Page 2 of 6
Re: Sterkte Taffie
Posted: Thu Feb 18, 2016 7:05 am
by Heinz Petersen
Taffie, almal wat jou al ontmoet het en met jou te doen gehad het wag dat jy volledig herstel en gou weer op die been gaan wees.
Ek dra jou ook op in my gebede.
Re: Sterkte Taffie
Posted: Thu Feb 18, 2016 7:40 am
by Flip Fouche
Taffie
Sterkte ou maat.
Mooi loop.
Flip
Re: Sterkte Taffie
Posted: Thu Feb 18, 2016 7:48 am
by Bok
Sjoe . Sterkte oom Taf. Bid vir n spoedige herstel
Re: Sterkte Taffie
Posted: Thu Feb 18, 2016 7:50 am
by Dawie Malan
Sterkte my Oom.
Re: Sterkte Taffie
Posted: Thu Feb 18, 2016 8:01 am
by Gawie(13mm)
Sterkte aan jou en jou familie. Julle is in ons gebede.
Re: Sterkte Taffie
Posted: Thu Feb 18, 2016 8:20 am
by Geno
Re: Sterkte Taffie
Posted: Thu Feb 18, 2016 8:21 am
by Wayne
All the best Taffie. I hear things are getting better, so I hope all will be back to normal in no time.
Re: Sterkte Taffie
Posted: Thu Feb 18, 2016 8:22 am
by Riaan Kriel
Dit lyk al baie beter op die foto
Sterkte Taffie, glo jy sal volledig herstel
Re: Sterkte Taffie
Posted: Thu Feb 18, 2016 8:37 am
by Marc
Gou gesond word Taf !
Re: Sterkte Taffie
Posted: Thu Feb 18, 2016 8:45 am
by andre007
Sterkte Taffie, jy lyk al amper reg vir loodgooi

Re: Sterkte Taffie
Posted: Thu Feb 18, 2016 9:02 am
by FHM
Neewat daai boer het n hart so groot soos n olifant s'n - kyk op die foto, hy is klaar reg vir terugkom man!
Baie sterkte ou Taf!
Re: Sterkte Taffie
Posted: Thu Feb 18, 2016 9:08 am
by Geno
Update ontvang:
Jis Manne. Nou net by Dr gehoor Taffie word moontlik vandag ontslaan uit hospitaal en nou begin die rehab ding vir spraak. Ons sal maar privaat terapeute moet kry omdat dit so n skaars ding in staat is. Weet nie wat kostes gaan beloop nie maar ek dink ons gooi maar wat ons het na die saak.
Re: Sterkte Taffie
Posted: Thu Feb 18, 2016 9:14 am
by Chevvy SS
Dis goeie nuus!
Re: Sterkte Taffie
Posted: Thu Feb 18, 2016 9:27 am
by Jakkalsgat
Taffie like praat, dit moet moese frustrerend wees om nie te kan praat nie maar as hy daar kom lostrek gaan hy moet opmaak vir verlore gesprekke. Bly dit gaan beter, sterkte Taffie!
Re: Sterkte Taffie
Posted: Thu Feb 18, 2016 10:06 am
by Alwyn
Sterkte Taffie!!
Re: Sterkte Taffie
Posted: Thu Feb 18, 2016 10:10 am
by Aceofspades
Sterkte oom Taffie. Dink aan oom en hoop die herstel is spoedig.
Re: Sterkte Taffie
Posted: Thu Feb 18, 2016 10:24 am
by Anja101
Sterkte oom Taffie, hoop Oom word gou gesond! Oom sal in my gebede wees....
Re: Sterkte Taffie
Posted: Thu Feb 18, 2016 11:04 am
by Jaco vdW
Baie sterkte en voorspoed. Mag jy volkome herstel Taffie.
Re: Sterkte Taffie
Posted: Thu Feb 18, 2016 11:20 am
by jak101
Spoedige herstel Taffie, een van die dae soek jou Lightforce weer vir ou jakkie tussen die karoobossies.
Re: Sterkte Taffie
Posted: Thu Feb 18, 2016 11:28 am
by partner
Baie sterkte Taffie. Ek bid en dra jy op aan ons groot en almagtige God en glo en vertrou dat jy gou gesond sal word. Groete.
Re: Sterkte Taffie
Posted: Thu Feb 18, 2016 8:59 pm
by GERT vd M
Wens en bid vir volkome herstel, Taffie
Groetnis
Gert
Re: Sterkte Taffie
Posted: Fri Feb 19, 2016 8:06 am
by Geno
Louis102 wrote:Raait, hier is die rekening nr. indien jy wil 'n bydrae maak tot die fonds om Taffie te help met mediese kostes. Wat die kostbes van rehabilitasie / spraakterapie en ander spesialiste gaan wees sal Albé deurgee. Weet bv nie hoeveel sessies en hoe lank sessies gaan wees nie ens. Die fonds sal deursigtig bestuur word en as Taffie weer topfiks is, sal ons kyk of daar fondse oor is en besluit of ons prorata terug gee aan skenkers en of daar 'n ander gebruik/ aanwending daarvoor is. Die skenkers sal besluit. Laat weet as julle dalk 'n ander voorstel het, myne is net om die wiel aan die rol te kry.
Taffie.
Capitec Bank.
Rek no. 1455846811.
Tak. 470010.
Hoop dis in orde. Laat weet indien daar vrae is en kom ons wys wat ons kan doen.
Dit sal gaaf wees indien julle dalk julle vriende wat nie gereeld die forum lees, ook attend maak hierop.
Re: Sterkte Taffie
Posted: Fri Feb 19, 2016 8:30 am
by JuanVE
Ou Taffie, nie gedink so iets sal jou oorkom nie! Baie sterkte vir jou, ons bid God's genesing jou toe en glo jy sal vinnig herstel. Sterkte ou maat!!
Re: Sterkte Taffie
Posted: Fri Feb 19, 2016 8:46 am
by OU VOORSLAG
Sterkte oom Taffie, hoop die herstel verloop baie goed.
Re: Sterkte Taffie
Posted: Fri Feb 19, 2016 10:37 am
by Thys
Sterkte Taffie ek en Petra dink aan jou weet jy sal nie lank tussen daai wit lakens kan le nie,