Page 2 of 13

Re: 6.5 Creedmoor bende

Posted: Fri Apr 22, 2016 1:28 pm
by JTM
Heyta! Dis 'n lekker roer daai! Geluk Johan en lekker skiet.

Re: 6.5 Creedmoor bende

Posted: Fri Apr 22, 2016 8:40 pm
by Tal
1: Marco, Howa
2: JTM, Howa
3: Thunderhead , Howa
4. JohanvB, Ruger Predator
5. Chris@6, Howa
6. JacoW, Howa
7. Burger, Ruger VT
8. JacquesT (Stompe), Howa
9. 6.5.284Norma. Ruger No.1
10. 1250bandit, Howa
11. Dawie, Savage LRP
12. LouisC, Howa
13. Fanie Myburg, Howa
14. Geroggie, Howa
15. Fishaman, Ruger Predator
16. Tal, Howa

Re: 6.5 Creedmoor bende

Posted: Mon Apr 25, 2016 8:27 pm
by Arnold
Weet iemand waar daar dalk nog n Howa 6.5 Creedmoor in voorraad is?

Re: 6.5 Creedmoor bende

Posted: Tue Apr 26, 2016 8:33 am
by Tal
Het jy die Kooperasie probeer?

Re: 6.5 Creedmoor bende

Posted: Tue Apr 26, 2016 11:47 am
by Arnold
Ek het nog nêrens probeer nie. Dit is vir 'n kennis en hy het al by VGK probeer wat gesê het hulle sal by Humansdorp hoor ... as ek nou reg verstaan.

Hoe skiet die Howa's manne?

Re: 6.5 Creedmoor bende

Posted: Tue Apr 26, 2016 3:33 pm
by marco
Arnold wrote:Ek het nog nêrens probeer nie. Dit is vir 'n kennis en hy het al by VGK probeer wat gesê het hulle sal by Humansdorp hoor ... as ek nou reg verstaan.

Hoe skiet die Howa's manne?
Arnold myne skiet heel goed genoeg vir sy prys... 5 skote met 139 lapua scenars teen 2670 fps op 100m.. ++>:

Re: 6.5 Creedmoor bende

Posted: Tue Apr 26, 2016 6:46 pm
by Arnold
Dankie Marco

Re: 6.5 Creedmoor bende

Posted: Wed Apr 27, 2016 3:14 pm
by JohanvB
DSC_0127.JPG
ok, vandag S365, en magtech primers gebruik...amax140gr, 42.3 gr, tpl 72mm, spoed is 2791...ek het toe ook Nosler accubonds 130 geskiet, S365, .41.9, tpl 72..spoed 2791. Yip selle as die amax..3 deur een gat. Dink my dinge loop nou mooi...en is 500m gong toe...hou vir hou met die amax gegooi...

Sent from my E5823 using Tapatalk

Re: 6.5 Creedmoor bende

Posted: Wed Apr 27, 2016 3:20 pm
by Brennie
JohanvB wrote:
DSC_0127.JPG
ok, vandag S365, en magtech primers gebruik...amax140gr, 42.3 gr, tpl 72mm, spoed is 2791...ek het toe ook Nosler accubonds 130 geskiet, S365, .41.9, tpl 72..spoed 2791. Yip selle as die amax..3 deur een gat. Dink my dinge loop nou mooi...en is 500m gong toe...hou vir hou met die amax gegooi...

Sent from my E5823 using Tapatalk
Op watse afstand is daai groepering?

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

Re: 6.5 Creedmoor bende

Posted: Wed Apr 27, 2016 3:56 pm
by JTM
Mooi Johan. Hoe lyk druktekens nou?

Re: 6.5 Creedmoor bende

Posted: Wed Apr 27, 2016 4:07 pm
by JohanvB
100m,geen druk.

Sent from my E5823 using Tapatalk

Re: 6.5 Creedmoor bende

Posted: Wed Apr 27, 2016 5:19 pm
by marco
JTM hoe kom daai 22-250 doppe aan wat jy fireform? Ek stel nou self belang om n boks nuwe lapuas te koop en cm doppe te maak...

Re: 6.5 Creedmoor bende

Posted: Wed Apr 27, 2016 7:26 pm
by JTM
Ek kry na fireforming 'n gemiddelde dop lengte van 47.4mm en water volume van 51.38gr. Nekwand dikte kom op so 14thou uit.

Re: 6.5 Creedmoor bende

Posted: Wed Apr 27, 2016 7:35 pm
by marco
JTM wrote:Ek kry na fireforming 'n gemiddelde dop lengte van 47.4mm en water volume van 51.38gr. Nekwand dikte kom op so 14thou uit.
Sal jy se dis die moeite werd? Ek wil ekstra doppe maak vir myne want die 100 normas vat maar pak... maar ek wil nie n 100 doppe maak teen 1400.00 as dit nie die moeite werd is nie..

Re: 6.5 Creedmoor bende

Posted: Wed Apr 27, 2016 8:00 pm
by JTM
As jy die tools het om doppe se nekke te expand en tyd vir die stappe dink ek kan dit werk.

As jy nog moet gaan tools koop spesiaal, dan kan jy maar net sowel Normas of Noslers koop met daai geld. As daar net Hornady beskikbaar is sal ek veel eerder Lapua .22-250 hervorm.

Ek het nie fabrieks CM doppe om mee te vergelyk nie, maar vir my is die Lapuas wat ek vorm heel goed op die stadium. Dis dalk nog net te vroeg om te sê aangesien ek nou maar eers met eerste laai siklus besig is na die vorming.

Re: 6.5 Creedmoor bende

Posted: Wed Apr 27, 2016 10:27 pm
by Tal
My CM solank laat kom van Humansdorp af, so kan solank begin meet en Glas etc opsit... Maar wag nog vir liksens voor hy kan huistoe kom. Sal miskien die handelaar se arm probeer draai dat hy hom vir my baan toe vat, dan kan ek met ladings begin speel op sy tyd.

Re: 6.5 Creedmoor bende

Posted: Thu Apr 28, 2016 8:01 am
by JTM
Ja Tal, die waggery maak mens op as jou gat jeuk om te begin speel.

Re: 6.5 Creedmoor bende

Posted: Thu Apr 28, 2016 9:21 am
by Fishaman
My Predator kort na ek hom huistoe gebring het...

http://i1363.photobucket.com/albums/r716/Picshaman/IMG_4218_zpsd43481e8.jpg

Re: 6.5 Creedmoor bende

Posted: Thu Apr 28, 2016 9:34 am
by JohanvB
Ok...dis darem 'n moerse mooi roer daai!!! Myne loop soos stroop!!

Re: 6.5 Creedmoor bende

Posted: Thu Apr 28, 2016 9:39 am
by JTM
Mooi paket daai Fishaman.

Re: 6.5 Creedmoor bende

Posted: Thu Apr 28, 2016 10:12 am
by JohanvB
Het nou Tripod se Poeier leêr gekry..en volgens dit is my 6.5 op Node met die 140 gr Amax..moet wees as ek 'n gong van 10cm deursnee raak skiet op 500m...O hel ek love it!!!

Re: 6.5 Creedmoor bende

Posted: Thu May 26, 2016 2:13 pm
by Trompie
1: Marco, Howa
2: JTM, Howa
3: Thunderhead , Howa
4. JohanvB, Ruger Predator
5. Chris@6, Howa
6. JacoW, Howa
7. Burger, Ruger VT
8. JacquesT (Stompe), Howa
9. 6.5.284Norma. Ruger No.1
10. 1250bandit, Howa
11. Dawie, Savage LRP
12. LouisC, Howa
13. Fanie Myburg, Howa
14. Geroggie, Howa
15. Fishaman, Ruger Predator
16. Tal, Howa
17. Martin (Trompie), Howa Varminter

Re: 6.5 Creedmoor bende

Posted: Tue Jul 19, 2016 10:18 am
by DamDuiker
1: Marco, Howa
2: JTM, Howa
3: Thunderhead , Howa
4. JohanvB, Ruger Predator
5. Chris@6, Howa
6. JacoW, Howa
7. Burger, Ruger VT
8. JacquesT (Stompe), Howa
9. 6.5.284Norma. Ruger No.1
10. 1250bandit, Howa
11. Dawie, Savage LRP
12. LouisC, Howa
13. Fanie Myburg, Howa
14. Geroggie, Howa
15. Fishaman, Ruger Predator
16. Tal, Howa
17. Martin (Trompie), Howa Varminter
18. Jeandre Beneke, Ruger Precision Rifle

Re: 6.5 Creedmoor bende

Posted: Tue Jul 19, 2016 10:44 am
by Jaco v Zyl
DamDuiker wrote:1: Marco, Howa
2: JTM, Howa
3: Thunderhead , Howa
4. JohanvB, Ruger Predator
5. Chris@6, Howa
6. JacoW, Howa
7. Burger, Ruger VT
8. JacquesT (Stompe), Howa
9. 6.5.284Norma. Ruger No.1
10. 1250bandit, Howa
11. Dawie, Savage LRP
12. LouisC, Howa
13. Fanie Myburg, Howa
14. Geroggie, Howa
15. Fishaman, Ruger Predator
16. Tal, Howa
17. Martin (Trompie), Howa Varminter
18. Jeandre Beneke, Ruger Precision Rifle
19. Jaco van Zyl, Barnard

Re: 6.5 Creedmoor bende

Posted: Tue Jul 19, 2016 1:49 pm
by Hennie van der Merwe
1: Marco, Howa
2: JTM, Howa
3: Thunderhead , Howa
4. JohanvB, Ruger Predator
5. Chris@6, Howa
6. JacoW, Howa
7. Burger, Ruger VT
8. JacquesT (Stompe), Howa
9. 6.5.284Norma. Ruger No.1
10. 1250bandit, Howa
11. Dawie, Savage LRP
12. LouisC, Howa
13. Fanie Myburg, Howa
14. Geroggie, Howa
15. Fishaman, Ruger Predator
16. Tal, Howa
17. Martin (Trompie), Howa Varminter
18. Jeandre Beneke, Ruger Precision Rifle
19. Jaco van Zyl, Barnard
20. Hennie vd Merwe, Ruger Precision Rifle