Page 2 of 2
Re: OOSKAAP KOEDOE BUL
Posted: Tue Jun 21, 2011 10:33 am
by Geno
Dit was in Tanzanie, langs die Manyara-meer met 'n klient

Re: OOSKAAP KOEDOE BUL
Posted: Tue Jun 21, 2011 10:37 am
by Geno
Daai lesser-kudu vergelyk nogal baie mooi met die grootste bulle wat julle daar onder in die Isten-Cape kry, of hoe?

Re: OOSKAAP KOEDOE BUL
Posted: Tue Jun 21, 2011 10:52 am
by PITSMIT
geno
watch-it

gelukkig ons het darem baie hier by ons so ons skiet maar twee dan het ons dieselfde hoeveelheid vleis

Re: OOSKAAP KOEDOE BUL
Posted: Tue Jun 21, 2011 11:19 am
by 300Winmag
Geno wrote:
Daai lesser-kudu vergelyk nogal baie mooi met die grootste bulle wat julle daar onder in die Isten-Cape kry, of hoe? :-X
Ja, en dan het hy nog 3 'n half draaie ook

Re: OOSKAAP KOEDOE BUL
Posted: Tue Jun 21, 2011 5:06 pm
by iceman1982
Nee wat manne,
Hier gaan ek maar intree vir die Oos Kaap. Een van die plase waar ons jaarliks jag het verlede jaar, (oop plaas) n 57 " bul afgehaal. Of dit nou Southern Greater Kudu is of Oos Kaap kudu, is dit n ordentlike Bul. Die jaar voor dit het ek n 52" bul afgehaal. So ons staan vir niks terug nie.
Ek dink die onderskyding kom van die skuts. Hier skiet ons raak, so die bulle haal amper nooi hulle potential nie of hoe?
Groete
Re: OOSKAAP KOEDOE BUL
Posted: Tue Jun 21, 2011 6:55 pm
by 300Winmag
Ek spot sommer- ek was begin April daar vir boog jag (niks geskiet) maar wel 'n reuse
koedoe gesien en dit was 'n meneer!
Re: OOSKAAP KOEDOE BUL
Posted: Tue Jun 21, 2011 7:06 pm
by Monrique (SJ)
Pitsmit
Dit wil darm dan nou vir my lyk asof ek nie te ver uit was met my skatting!!
Ek sal nou self wil sien hoe Harris daai hoed van hom kou....
Groetnis
Re: OOSKAAP KOEDOE BUL
Posted: Tue Jun 21, 2011 8:08 pm
by iceman1982
Manne,
Skat gou hierdie bul.
[img width=560 height=420]
http://i774.photobucket.com/albums/yy29 ... 0_1937.jpg[/img]
Groete.
Re: OOSKAAP KOEDOE BUL
Posted: Tue Jun 21, 2011 9:00 pm
by 300Winmag
50
Re: OOSKAAP KOEDOE BUL
Posted: Tue Jun 21, 2011 9:12 pm
by KalahariKlong
Ek dink daai foto is baie misleidend maar ek sal 'n kand vat op 54
Re: OOSKAAP KOEDOE BUL
Posted: Tue Jun 21, 2011 9:39 pm
by DawieKotze
PITSMIT wrote:
hulle het al ekstensiewe navorsing oor die debat gedoen en hulle bevindinge is dat daar net twee spesies bestaan nl die greater kudu wat aan die suidelike afrika voorkom en die lesser kudu ( afr boskruiper) wat in midde afrika voorkom. wat wel die verskil is tussen verskillende streke in suidelike afrika se kudus is die plantspesies wat die diere in daardie omgewing het om te eet. Agv dit kry een gebied se kudus meer minerale en voedingstowwe uit hulle plantspesies as die ander gebied se groep en dit bepaal hulle liggaamsgroei en horinglengte.
Eksaktely!~! Soos die ou ges? het!! Maak my bemoerd as dit enigsins anders verkondig word!!
Re: OOSKAAP KOEDOE BUL
Posted: Wed Jun 22, 2011 10:59 pm
by .::Alwyn-U::.
Pragtige dier daai!
Re: OOSKAAP KOEDOE BUL
Posted: Thu Jun 23, 2011 9:02 am
by PITSMIT
iceman1982 wrote:
Nee wat manne,
Hier gaan ek maar intree vir die Oos Kaap. Een van die plase waar ons jaarliks jag het verlede jaar, (oop plaas) n 57 " bul afgehaal. Of dit nou Southern Greater Kudu is of Oos Kaap kudu, is dit n ordentlike Bul. Die jaar voor dit het ek n 52" bul afgehaal. So ons staan vir niks terug nie.
Ek dink die onderskyding kom van die skuts. Hier skiet ons raak, so die bulle haal amper nooi hulle potential nie of hoe? 
Groete
iceman dis mooi gese hahaha