Nuwe gong

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Nuwe gong

Post by JPS »

Gawie(13mm) wrote:
fanie.myburgh wrote:Wyn is soms n goeie geld eenheid oom..

Geweer nou vanoggend gaan in gee by Wildman, 20moa rail moet nou gebou word.

Nou die vraag wat se ringe? 25mm scope. Wil nou nie R2000 betaal vir die ringe nie.. Het tans warne ringe op..

Groete
Ek het lank met Warne ringe geskiet op 'n piccatiny basis. Daar is niks fout met hulle nie.
Gawie, ek stem saam oor die Warne ringe, behalwe as daai 25mm scope 'n Zeiss HD is dan is dit dalk goeie idee om die ringe te vervang met Burris se signature Zee ringe met die inserts.
User avatar
fanie.myburgh
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 497
Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm

Re: Nuwe gong

Post by fanie.myburgh »

Dis maar Nikon 5-20x44, die warne ringe het mooi gewerk tot nou. Sal maar hou by hulle...
Post Reply