Page 2 of 2
Re: Gawie 13mm (nou 12) verjaar
Posted: Mon Apr 11, 2016 1:54 pm
by JPS
Baie geluk Gawie,
Alles van die beste vor jou vir die jaar voorentoe.
Re: Gawie 13mm (nou 12) verjaar
Posted: Mon Apr 11, 2016 2:01 pm
by hennief
Baie geluk Gawie. Mag die Here jou seen in die jare wat kom.
Re: Gawie 13mm (nou 12) verjaar
Posted: Mon Apr 11, 2016 2:04 pm
by Williel
Geluk Gawie, hoop die Maandag is nie te Blou nie!!
Re: Gawie 13mm (nou 12) verjaar
Posted: Mon Apr 11, 2016 2:30 pm
by Johnnie De Wet
Geluk Oom Gawie, baie trekbokke oor jou pad!
Re: Gawie 13mm (nou 12) verjaar
Posted: Mon Apr 11, 2016 2:41 pm
by Gawie(13mm)
Hierdie "Oom stront" moet nou stop. Ek gaan dit begin glo.
Re: Gawie 13mm (nou 12) verjaar
Posted: Mon Apr 11, 2016 2:43 pm
by goodstuff
Veels geluk!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Gawie 13mm (nou 12) verjaar
Posted: Mon Apr 11, 2016 2:50 pm
by FHM
Baie geluk Gawie!

Re: Gawie 13mm (nou 12) verjaar
Posted: Mon Apr 11, 2016 5:10 pm
by Johan Nel
Dubbel post.
Re: Gawie 13mm (nou 12) verjaar
Posted: Mon Apr 11, 2016 5:12 pm
by Johan Nel
Gawie(13mm) wrote:Hierdie "Oom stront" moet nou stop. Ek gaan dit begin glo.
Hulle het net gesĂȘ "oom" nie "oom str@nt" nie, die jy self bygelas...

Gaan jy nou jou forum naam verander...

. Dit het nogal 'n 'ring to it'...

Re: Gawie 13mm (nou 12) verjaar
Posted: Mon Apr 11, 2016 7:34 pm
by henning
Gawie(13mm) wrote:tafjak wrote:Gawie 10mm
Baie geluk
Dankie, maar ek sal julle man moet leer tel. Julle manne klink nou al te veel soos ons Numba 1!
Jy vergeet dat die 7mm raak ouer met die jare, nou 10mm.
Groete
Henning
Re: Gawie 13mm (nou 12) verjaar
Posted: Mon Apr 11, 2016 9:29 pm
by JTM
Geluk Gawie! Hoop jou dag en naweeg was so lekker soos wat daai foto lyk. Mag daar nog hope wees!
Re: Gawie 13mm (nou 12) verjaar
Posted: Mon Apr 11, 2016 11:11 pm
by alecjohnson
Ek is darm maar nie te laat nie!
Baie geluk gawie!!!
Re: Gawie 13mm (nou 12) verjaar
Posted: Mon Apr 11, 2016 11:19 pm
by Kalahari
Baie geluk Gawie, hoop jy het 'n lekker dag gehad, alle voorspoed vir die nuwe lewensjaar en mag daar nog baie wees.