n Paar herwinde punte, Barnes en Norma

308Win
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 493
Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm

Re: n Paar herwinde punte, Barnes en Norma

Post by 308Win »

Ek stry nie oor enige iets nie.
Wou maar net 'n paar herwinde koeels vir die interessantheid wys.
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: n Paar herwinde punte, Barnes en Norma

Post by Jake1 »

Dankie vir die plasing van die koeels, dit bly altyd n interessante onderwerp.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: n Paar herwinde punte, Barnes en Norma

Post by tripodmvr »

So lyk 'n Barnes 55gr TSX nadat hy 'n rooibok op 100m platgemaak het.
Barnes 55gr rooibok.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: n Paar herwinde punte, Barnes en Norma

Post by VdWalt »

Hulle lyk darem almal die selfde. Van 55gr tot 270gr.
User avatar
GerrieM
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Wed Sep 03, 2014 9:39 pm

Re: n Paar herwinde punte, Barnes en Norma

Post by GerrieM »

Ek het 'n Tikka 300WSM waarmee ek jag en het baie gesukkel met vleis skade. Ek het Barnes TSX, Peregrine VRG 3 en 4 probeer (jag nie met lood nie). Ek het al my bevindinge geboekstaaf en gefotografeer: vleis skade, afstande en punte gebruik. Uit eindelik het ek my Tikka 300WSM die naam "Road Kill" gedoop. Dis hoe my bokke gelyk het...asof dit langs die pad opgetel is...nadat dit deur 'n vragmotor op vol spoed getref is.

Uit eindelik was die advies dat ek met lood punte moet skiet en my spoed van 3100fps moet af bring na 2500fps. Ha-ha. As ek 'n stadige geweer wou gehad het sou ek een gekoop het.

Dis toe dat ek besef dat ek die saak mooi sal moet navors. Ek kyk toe na Nosler e-tip, Titan en GS Custom. Van die drie lyk GS Custom vir my toe na die eerste kandidaat om uit te probeer. Dit word bemark as 'n ligte monoliet wat op kort afstand sy petals afgooi en op lang afstand en lae energie waarde juis die petals behou. Belangrikste van als is die fokus op verminderde vleis skade en hoë spoed.

Ek doen ook navraag by van ons top herlaai adviseurs en kundiges oor GS Customs en hulle aanbeveling is eenvoudig: "Bly weg".

Nou-ja, ek besef toe ek is op my eie en pak toe die GS Custom proses wetenskaplik aan met protokol:
- Kontrole bok: Rooibok ram - 30-06 PMP 180gr hoë hart-long skoot 60m.
- GS Custom bok 1: Koedoe koei - 300WSM GS Custom 146gr 3400fps hoë hart-long skoot 40m - op agterpote gestaan, 15m geloop en geval.
- GS Custom bok 2: Blouwildebees bul - 300WSM GS Custom 146gr 3400fps hoë hart-long skoot 90m - op die plek geval.
Gesamentlik afgeslag en geevalueer deur onafhanklike die selfde dag en deur my gefotografeer.

Waar ek met Barnes TSX die hele Gemsbok blad verloor deur bloedswam en 'n totale pappery met Peregrine (20kg op my eland verloor), het ek slegs 'n eetlepel vleis skade met GS Customs gekry. Die kontrole rooibok ram geskiet met die 30-06 het die normale bol vleis skade gehad waaraan ons almal gewoond is.

GS Customs maak van byna enige geweer 'n skerpskutter platskietter jag geweer sonder vleis skade en lood kontaminasie. My enigste kommer met GS Customs is die toksiteit/aard van die "coating" op hul punte. Hulle wil nie vir my sê wat die drie metale is wat hulle as coating gebruik nie.

Kyk gerus hier waar ek foto's ook geplaas het: https://www.facebook.com/search/top/?q= ... s%20gerrie
.416 Rigby CZ 550
300WSM Tikka T3
300WSM Broughton
.223 Rem Howa
9mmP Sig Sauer P290
12ga Franchi Steel 30"
12ga Protecta
.22LR CZ Evolution
.17 HMR CZ Evolution
.17 Hatsan Galatian
.17 Weihraugh HW40
.17 Zuraki HP-01
User avatar
GerrieM
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Wed Sep 03, 2014 9:39 pm

Re: n Paar herwinde punte, Barnes en Norma

Post by GerrieM »

My resultate met Peregrine.
.416 Rigby CZ 550
300WSM Tikka T3
300WSM Broughton
.223 Rem Howa
9mmP Sig Sauer P290
12ga Franchi Steel 30"
12ga Protecta
.22LR CZ Evolution
.17 HMR CZ Evolution
.17 Hatsan Galatian
.17 Weihraugh HW40
.17 Zuraki HP-01
User avatar
GerrieM
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Wed Sep 03, 2014 9:39 pm

Re: n Paar herwinde punte, Barnes en Norma

Post by GerrieM »

My resultate met Barnes TSX.
.416 Rigby CZ 550
300WSM Tikka T3
300WSM Broughton
.223 Rem Howa
9mmP Sig Sauer P290
12ga Franchi Steel 30"
12ga Protecta
.22LR CZ Evolution
.17 HMR CZ Evolution
.17 Hatsan Galatian
.17 Weihraugh HW40
.17 Zuraki HP-01
User avatar
GerrieM
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Wed Sep 03, 2014 9:39 pm

Re: n Paar herwinde punte, Barnes en Norma

Post by GerrieM »

Rooibok ram kontrole skoot.
.416 Rigby CZ 550
300WSM Tikka T3
300WSM Broughton
.223 Rem Howa
9mmP Sig Sauer P290
12ga Franchi Steel 30"
12ga Protecta
.22LR CZ Evolution
.17 HMR CZ Evolution
.17 Hatsan Galatian
.17 Weihraugh HW40
.17 Zuraki HP-01
User avatar
GerrieM
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Wed Sep 03, 2014 9:39 pm

Re: n Paar herwinde punte, Barnes en Norma

Post by GerrieM »

Resultate met GS Customs.
.416 Rigby CZ 550
300WSM Tikka T3
300WSM Broughton
.223 Rem Howa
9mmP Sig Sauer P290
12ga Franchi Steel 30"
12ga Protecta
.22LR CZ Evolution
.17 HMR CZ Evolution
.17 Hatsan Galatian
.17 Weihraugh HW40
.17 Zuraki HP-01
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 904
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: n Paar herwinde punte, Barnes en Norma

Post by Andre308 »

GerrieM,

Jy lyk na n man wat al baie honde kos geskiet het in jou dae!!!
User avatar
DanieDegenaar
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 368
Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm

Re: n Paar herwinde punte, Barnes en Norma

Post by DanieDegenaar »

GerrieM,

Hulle is darem almal net net mooi dood >:+

Dankie vir die deel, dis nogal goed om dit so te sien ook. Hoop daar kom nog sodat mens jou eie keuses beter kan maak.
30-06 Musgrave
303 Lee Enfield
.22 Bruno
12g Boito
.243WIN Howa
357\.38 Mag
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: n Paar herwinde punte, Barnes en Norma

Post by ruaanb »

Jy ooit Hornady GMX probeer Gerrie? Ek het laas jaar 'n eland op daai elmboog joint geskiet en die uiteindelike skade was maar +_ 2 koppies(gewone) vleis agv die been fragmente.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13645
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: n Paar herwinde punte, Barnes en Norma

Post by Capt. Yoda »

BWB met n 165gr GMX so op 110m geskiet

http://i1239.photobucket.com/albums/ff511/siebertn/Hunting%20and%20Rifles/IMG-20130629-WA0014_zpsc6a90f56.jpg
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: n Paar herwinde punte, Barnes en Norma

Post by Apie »

Hi Gerrie

Op jou skootafstande kan jy netsowel n 7x57 gebruik.......






Net n grappie
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: n Paar herwinde punte, Barnes en Norma

Post by VdWalt »

Al die bokke wat ek met GMX geskiet het lyk soos die foto hier bo. Selfs op 50m @ amper 3000fps uit die 300 wm.
308Win
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 493
Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm

Re: n Paar herwinde punte, Barnes en Norma

Post by 308Win »

GerrieM
Het jy al aan Impala koeels gedink?
Die 150gr of swaarder met die stomp neus. Nie die skerppunt nie.
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: n Paar herwinde punte, Barnes en Norma

Post by JJV »

Ek het nog nooit spoed gejaag nie en Sierra het nog altyd vir my goed gedoen, //uploads.tapatalk-cdn.com/20160401/ecab37387f996078ecc872cadb2dbc8e.jpg 270 130gr Vlakvark 90m nekskoot
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160401/6cb624da1b7fab50695ff85f13c6ef78.jpg 30-30 Sierra 170gr boudskoot, koeel voor by bors onder vel gekry
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160401/674520ecc3c4abb5bf705061ea4f0ad9.jpg
375Ruger Sierra 300gr kopskoot van voor, koeel agter teen nek gekry
Ek reken nie dis 'n premium punt nie, maar dis akkuraat en was tot onlangs redelik bekostigbaar.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: n Paar herwinde punte, Barnes en Norma

Post by Stefan764 »

Lekker interessante onderwerp. Een van my passies, koeel prestasie. Eks bang om eers hier te begin tik, dan stop ek gewoonlik nie hehe. Darem bly om te sien hier is weer n man wat in GS Customs glo, hulle was maar n bietjie skaars op die forum die laaste paar jaar hehehe. :angel:

Eks besig met n lekker koeel artikel, julle sal hom in Wild&Jag te siene kry later in die jagseisoen.

Groete
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13645
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: n Paar herwinde punte, Barnes en Norma

Post by Capt. Yoda »

100gr Gameking / 243 uit n Gemsbok uit. Bok was op 200m skuins van agter af geskiet, koel het teen die skouer gestop aan die ander kant.
Edit
Manne die was a 100gr "Sierra Pro Hunter" NIE n Game King nie.
http://i1239.photobucket.com/albums/ff511/siebertn/Reloading/20150523_105642_zpsadc1wpwb.jpg

http://i1239.photobucket.com/albums/ff511/siebertn/Reloading/20150523_105649_zpsmdqowoav.jpg

Stef ek gaan kyk of ek iets van n lekker groot Berger die jaar vir jou kan terug kry
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13645
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: n Paar herwinde punte, Barnes en Norma

Post by Capt. Yoda »

Pinkes hulle het ook gou vanogend 2 groot varke geskiet. So by die 80kg karkas

168gr Hornady Amax uit n 30.06, as ek reg onthou is die spoed by die loop so 2880fps.

100m skoot agter die blad

http://i1239.photobucket.com/albums/ff511/siebertn/Koels/IMG-20160406-WA0007_zpstvwpg3qa.jpg

200m skoot voor die boud in teen die blad gekry

http://i1239.photobucket.com/albums/ff511/siebertn/Koels/IMG-20160406-WA0008_zpstbktmwvr.jpg

100m L, 200 R
http://i1239.photobucket.com/albums/ff511/siebertn/Koels/IMG-20160406-WA0009_zpspginsf3x.jpg
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
308Win
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 493
Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm

Re: n Paar herwinde punte, Barnes en Norma

Post by 308Win »

Ek het een oggend vroeg gaan ry en op 'n blouwildebeesbus afgekom wat vir my mank gelyk het. Hy het eenkant geloop.
Te ek met die verkyker kyk, sien ek hy het bloud op sy blad. Dadelik is ek die @#$??!$ in. Wie het nou weer deur my grensdraad na my wild geskiet???
Van die bloed op sy blad was duidelik longbloed. Ek taak toe maar my 8-jarige seun om hom met die 3006 van kant te maak. Groot was my verbasing toe ek sien dis nie n koeel wat die gat gemaak het nie. Wel 'n ander groter blouwildebees met sy horings

Die arme jong bulletjie se korasie het hom ook 'n gat in sy buikwand tot in die derm besorg.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Johansec1
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 50
Joined: Mon Apr 08, 2013 9:09 am

Re: n Paar herwinde punte, Barnes en Norma

Post by Johansec1 »

Hier is my 286gr Barnes TSX punte wat ek uit 'n eland en BWB herwin het. Beide diere het ek met my 9,3mm x 64 Mauser geskiet. Die eland bul was 'n nekskoot op 80m en hy het net daar morsdood neegeslaan. Die wildebees was seker 100m, bietjie skuins, agter die blad, met die punt net onder die vel van die ander blad. Die BWB het seker so 20 tree gehol voor hy geval het. Beide punte het 100% gewig retensie behou en my vleis skade was minimaal.

Groete
Johan
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
9mm Star Para pistool
357/38spl Rossi karrabyn
12br Mosberg Haelgeweer
.243 Sako (Forester)
7x57 Brno
9.3x64 Mauser Obendorff
12br dl Pedersoli black powder haelgeweer

Groete
Johan
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7575
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: n Paar herwinde punte, Barnes en Norma

Post by Wouter Roets »

Hallo Johan

Wat is/was jou spoed met die 286 greiners uit jou 9,3x64?

Groetnis
Wouter
User avatar
Johansec1
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 50
Joined: Mon Apr 08, 2013 9:09 am

Re: n Paar herwinde punte, Barnes en Norma

Post by Johansec1 »

Wouter Roets wrote:Hallo Johan

Wat is/was jou spoed met die 286 greiners uit jou 9,3x64?

Groetnis
Wouter
Hi Wouter,

Lekker stadig - 2300ft/s oor die chrony op 5m. Jy sal die ingangs wond op die eland se nek kan sien. Tydens die vleis verwerking het ek die punt in die nekwerwel gekry. Ongelukkig nou nie n foto van dit nie.

Groete
Johan
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
9mm Star Para pistool
357/38spl Rossi karrabyn
12br Mosberg Haelgeweer
.243 Sako (Forester)
7x57 Brno
9.3x64 Mauser Obendorff
12br dl Pedersoli black powder haelgeweer

Groete
Johan
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: n Paar herwinde punte, Barnes en Norma

Post by VdWalt »

Dis nie 'n eland nie.... dit is hn-ELAND!!!
Post Reply