: Kan iemand asb help met lading .308 168gr SMK

Post by VrystaatKrippe »

Die groepering is geskiet met full size van doppe

Sent from my SM-N920C using Tapatalk
Ruger M77 L/H, 6XC, IOR Bucuresti 4-28x50
Ruger M77 L/H, .308, Leupold VX3L, 4.5-14×56
Ruger .22, 10/22, semi-outomaties, bull barrel
Glock 17 Gen 4, 9mm Parrabellum
12 Br Finto pompaksie.
Weihrauch HW77 .20 Windbuks
User avatar
VrystaatKrippe
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Mon Oct 27, 2014 2:17 pm

Re: Kan iemand asb help met lading .308 168gr SMK

Post by VrystaatKrippe »

//uploads.tapatalk-cdn.com/20160903/2c3892dac5852408149a3287054a3fa4.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20160903/bd90e60cdee718cf674eae2c7b2b6580.jpg

Sent from my SM-N920C using Tapatalk
Ruger M77 L/H, 6XC, IOR Bucuresti 4-28x50
Ruger M77 L/H, .308, Leupold VX3L, 4.5-14×56
Ruger .22, 10/22, semi-outomaties, bull barrel
Glock 17 Gen 4, 9mm Parrabellum
12 Br Finto pompaksie.
Weihrauch HW77 .20 Windbuks
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Kan iemand asb help met lading .308 168gr SMK

Post by tripodmvr »

Kan jy nie 'n foto van die rekenaarskerm opsit nie?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
VrystaatKrippe
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Mon Oct 27, 2014 2:17 pm

Re: Kan iemand asb help met lading .308 168gr SMK

Post by VrystaatKrippe »

tripodmvr wrote:Kan jy nie 'n foto van die rekenaarskerm opsit nie?
Dis by my werk en ek gaan eers Maandag in.

Post Reply