Page 2 of 2
Re: Taktiese slot knop vir my John Deere MK2
Posted: Fri Mar 11, 2016 9:16 pm
by PWV
En twee met een skoot!

Re: Taktiese slot knop vir my John Deere MK2
Posted: Tue Apr 05, 2016 9:56 pm
by JTM
Ek sien daar is nuwe bybehore vir jou skietuitrusting beskikbaar. Help blykbaar vir jou staan skote. En pas mooi by jou geweer.
FB_IMG_1459885663202.jpg
Re: Taktiese slot knop vir my John Deere MK2
Posted: Wed Apr 06, 2016 7:30 am
by Gawie(13mm)
Nee maat, so verlig is ek darem nog nie.
Jy verwar my duidelik met iemand anders.

Re: Taktiese slot knop vir my John Deere MK2
Posted: Wed Apr 06, 2016 7:50 am
by joe rocket
JTM wrote:Ek sien daar is nuwe bybehore vir jou skietuitrusting beskikbaar. Help blykbaar vir jou staan skote. En pas mooi by jou geweer.
FB_IMG_1459885663202.jpg
Daars hy net die regte stap skoene vir Gaweliena se jag!

Re: Taktiese slot knop vir my John Deere MK2
Posted: Wed Apr 06, 2016 1:23 pm
by Ferdi
Re: Taktiese slot knop vir my John Deere MK2
Posted: Wed Apr 06, 2016 2:40 pm
by Gawie(13mm)
Nee maat, ek ly aan hoogte vrees en daai stellasies is nie vir my nie.

Re: Taktiese slot knop vir my John Deere MK2
Posted: Thu Apr 07, 2016 2:49 pm
by ruaanb
lekker hakke inslaan vir daai heym se recoil.

Re: Taktiese slot knop vir my John Deere MK2
Posted: Thu Apr 07, 2016 3:06 pm
by FHM
Gawie se buurvrou.jpg
Gawie se niggie.jpg
Re: Taktiese slot knop vir my John Deere MK2
Posted: Thu Apr 07, 2016 3:07 pm
by FHM
JTM wrote:Ek sien daar is nuwe bybehore vir jou skietuitrusting beskikbaar. Help blykbaar vir jou staan skote. En pas mooi by jou geweer.
FB_IMG_1459885663202.jpg
Nee rerig manne - John Deere maak ordentlike skoene!
Gawie kry mens die daar in jou omgewing te koop - ek is nou ernsitg man
johndeere_hero_dual_032515.jpg
Re: Taktiese slot knop vir my John Deere MK2
Posted: Thu Apr 07, 2016 3:11 pm
by Ferdi
Re: Taktiese slot knop vir my John Deere MK2
Posted: Thu Apr 07, 2016 3:12 pm
by Ferdi
Cois
Daardie lyk beter maar mens sal net seker moet maak dat daar nie spinnekoppe en ander gediertes dalk daar in is voor jy aantrek nie
Re: Taktiese slot knop vir my John Deere MK2
Posted: Thu Apr 07, 2016 3:23 pm
by FHM
Ferdi wrote:Cois
Daardie lyk beter maar mens sal net seker moet maak dat daar nie spinnekoppe en ander gediertes dalk daar in is voor jy aantrek nie

Ai koos...!

Re: Taktiese slot knop vir my John Deere MK2
Posted: Fri Apr 08, 2016 8:22 am
by Gawie(13mm)
Manne, ek gaan nou my hakke inslaan! Julle is besig om my draad te kaap en my melk rens te maak!

Re: Taktiese slot knop vir my John Deere MK2
Posted: Fri Apr 08, 2016 8:26 am
by FHM
Ai ou Groen uil, voordat jy mastitus kry met daai rens melk gaan ek op my linker knieg en laat sak my kop en pleit nederig bewusteloos en se jammer vir die kaping

Re: Taktiese slot knop vir my John Deere MK2
Posted: Fri Apr 08, 2016 8:33 am
by Gawie(13mm)
FHM wrote:Ai ou Groen uil, voordat jy mastitus kry met daai rens melk gaan ek op my linker knieg en laat sak my kop en pleit nederig bewusteloos en se jammer vir die kaping

Ek moet self jammer sê. Ek sien nou hoekom die melk "af" is.

http://i1264.photobucket.com/albums/jj488/7mmgawie/20160408_083140.jpg