Page 2 of 2
Re: Langafstand Presisie Opleiding
Posted: Thu Jul 28, 2016 7:45 am
by Capt. Yoda
Nee wat daai is nie gled as jy iets gaan leer nie.
Re: Langafstand Presisie Opleiding
Posted: Thu Jul 28, 2016 8:26 am
by BeesBreet
Jis Nico Harris... Ek stel ook belang... Sit my naam op die kortlys
Re: Langafstand Presisie Opleiding
Posted: Thu Aug 04, 2016 10:01 am
by jjmare
Volgende datum beskibaar is 09 Augustus, selfde plek