Cashflo op Plaas

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
Bakkies303
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 360
Joined: Wed Mar 11, 2015 9:27 pm

Re: Cashflo op Plaas

Post by Bakkies303 »

Ek weet nie of dit jou oplossing gaan wees nie, maar met sulke mooi lusern lande sal ek paar bye korwe uitsit of iemand kry met wie jy ooreenkoms kan aangaan.

Elmo
User avatar
Hein (Haan)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1088
Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm

Re: Cashflo op Plaas

Post by Hein (Haan) »

Cassie ek her ook al baie aan dit gedink.

Lavender plant oes en pers vir olie ly ook nie te sleg nie.

As jy varke of ander vee kan bemark maar fokus op klein skaal bewerkte vleis bv prochutto, panchetta en salami.

Soos ek dit sien moet jy waarde kan toevoeg by iets wat jy maklik op die plaas kan doen en nie maklik kan bederf nie.

Skaapmis vir die dorp tuine
User avatar
.223 JAGTER
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 81
Joined: Wed Sep 24, 2014 8:17 pm

Re: Cashflo op Plaas

Post by .223 JAGTER »

Cassie hoeveel grond het jy nog vir lusern wat jy kan stoor en in stil tye verkoop.
Hoe aard turksvye daar by jou ek het hier soort wat baie dra dit kry omtrent nooit water nie en is van die groot soort en baie soet.
Ek het ook al omtrent als probeer maar op ou end moet jy maar doen wat in jou area werk en so min as moontlik arbeid verg en groente soek vars water.Hoeveel werkers het jy in diens.
Deur 'n begin te maak, maak jy soveel gouer klaar
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Cashflo op Plaas

Post by PWV »

.223 JAGTER wrote:Cassie hoeveel grond het jy nog vir lusern wat jy kan stoor en in stil tye verkoop.
Hoe aard turksvye daar by jou ek het hier soort wat baie dra dit kry omtrent nooit water nie en is van die groot soort en baie soet.
Ek het ook al omtrent als probeer maar op ou end moet jy maar doen wat in jou area werk en so min as moontlik arbeid verg en groente soek vars water.Hoeveel werkers het jy in diens.
Jy bly so naby Cassie. Hoekom saal jy nie jou perd op en gaan kuier by hom om 'n vuurtjie nie. Moet net nie later so kwaai te kere gaan dat julle begin boor vir olie nie! :)
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: Cashflo op Plaas

Post by junglejulian »

Cassie is jy niewoudville of sutherland se kant toe? ek is nounet deur jou wereld oppad terug vanaf strandfontein.sien daar is baie rooibos tee rondom niewoudville en die jaar is die prys baie goed.was nou vir 4 dae in die koebee berg naby vanrhynsdorp en daar is net so baie.miskien is jy net te ver vir geskikte grond en klimaat
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: Cashflo op Plaas

Post by Wayne »

Cassie, have you thought of slaughtering sheep, selling half and whole and you cut them up with a mark up of R5 to R6 per kg. This way you get the fifth quarter to sell as well.
I do it, and this is why. Mutton at abattoir is R45. I cut and sell for R50/kg. The ovaal I sell at R80. Livers I get R12 / kg for them ( big demand )
30 kg carcass x R5 = R150 + R80 + R16.50 ( 1.4kg liver ) = R246.50 roughly per sheep extra.
Anyway that's what I do for a little extra.
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

Re: Cashflo op Plaas

Post by savage(P Coetzer) »

Die probleem met n voerkraal is die voer en vervoer daarvan. Dis goedkoper om die dier na die voer te vat as die voer na die dier.
User avatar
Baasvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm

Re: Cashflo op Plaas

Post by Baasvark »

Sien in die nuutste landbou boer daar 'n man met 'n paar duur papagaaie...
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna) :laugh:
9mm CZ 75B
Post Reply