Page 2 of 2

Re: My Howa LR geweer

Posted: Fri Oct 28, 2016 8:21 am
by PWV
Vasbrand, kan nie jou foto sien nie.

Re: My Howa LR geweer

Posted: Tue Nov 29, 2016 7:30 pm
by Vasbrand
Het vir my Howa n nuwe baadjie aangeskaf..

//uploads.tapatalk-cdn.com/20161129/4ed9c24d704318ececdb0a047d0cd5e4.jpg

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

Re: My Howa LR geweer

Posted: Tue Nov 29, 2016 8:06 pm
by PWV
Wragtag pragtag!
Geluk!

Re: My Howa LR geweer

Posted: Tue Nov 29, 2016 8:52 pm
by Vasbrand
Baie dankie oom PWV!

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

Re: My Howa LR geweer

Posted: Tue Nov 29, 2016 8:55 pm
by Toyrsi
Baie mooi

Sent from my SM-G930F using Tapatalk

Re: My Howa LR geweer

Posted: Mon Mar 06, 2017 6:41 pm
by LRLaubscher
Vasbrand,

Wat is jou lading resep tans? Baie mooi roer, veral in daai Berzerk!!

Re: My Howa LR geweer

Posted: Mon Mar 06, 2017 6:51 pm
by Vasbrand
Hi LRLaubscher, gebruik tans 155gr Lapua Scenars, S335 40.4gr, TPL van 72.3mm met CCI200 slagdoppe.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

Re: My Howa LR geweer

Posted: Mon Mar 06, 2017 7:28 pm
by LRLaubscher
Lekke,

Weet jy wat jou MV is op daai load?

Re: My Howa LR geweer

Posted: Tue Mar 07, 2017 8:42 am
by Apie
As ek reg onthou gooi hy teen so 2615fps